Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ons wil koek eet 10.07.2024

Die goggas maak 'n plan om die koek wat in die asblik is te kry. Maar alles loop nie volgends plan nie.

Alice en die T-rex 08.07.2024

Alice ontdek 'n klein T-rexie op die plaas en speel te lekker. Maar Wagter weet hier kom moeilikheid.

Die gloeiende geitjies 06.07.2024

Die drie aapies help 'n gloeiende geitjie soek na sy maatjie wat gevang is deur gevaarlike gediertes. Sal hulle veilig bly?

Pika en die ysbeer 03.07.2024

Pika dwaal eendag ver van die huis af en ontdek 'n gevaarlike dier. Wat sal hy doen om veilig te bly?

Waarsku die diere 01.07.2024

Pappagaaiduif hoor van gevaar en moet dadelik die diere gaan waarsku. Maar sal hy betyds wees?

Brawe bobbejaan 29.06.2024

Koning Leeu is ontvoer en raai net wie is die beste een om hom te gaan red?

Help! Boetie muis is gevang. 27.06.2024

Pappa muis moet 'n plan maak om boetie muis te red. Maar wie sal hom help?

Waar is ons gogga? 25.06.2024

Die diere mag hulle gunsteling gogga skool toe vat. Maar ooo tog! Iemand het hulle gogga verloor....

Raai-raai op die plaas 23.06.2024

Alice en André kuier by Boer Stefaans en Tant Miems op die plaas. Waarmee sal hulle besig gehou word?

Die Kangories van Brisbanië (deel 2) 20.06.2024

Die meerkatte is die laaste van die tog om hulle dogtertjie terug te kry. Maar sal hulle die Dingo bende oorwin?

Die Kangories van Brisbanië (deel 1) 18.06.2024

Die meerkat gesin besoek 'n vet land en hulle dogtertjie word ontvoer. Net die Kangories sal hulle kan help.

Vadersdag storie twee 16.06.2024

Die tweede weergawe van die Vadersdagstorie... Van watter een hou jy die meeste?

Vadersdag storie een 16.06.2024

Die eerste weergawe van die Vadersdagstorie. Watter een is jou gunsteling?

Kom ons vang die Tandemuis 13.06.2024

Alice het 'n tand getrek en hoor die Tandemuis gaan vir haar geld gee. Sy is dadelik lus om die Tandemuis te vang!

Die miere en die rooi roman 11.06.2024

Die miere en die rooi roman vind 'n stuk koek en wil daarvan huis toe neem. Die rooi roman wil egter wys dat hy sterker en slimmer is as die miere en wil alles self doen. Dink julle dit is slim van hom?

Boer Stefaans en die T-rex 09.06.2024

'n Aardbewing veroorsaak dat n Dinosourus op die plaas beland. Hoe gaan hulle hom weer terug kry waar hy hoort?

Wat storm deur die woud? 06.06.2024

Die diere in die oerwoud skrik wakker met 'n dier wat deur die woud storm en skree. Wat kan dit wees?

Drie meerkatte en Antartika 04.06.2024

Drie meerkatte wil die wêreld sien en beland eerste op Antartika. Dink julle hulle het dit geniet?

Die vreemde klein voertuig 02.06.2024

Die diere in die bosveld ontdek 'n vreemde voertuig in die pad? Wie is daar binne in?

Die piekniek vol avontuur 31.05.2024

Tant Miems wil piekniek hou op die koppie maar natuurlik loop alles nie volgens plan nie.

Die goggas sien die wêreld 29.05.2024

Drie goggas waai weg op 'n ballon. Watter diere sal hulle alles sien?

Die Sterretjie kom kuier 27.05.2024

Drie aapies sien hoe val 'n ster uit die lug. Hoe gaan hulle dit terug in die lug kry?

So sê meerkatte dankie 25.05.2024

Die meerkatte se lewens wat gered toe iets hulle jaag... Vir wie moes hulle dankie sê?

Die trampoline 23.05.2024

Tant Miems het 'n Trampoline bestel. Dink julle hulle sal dit geniet?

T-rexie is braaf 21.05.2024

Die dinosourusse se vallei word bedreig deur 'n vulkaan. Sal iemand hulle kan red?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.