Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Stormbandpikkewyne 19.05.2024

Die Stormbandpikkewyne van Antartika probeer hulle beskerm teen die Seeluiperds. Sal hulle dit reg kry?

Die Horingsaurus 16.05.2024

Drie klein aapies gaan op 'n ekspidisie in die woud om iets te sien wat hulle nog nooit gesien het nie. Wat sal hulle ontdek?

Die Woestynjakkalse soek 'n huis 14.05.2024

Die oase droog op en die Woestynjakkalse moet 'n nuwe huis gaan soek. Maar in die woestyn om hulle bly die gevaarlike Woestyn sandhaaie. Sal hulle 'n huis kan vind?

Die Boskrokodil 12.05.2024

'n Klein leeutjie gaan op 'n soektog toe 'n Boskrokodil al die persente steel wat hy vir sy maatjies gemaak het. Sal jy dit alles kan terug kry?

Moedersdag 11.05.2024

Drie kinders wil Mamma verras met ontbyt. Maar dink julle hulle maak lekker kos?

Raai raai die gogga 09.05.2024

Dit is die oerwoudskool se gunsteling speletjie. Kan jy alles reg raai?

Vang vir tant Miems 07.05.2024

Dit is wasdag op die plaas en al die wasgoed hang op die draad. Maar O gats daar kom 'n wind. Wat nou?

Die Seerowerskip deel 2 05.05.2024

Die pikkewyne gaan help die seekat om sy manskappe te gaan terug kry... Sal hulle dit regkry?

Die seerowerskip 02.05.2024

Die pikkewyne gewaar 'n seerowerskip en gaan kruip dadelik weg. Is daar kwaai seerowers wat hulle gaan vang?

Die Olifantvarke 30.04.2024

Boer Stefaans moet 'n plan maak om sy lieflike groot aarbeie op te pas teen die Olifantvarke. Watter plan kan hy maak?

Die brawe leeu 28.04.2024

'n Klein bobbejaantjie beland in 'n ou kwaai krokedil se grot. Wie sal hom kan red?

Die ysbeer en roomys 25.04.2024

Die pikkewyne is bang vir ysbeer wat op gedaag het op die strand. Is daar iets wat hy dalk eerder sal eet as pikkewyne?

Die ou kasteel 23.04.2024

Laerskool Oerwoud besoek die ou kasteel in die woud. Is dit veilig vir kinders?

Die swart T-Rex 21.04.2024

'n Swart T-Rex vind 'n pad in die woonarea van vriendelike dinosouruse en wil kom moeilikheid maak. Sal hulle hom weer kan uit jaag?

Die groot waatlemoen 18.04.2024

Boer Stefaans groei 'n masiewe waatlemoen vir 'n kompetisie. Hoe groot kan 'n waatlemoen word?

Iets val van die Jeep se dak af 16.04.2024

Daar val 'n sakkie van 'n Jeep se dak af wat deur die bosveld ry. Wat sal die diere alles daarin ontdek?

Hoe groot is die see 14.04.2024

Twee visies is oppad skool toe maar raak toe besig om uit te vind hoe groot die see is

Die muise vang 'n kat 11.04.2024

Pappa muis sien 'n skaduwee in die skuur. Dalk is dit 'n kat wat hulle wil kom vang. Hulle sal 'n plan moet maak om die kat eerste te vang.

Hier kom die jakkalse 09.04.2024

Hoenderhaan sien skaduwees op die plaas rondloop en besef... Die jakkalse is hier om moeilikheid te maak. Gaan hulle veilig wees?

Red ons van die lawa 07.04.2024

Die diere in die woud besef dat die lawa gat gaan oorloop omdat iets die rivier blok. Sal iemand hulle kan red?

Blou bullie en die boewe 05.04.2024

'n Blouwildebees se droom is om eendag 'n wildbewaarder te wees. Wat sal hy doen as boewe opdaag in die bosveld?

Rivier onder die sand 03.04.2024

Drie jakkalsies gaan soek na 'n rivier onder die sand. Waar sal hulle een kry?

Die Wollenoster 02.04.2024

Twee skapies word gesteel en net een dier sal hulle kan terug kry.... Die Wollenoster Luister op YouTube

Waar is my wolkombers? 30.03.2024

Alice kuier by Oupa en het 'n wolkombers ge brei. Maar die volgende more is dit weg. Waar kan dit wees?

Waar is die golwe 28.03.2024

Drie pikkewyne word wakker en sien daar is geen golwe nie. Kan hulle weer golwe iewers vind?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.