Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die Sluipers 27.03.2024

Die goggas in die woud vind uit daar is Sluipers naby hulle. Hulle klink gevaarlik nè?

Die yster voël 24.03.2024

Daar iewers in die woud is 'n yster voël wat die diere dophou. Is hy gevaarlik?

Hoe vang ons 'n wolk? 22.03.2024

Die diere op die plaas wil 'n wolk vang sodat die dam kan vol kom voor die winter. Sal hulle dit kan reg kry?

Die Bagoempers van Brugville 19.03.2024

Wat op dees aarde is die Bagoempers? Is hulle dalk gevaarlik?

Die ruimteklip 17.03.2024

Vier dier op die plaas word amper getref deur 'n klip wat uit die ruimte geval het. Wat gebeur as iets aan die klip raak?

Die karnaval 14.03.2024

Drie pikkewyne wil na die sandkasteel karnaval toe gaan. Maar gaan hulle dit reg kry om nie gesien te word nie?

Die groot eier 12.03.2024

Drie leeus ontdek 'n groot eier en een dink 'n olifant gaan daaruit broei. Maar wat is regtig daar binne?

Waar kom die water vandaan? 10.03.2024

Boer Stefaans en tant Miems gaan kyk waar die water vandaan kom. Nooit het hulle geëet wat op hulle wag nie.

Gogga verjaar 07.03.2024

Gogga verjaar maar niemand het 'n koek nie. Wie is die vinnigste gogga om die koek te gaan haal?

Is groente sterker as vrugte? 05.03.2024

Die diere besluit om 'n oorlog te sodat hulle vir eens al altyd kan weet of groente sterker is as groente. Wat gaan wen?

Die Bosrenoster 03.03.2024

Die drie aapies leer van 'n geheime grot diep in die woud. Wat sal daar binne wees?

Die yster voël 01.03.2024

Die diere vlug vir 'n yster voël wat skielik oor hulle vlieg. Wat kan dit wees?

Wit en blou 27.02.2024

Die bobbejane kom steel vrugte, maar Boer Stefaans maak 'n plan!

Wie het Koning Leeu se maanhare? 25.02.2024

Koning Leeu verloor sy maanhare en weet hier kom moeilikheid!

Die kinders kom see toe 22.02.2024

Die pikkewyne maak die strand gereed vir die kinders wat kom speel, maar wat wil die haaie maak?

Alice wil jaag 20.02.2024

Alice wil so graag in 'n vinnige ding jaag. Wat sal oupa Stefaans kan bou op die plaas?

Pikkewyn gaan oerwoud toe 17.02.2024

Pikkewyn gaan kuier in die oerwoud en vind uit dat daar 'n prinses in 'n kasteel wat gevange gehou word deur 'n groot krap. Wat gaan hy maak?

Val-in-die-tuin dag 14.02.2024

Drie apies wil 'n baie spesiale dag hou vir al die ander diere van die woud. Sal hulle dit kan reg kry?

Slaaptyd avontuur op die plaas 11.02.2024

Boer Stefaans bou 'n vreemde bed vir Tant Miems. Sy gaan op die grootste avontuur terwyl sy slaap en van niks weet nie.

Sandrowers van die Namib 08.02.2024

Twee bakoorjakkalsies word gevang deur vreemde sandrowers en weg gevoer. Waarheen word hulle geneem?

Ben die beer 06.02.2024

Ben die beer is baie bekommerd oor die gevare in die woud. Iemand sal die ander diere in die woud moet beskerm. Wie sal kom help?

Die groot robot 04.02.2024

Tant Miems en klein Alice gaan soek na tant Miems se breinaalde wat sy in die land verloor het. Maar daar kry hulle iets baie groter.

Die skat in die woud 01.02.2024

Twee pikkiwyne ontdek 'n kaart van 'n skat iewers op die eiland. Dit is iewers begrawe en hulle gaan dit soek.

Die Woestynkrokodil 30.01.2024

Die arme diertjies in die woestyn is vasgekeer deur 'n vreeslike gedierte. Wie sal hulle red?

Hou die Wildtuin skoon 28.01.2024

Vuilgoed lê rond en pla die diere. Wat gaan hulle maak om die Wildtuin skoon te hou?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.