Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Ou Gemmer-Lemmer 26.01.2024

Gemmer-Lemmer is die plaas se gunsteling hoender. Maar O gats, iets vreesliks gebeur met hom. Wie kan hom help?

Wie bou die sandkastele? 24.01.2024

Die pikkiwyne kry elke more sandkastele op die strand maar niemand wat dit bou nie. Wie kan dit wees?

Die fontein-ongeluk 22.01.2024

Die klein diertjies gaan speel by die nuwe fontein, maar o gats. Iets gebeur wat die diertjies in gevaar stel.

Waar is Wagter 19.01.2024

Wagter het nie saam met boer Stefaans huis toe gekom nie. Iemand moet hom gaan soek in die dorp.

Die woeste wind 18.01.2024

'n woeste wind waai 3 aapies weg war vlieer vlieg. Hoe gaan hulle gered word?

Die groot fontein 13.01.2024

Tant Miems wil plek hê vir haar roostuin. Daarom moet boer Stefaans bome uithaal maar onder die bome ontdek hulle die grootste fontein. Wat gaan hulle maak?

Roep die Dieredokter 09.01.2024

Iemand moet die Dieredokter gaan roep voor die Olifante weg waai in die wind! Maak gou!

Boer Stefaans gaan haal sy skat 04.01.2024

Die pers seekat het die duikboot weg see toe, maar boer Stefaans gaan sy skat terug vat

Die Mollenoster 02.01.2024

Stompie en Stertjie gaan soek na pienk kristalwater in die woestyn. Maar daar skuil 'n gevaarlike gedierte. Gaan hulle veilig bly?

Die skat op die plaas 28.12.2023

Boer Stefaans skoffel 'n land om met sy trekker en ontdek 'n groot yster ding onder die grond. Wat kan dit wees?

Die groot gejaag 22.12.2023

Die mense hou 'n liggiesfees wat onderbreek word deur 'n kameelperd, en net daar begin die groot gejaag

Die waterspeelpark 19.12.2023

Die groot diere bou vir vir al die kinders 'n speelparkie voor die storm kom. Maar kan hulle betyds klaar wees?

Red die kuikens 17.12.2023

Die jakkalse kom steel die kuikens en die plaas diere besluit om terug te veg! O gits hier kom 'n groot geveg.

Die vreemde persente 15.12.2023

Pappas en mammas gaan soek persente vir hulle kinder aapies, maar alles is uitverkoop. Waar sal hulle persente kan kry?

Kersfees is oppad 13.12.2023

Tant Miems wil haar gunsteling rooi kersfees koek bak. Boer Stefaans moet al die rooi bessies gaan pluk vir die koekkleursel

Tant Miems skrik groot 11.12.2023

Skoenlapper wil 'n blom hê en spinnekop wil vlieg maar tant Miems wou nooit geskrik het nie.

Die masiewe papaja 09.12.2023

Die aapies maak 'n plan om die grootste papaja in die woud by die diere uit te kry sodat almal kan saam eet. Maar sal hulle dit reg kry?

Wie bou die beste sandkasteel? 07.12.2023

Die pikkiwyne het 'n kompetisie om te sien wie die beste en grootste sandkasteel kan bou. Wie gaan wen?

Die groot trekker 05.12.2023

Boer Stefaans kry 'n nuwe trekker maar die diere wil net nie wegbly van die trekker af nie. Raai net wat gebeur volgende...

Dinosourussies soek goggas 03.12.2023

Die dinosourussies wil goggas skool toe vat en hulle maatjies gaan wys, maar hulle gaan na die deel van die eiland met die grootste goggas

Meerkat en Megladon 02.12.2023

Meerkat beland in die see en ontmoet 'n masiewe haai. Wat gaan hier gebeur?

Die groot vloed 30.11.2023

Die vloed kom af en die diere spoel weg. Wie gaan hulle red?

Teddy soek sy huis 28.11.2023

Teddy word wakker in die straat. Sy klein mensie het hom verloor. Sal hy weer sy huis kan kry?

Kan diere 'n wolk vang? 26.11.2023

Dit is baie warm en droog op die plaas. Kan die diere 'n plan maak en 'n wolk vang sodat dit weer kan reën.

Waar is krokedil se stert? 24.11.2023

Krokedil het sy stert verloor toe hy 'n vreeslike gedierte gesien het. Wat kon dit wees?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.