Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die swart luiperd 21.11.2023 7:25
Die stekelrige hiënas pla die wilde diere van die bosveld as hulle in die nag wil slaap. Wie sal hulle kan help?
Kan ons weerlig vang? 20.11.2023 6:27
Drie aapies gaan hulle bes probeer om 'n weerlig te vang. Maar ek dink dit is te gevaarlik
Die vreemde sneeuman 17.11.2023 10:35
Dit kom sneeu in die somer, en saam met die sneeu kom 'n vreemde sneeuman
Die groot yster vis 15.11.2023 9:27
Die pikkewyne kry 'n groot yster vis in die see. Daar is iets in die vis.... Wat kan dit wees?
Die boek van skatte 14.11.2023 15:38
'n Klomp dinosourussies gaan op 'n skatte jag. Is daar regtig 'n skat of is dit alles net 'n storie in 'n boek?
Wie eet die cupcakes? 12.11.2023 7:58
Iets kom eet tant Miems se cupcakes in die nag. Sal sy en Alice kan uitvind wie?
Die Grotgoggodoor 11.11.2023 12:10
Die drie aapies keer terug saam met die Slurpbeer en hoor dat drie klein tiertjies gevang is deur 'n gedierte. Wat kan dit wees en sal hulle die tiertjies kan red?
Otter op die plaas 09.11.2023 7:37
Otter kom na die plaas en help sommer dadelik om al die diere veilig te hou. Wat kan die gevaar wees?
Die seekonsert 03.11.2023 7:24
Tant Miems en Alice gaan see toe om na die see konsert te kyk, maar o gats, iets gaan verkeerd. Wat kan dit wees?
Die vreemde vis in die ys 01.11.2023 8:24
Die pikkewyne kry 'n stuk ys wat dryf in die see en sien iets daarin. Wat kan dit wees?
Meerkat red vir Vlakvark 30.10.2023 8:33
Meerkat moet 'n wille dier soek wat groot en sterk is om sy vriend, Vlakvark te gaan red. Wie sal hom kan help?
Wat bly in die Bloekombos? 29.10.2023 7:09
Die aapies dink elke dag oor die figuur in die bloekombos? Is dit dalk 'n gevaarlike dier?
Die geveg van die Sonkrap 25.10.2023 6:41
Die Sonkrap pas Pikkewyneiland op. Een aand sien hy iets vreemd tussen die sterre. Watter moeilikheid kom hier aan?
Pikkewyne gaan plaas toe 24.10.2023 8:36
Twee pikkewyne beland perongeluk in 'n handsak en word ingepak plaas toe. Sal hulle veilig daar aankom?
Lisa en die kwaai tier 22.10.2023 7:26
'n Kwaai tier loop deur die woud en maak diere bang. Sal Lisa se musiek van haar klavier hom kan rustig maak?
Waar is Olifant se slurp? 21.10.2023 8:25
'n Masiewe olifant daag op in die bosveld, heeltemal sonder sy slurp. 'n Paar diere help hom gou-gou soek na sy slurp. Waar kan dit wees?
Die gloei-beer 18.10.2023 9:04
Alice het haar teddy verloor, maar in die bosse skuil iets groots... Wat is dit en hoe kan dit help?
Die vlug van die aapies 16.10.2023 11:51
Die drie aapies het 'n plan om 'n vliegtuig te bou. Maar hoe gaan hulle alles by mekaar kan maak?
Pannekoek 15.10.2023 7:01
Hennetjie gaan pannekoek bak. Wie sal haar help om dit te maak?
Die haai se tande 12.10.2023 9:51
Die groot haai het sy tande verloor en 'n seekat besluit om hom te help soek daarna. Sal hulle dit kan kry?
Pikkewyne veg terug 10.10.2023 11:33
Die pikkewyne moet hulself teen die seekatte beskerm. Maar hoe sal hulle dit kan doen?
Die kwaai olifant 08.10.2023 7:44
Stompie en Stertjie maak 'n plan oom kwaai olifant gelukkig te maak. Dit is baie moeiliker as wat hulle gedink het. Wat sal kan hom laat glimlag?
Die muise maak chaos op die plaas 06.10.2023 10:59
Twee muise stry oor wie die vinnigste is... Maar terwyl hulle 'n resies hou breek chaos uit
Tant Miems se super kompos 04.10.2023 9:08
Tant Miems koop super kompos vir haar rose, maar wat gebeur as sy teveel oor haar rose gooi?
Die aapies gaan huis toe 03.10.2023 7:25
Die drie aapies moet skatte uit duik voor hulle kan huis toe gaan. Wat is daardie skaduwee onder die see?
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.