Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Skedelkopeiland 01.10.2023 11:01
Die seerowerpikkiwyne vind iemand in die see wat weet waar groot skatte is... Maar die klink baie gevaarlik
Die groot geveg op die see 30.09.2023 6:16
Stompie Stertjie en Strikkie word uitgevang op die skip. Sal hulle gered kan word voordat hulle vir die haai gevoer word?
Vreemde liggies uit die see 29.09.2023 9:05
Stompie, Stertjie en Strikkie sien vreemde liggies uit die kom. Wat kan dit wees?
Die draak in die grot 27.09.2023 8:38
Ben die beer en Lisa gaan probeer om die draak te trotseer sodat hulle weer hulle speelplek kan terug kry
Wat is in die ysberg? 26.09.2023 9:07
Die ysbere ontdek iets vreemds in 'n ysberg. Wat kan dit wees en sal hulle dit kan huis toe vat?
Die rooi renoster 23.09.2023 9:23
Tant Sarie en Mieke wonder wat eet al haal blomme. Kan die ding gevaarlik wees?
Die meerkatte se avontuur 21.09.2023 8:51
Die meerkat se maatjie word gesteel deur 'n aasvoël? Hoe sal hulle hom kan terug kry?
Die sonkrap 20.09.2023 8:19
Die pikkewyne sien 'n vreemde lig onder die water? Wat kan dit wees en hoekom is dit daar?
Die foefie-slide 19.09.2023 11:19
Wat gebeur as 3 aapies by die langste foefie-slide af gaan?
Piekniek op die plaas 18.09.2023 8:46
Boer Stefaans vat vir Tant Sarie op 'n romantiese piekniek, maar die trekker val vas in die modder. Sal die diere kan help?
Die vuurwurm 15.09.2023 6:45
Bennie moet sy meisie gaan red uit die spinnerakke van die nag spinnekoppe. Sal hy dit kan reg kry?
Die skoenlapper 13.09.2023 8:14
Stompie en Stertjie ontdek 'n wurm in die woud. Wat sal die wurm word as hy aanhou eet?
Die wilde sirkus 12.09.2023 13:00
Die dinosourussies kry 'n pamflet van 'n sirkus wat kom. Watter toertjies gaan hulle alles sien?
Die verjaarsdag-pikkewyne 11.09.2023 6:10
Pikkie en vissie kry ballonne vir hulle verjaarsdag, maar heliumbalonne kan jou mos laat opstyg
Wilde diere en 'n kanon 10.09.2023 8:05
Die wilde diere speel met 'n kanon en krap 'n oorlog om. Wat is dit wat hulle doen?
Die jakkalse kom 07.09.2023 8:39
Die diere op die plaas moet hulle beskerm teen die jakkalse wat kom. Hoe sal hulle dit reg kry?
Die kokkerot leer van wilde diere 05.09.2023 9:29
Duif kry vir kokkerot op 'n boek en besluit om hom al die wilde diere te gaan wys.
Die groot sneeubal 04.09.2023 7:13
Die bere hou hulle jaarlikse sneeubal geveg. Wat gebeur as een van hulle by die berg afrol?
Die paddas hou konsert 03.09.2023 7:29
Die paddas hou 'n konsert vir die wilde diere van die bosveld, maar hoop die reier kom nie. Want reiers eet mos paddas
Die grot tussen die rotse 01.09.2023 8:35
Drie pikkewyne val in 'n grot tussen die rotse. Daar is vreemde geluide in die donker. Wat is dit en sal hulle veilig kan uitkom?
Die watergevaar 31.08.2023 7:15
Drie dinosourussies beland in die water waar 'n groot gevaarlike Sarkoaukus bly. Sal hulle veilig uit die rivier kan kom?
Wie gaan vir Strikkie red? 29.08.2023 6:35
Strikkie het gaan blomme pluk vir haar Mamma se verjaarsdag maar die Blouwangbobbejane het haar vas gekeer. Wie sal haar kan red?
Die visstok 27.08.2023 6:51
Die pikkiwyne kry 'n visstok op die strand, maar iets is aan die hoek? Wat kan dit wees?
Dinosourus langnaweek 25.08.2023 8:39
Nadat pappa T-Rex tasse gepak het is die klein T-Rexie weg? Waar kan hulle wees?
Die groente veg terug 23.08.2023 9:32
Die diere van die bosveld is baie lus vir groente, maar groente vas baie gevaarlik om te jag
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.