Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ 452 episodes

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Author

Anton

Category

Kids

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Watter kleure is krappe? 22.08.2023

Padda kom kuier by pikkewyne om te leer van krappe. Dink julle iemand was raak geknyp?

Goggas vlieg deur die huis 20.08.2023

Goggas hou 'n vliegkompetisie deur die huis op papier vligtuigies. Sal hulle dit oorleef tussen al die gevare?

Die spinne-krokke-monster 19.08.2023

Stompie Stertjie en Strikkie besluit om iets te bou waarmee hulle diere kan skrik maak. Maar dinge raak net te rof.

Die modder diere 18.08.2023

Die diere het hulle jaarlikse kuns dag. Maar soos altyd is daar 'n avontuur wat ook gebeur

Leeu en Luiperd jaag in 'n Jeep 17.08.2023

O julle! Leeu en Luiperd het 'n avontuur in 'n Jeep, maar wat as hulle in iets vas ry?

Die ronde rivierklip 16.08.2023

Drie dinosourusies teken prentjies op 'n rivierklip, maar ontdek iets baie gevaarlik. Sal hulle veilig kan bly?

Die katte kom huis toe 14.08.2023

Katryn en Karamel moet hulle pad huis toe vind nadat hulle alleen op die boot agter gebly het

Die katte bou 'n vlieer 13.08.2023

Kathryn ek Karamel bou 'n vlieer om wind te gaan speel, maar voor hulle kon keer skep die wind hulle op. Sal hulle weer veilig plaas toe kan kom?

Lava-babbel-fontein 12.08.2023

Stompie, Stertjie en Strikkie gaan loer hoe lyk die plek waar lava babbels word. Maar wat sou gebeur as hulle daarin gevang word?

Die vreemde baba diertjie 10.08.2023

Donkie kry 'n vreemde baba diertjie en soek sy Mamma en Pappa maar hy kry hulle nêrens nie.

Pikkewyne wil vlieg 09.08.2023

Wat sou pikkewyne doen as hulle op 'n hoë plek beland?

Die spinnekoppe 08.08.2023

Wat sal 'n klomp spinnekoppe doen vir so bietjie avontuur?

Waar kan die presente wees? 06.08.2023

Stompie en Stertjie verjaar amper, maar Pappa en Mamma aap het hulle presente iewers weg gesteek, en nou kan hulle dit nie toedraai nie. Waar kan dit wees?

Die baba t-rex 05.08.2023

Mamma T-Rex se eier rol weg en sy moet hard probeer om die eier te vang voor dit breek. Kan sy dit reg kry?

Ben en die kers 04.08.2023

Ben die beer is opsoek na Lisa beer na 'n baie groot storm. Sy Pappa fee vir hom 'n geloof kers om die woud te verlig. Hoe dink jy werk so kers?

Die bosresies 03.08.2023

Die diere maak gereed vir die jaarlikse bosresies. Waarmee sal almal resies hou?

Waarheen verdwyn die vissies? 02.08.2023

Seerower seekat is op 'n missie om die klein vissies wat verdwyn op te spoor. Waar kan hulle wees?

Oom Paul se skat 01.08.2023

Die skapie en die boerbok gaan kyk wat is in 'n grot op die plaas. Maar bokkie word vasgekeer toe klippie die ingang van die grot toe val. Sal hulle hom daar kan uit kry? En wat is agter hom in die grot?

Die blomprentjie 30.07.2023

Strikkie nooi vir Stompie en Stertjie om 'n blomprentjie in die veld te plant. Sal dit baie mooi wees as die blomme begin blom?

Skrik-skrik speletjie 29.07.2023

Die goggas speeł hulle gunsteling speletjie. Hulle maak mense skrik. Watter gogga gaan wen?

Die gelukkige gorilla 27.07.2023

Die bokkies se baba word gesteel en 'n gorilla sê hy kan hulle help om hom terug te kry. Kan hy regtig?

Dinosourusies gaan soek sneeu 26.07.2023

Klein dinosourusies gaan soek sneeu. Oppad beland hulle in die moeilikheid. Sal hulle oorleef?

Waar is ons nou? 24.07.2023

Pikkie en Wynand het uit gespoel op 'n vreemde eiland na 'n baie groot storm. Hoe sal hulle weer by die huis kan kom?

Die persentjies 23.07.2023

Stompie en Stertjie se Pappa kom terug huis toe maar die persentjies wat hy vir hulle gebring het is nie in sy tas nie. Waar kan dit wees?

Die miere op die ballon 22.07.2023

Miere beland op 'n heliumballoon en gaan vlieg amper tot op die maan. Wat dink julle het hulle alles gesien?

Listen to the Mierspoortjies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.