Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Dieresport op die plaas 20.07.2023 12:10
Die diere kom by mekaar om vreemde dieresporte te speel. Wie gaan wen?
Die onderwater Ysland (deel 2) 20.07.2023 8:12
Petunia en Wynand pikkiwyne vind 'n manier om te ontsnap uit die hande van die Ysbere. Hoe dink julle het dit gebeur?
Die onderwater Ysland (deel 1) 18.07.2023 10:12
Petunia en Wynand pikkiwyne wil die onderwater Ysland gaan soek waarvan hulle Pappa vertel in slaaptydstories. Maar daar is baie gevare... Sal hulle na Ysland gaan soek?
Goggas hou resies 16.07.2023 12:13
Die goggas hou 'n resies toe die kinders skool toe is maar maak groot amok!
Die groot blou buffel 15.07.2023 13:59
Vyf van boer Stefaans se diere gaan soek die groot blou buffel wat in die bos in geloop het. Sal hulle hom kan opspoor en terug bring plaas toe?
Die luiperds kom 14.07.2023 8:03
Stompie en Stertjie sien die luiperds nader kom om hulle te vang en wil vlug maar Strikkie maak 'n baie snaakse plan om die luiperds weg te jaag
Meisie meerkat jaag 'n jakkals 13.07.2023 6:45
Meisie meerkat en Boetie buffel werk saam om die ander meerkatte te beskerm teen jakkalse. Sal hulle dit kan regkry?
T-Rexie wil saam speel 12.07.2023 7:01
Trieksie T-Rex wou so graag saam met die ander dinosourusies speel, maar almal is bang sy eet hulle op. Watter plan kan sy maak?
Pikkiwyne en meerkatte 11.07.2023 8:49
Die meerkatte kom see toe om 'n boot bou kompetisie teen die pikkiwyne te hê. Wie gaan wen?
Dinosourusse gaan see toe 09.07.2023 9:52
Vier klein dinosourusies gaan see toe vir die eerste keer. Dit is 'n lekker avontuur maar wat as hulle honger word?
Raaisels 1 08.07.2023 5:40
Hier is 'n bonus episode met so paar diereraaisels. Kan jy alles reg kry?
Die groot vuur 07.07.2023 7:00
Die diere probeer die plaas red van 'n groot vuur wat aankom. Sal hulle dit regkry?
Pikkiwyne skiet kettie 06.07.2023 9:39
Die pikkiwyne het hulle jaarlikse kettie skiet kompetisie. Wie gaan die grootste vis kan raak skiet?
Spinnekop verjaar 05.07.2023 8:25
Vandag gaan soek die goggas saam na koek vir spinnekop se verjaarsdag. Sal hulle iets kan opspoor?
Pienkponkie en die baba 04.07.2023 9:52
Pienkponkie, Stompie en Stertjie kry 'n baba in die woud. Kan hulle die baba veilig by die huis kry?
Die modder glybaan 02.07.2023 9:14
Krokedil hoor van 'n spesiale modder glybaan. Sal jy dit kan kry voor dit reën?
Kan 'n bees vlieg? 30.06.2023 10:48
Bessie bees kry die geleentheid om in 'n warm lugballon te vlieg... Maar wat van die storm?
Pikkewyne en dinosourusse 28.06.2023 9:28
Pikkie en Wynand ontdek dinosourusse op die eiland waar hulle bly. Gaan hulle opgeëet word of kan hulle maats wees?
Wie het die koek geëet? 27.06.2023 9:11
Iemand het Koning Leeu se verjaarsdag koek geëet en Lisa die speurder moet uitvind wie dit was
Kan olifante vuur spoeg? 25.06.2023 9:24
Na hulle laaste avontuur vra Stompie en Stertjie vir Koning leeu of olifante regtig kan vuur spoeg
Twee groot Olifante 23.06.2023 12:35
Stompie en Stertjie speel speurder en planmakers om die diere se groentetuine te beskerm teen twee groot olifante
Lisa leeu leer surf 21.06.2023 7:01
Lisa leeu leer surf op die rivier saam met haar maatjie. Maar wat sal hulle maak as die waterval nader kom?
Jaksie die woestynjakkals 19.06.2023 6:19
Jaksie en haar beste maatjie word geskei na 'n groot sandstorm. Al wat sy oor het is sy bal. Sal hulle mekaar ooit weer opspoor?
Pikkewyn en die haai 16.06.2023 7:03
Pikkewyn en Pikkie maak vriende met ''n groot Witdoodhaai. Hoe het dit gebeur?
Die groot moddergeveg 14.06.2023 6:42
Die diere geniet hulle gate uit tydens 'n masiewe moddergeveg. Net lekker pret
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.