Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Lisa en die klavier 14.06.2023 5:57
Lisa speel so mooi dat wilde diere mak word, maar wat gebeur as die groot storm kom?
Plaas toe 13.06.2023 11:14
Stompie en Stertjie besoek vir die heel eerste keer die plaas saam met die Pienkponkie. dit gaan beslis nie so maklik soos hulle gedink het nie
Die tornado 10.06.2023 11:05
Vyf dinosourusies leer wat is 'n tornado. gaan hulle dit oorleef?
Die vuurpyl 07.06.2023 11:53
Stompie en Stertjie vra vir Strikkie om hulle te help om 'n vuurpyl te bou, want hulle wil graag maan toe gaan
Olie en Fantjie se resies 05.06.2023 12:20
Twee olifantjies hou 'n resies vol avontuur.
Skedels op die berg 02.06.2023 11:47
Stompie en Stertjie vind versteekte skedels op die berg
Die kamoefleer kamp 30.05.2023 15:25
Die klein dinosourussies leer al die maniere om hulle self te kamoefleer as hulle in gevaar kom. Hoeveel maniere dink julle is daar?
Die vliegtuig 28.05.2023 10:50
Al die diere in die bosveld werk saam om hulle eerste vliegtuig te probeer bou. Maar sal hulle kan vlieg?
Die katapult 24.05.2023 8:59
Die dinosourusse het pret met 'n katapult
Wegkruipertjie 22.05.2023 10:12
Die diere speel wegkruipertjie, maar as jy die een wat soek kan skrik maak voor hy jou kry, kry jy 'n punt
Die vlieër 21.05.2023 6:27
Stompie en Stertjie speel vir die eerste keer met 'n vlieër en het 'n groot avontuur
Die skerpioene 19.05.2023 7:03
Stompie en Stertjie ontdek snaakse goggas buite die woud
Seerower seekat die speurder 16.05.2023 11:49
Seerower seekat help Willie die witdoodhaai om sy medaljes te kry.
Die groot piesang 14.05.2023 11:27
Stompie en Stertjie gaan soek die groot piesang waarvan hulle nog gehoor het. op hulle reis ontmoet hulle so paar diere wat net so nuuskierig is om die groot piesang te sien
Mossies gaan see toe 11.05.2023 8:11
Mossie en Mossel vlieg vir die eerste keer. Wat sal hulle alles sien oppad see toe?
Die stert-trek-speletjie 09.05.2023 13:26
Die diere speel 'n baie lekker speletjie vir die geleentheid om vir een dag koning te wees van die bosveld.
Plakesourus 04.05.2023 10:34
Vandag se storie gaan oor drie klein Plakesourusies wat die groot Dinosourusresies heeltemal deurmekaar krap.
Bendi beer soek die son 02.05.2023 9:20
Bendi beer bly so diep in die woud dat hy nog nooit die son gesien het nie. Hy en sy pappa vertrek op 'n reis na die opening en ontmoet 'n paar diere opppad.
Die diere se kleure 25.04.2023 4:50
Al die diere verloor skielik hulle kolle en strepe. Wat sal hulle maak om dit weer terug te kry?
Leopoldus 24.04.2023 4:45
Leopoldus die leeu ontdek sy brul! Maar het hy dit verwag?
Leeu se lappie 23.04.2023 5:08
Koning leeu verloor sy slaaplappie en krap die hele woud om. Almal werk saam om sy lappie terug te kry net sodat hulle weer kan rus.
Die pienkponkie 22.04.2023 8:18
Apies kan somtyds nuuskierig wees en hier loop hulle hulle vas teen die Pienkponkie!
Seekat seerower 21.04.2023 5:06
Die avonture van seekat seerower begin hier. Sommer al hier swem hy homself vas teen sy groot vyand. Raai wie is dit...
Die groot blou 20.04.2023 10:36
Stompie en Stertjie is op 'n avontuur om aan die groot blou te raak. Het hulle dalk die begin van die groot blou guevind?
Wat is Mierspoortjies? 19.04.2023 0:25
Hierdie is stories wat ek vir my seun vertel voor slaaptyd, en opmaak in die oomblik!
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.