Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Die bonspartytjie 19.04.2023 5:29
Die diere hou 'n groot fees, maar in al die eet is daar ook chaos.
Vlakvark en die Dinosourus 19.04.2023 9:10
Vandag hoor ons hoe Vlakvark 'n Dinosourus ontdek het in 'n tonnel onder die grond. Hierdie Dinosourus maak groot moeilikheid en die diere moet 'n plan maak om vrede te herstel. P.S. - dit is alles uitgedink en vertel net voor slaaptyd.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.