Maroela Media
Maroela-onderhoude
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Irene-Louise verruil tekkies vir pienk vellies 21.11.2025 5:19
“Wat mense in die musiekvideo sien, is eintlik nie toneelspel nie, want ek is nie gemaak vir die plaaslewe nie.” Maroela Media
Sprokiesverhale kry nuwe lewe in Afrikaanse pantomime 20.11.2025 12:11
“Dis so te sê ʼn sing-dans-saamskree- Suid-Afrikaanse weergawe van ʼn sprokie met baie komedie – gesinsvermaak geskik vir almal.” Maroela Media
Dís ‘Troumateriaal’ vir Brendan Peyper 15.11.2025 13:51
Brendan Peyper het in Maroela Media se ateljee gesels oor sy jongste kortspeelalbum, sy pad in die bedryf, voorlopige sekwestrasie en die trek terug Pretoria toe.a Maroela Media
Vanes-Mari delf geestelik met eie parfuum 14.11.2025 13:33
“Reuk kan herinneringe en emosies ook teweegbring. As jy in ʼn ou huis instap of iets spesifieks ruik, ontlok dit soveel meer.” Maroela Media
Blackbyrd se Tasha verken solopad 14.11.2025 16:44
Tasha Zaaiman gesels in Maroela Media se ateljee oor haar pad as solokunstenaar, haar jongste enkelsnit en die geestelike ervaring wat sy in haar tyd op “Die Kontrak” gehad het. Maroela Media
MOS beskerm moedertaalonderrig met nuwe skool in Pta 10.11.2025 8:14
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, en Lerina van Rensburg, hoof van Enso Akademie in Wonderboom, Pretoria het met Esté Meyer Jansen oor dié skool gesels. Hulle verduidelik die visie agter hierdie baanbreker- Afrikaanse skool: van die simboliek van die Enso-sirkel tot die droom om leerders te vorm wat die toekoms met selfvertroue en karakter aanpak. Kom luister na...
Nederige sakeman gee terug ná hy entrepreneurskompetisie wen 09.11.2025 15:49
“Die Here was nog altyd goed vir my en my gesin, Hy’t nog altyd vir ons gesorg. Hierdie prysgeld is natuurlik wonderlik, maar dit het vir my gevoel soos ʼn geleentheid om terug te gee.” Maroela Media
MOS brei Afrikaanse aanlyn onderrig uit na grondslagfase 07.11.2025 9:28
Roedolf van der Westhuizen, uitvoerende hoof van Die MOS Inisiatief, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor hoe Afrikaanse onderwys in ʼn digitale wêreld nuwe vlerke kry. Hy vertel waarom hulle besluit het om MOS-Wêreldwyd se aanlyn kurrikulum na die grondslagfase uit te brei Maroela Media
Organisasie wil veterane se menswaardigheid herstel 03.11.2025 13:54
Behoorlike behuising is ʼn uitdaging vir talle veterane en daarom het die VAF huise in Klerksdorp, Roodepoort en Krugersdorp waar veterane kan woon teen ʼn lae bedrag vir huur. Elizabeth Bouwer, stigter van die VAF, en voorsitter kol. Luke Enslin, het in Maroela Media se ateljee gesels. Maroela Media
Aitsa-toekennings kry nuwe baadjie 29.10.2025 7:50
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is al die afgelope paar jaar ʼn hoogtepunt op die Afrikaanse musiekkalender. Maroela Media
Borrelende musikant Just Mia wil ‘vreugde wek’ 27.10.2025 8:23
“Ek is nog altyd baie geseënd met ʼn vreugdevolle gesindheid. Almal ken my as ʼn gelukkige mens." Maroela Media
Gesin, geloof dra kankeroorwinnaar op genesingspad 27.10.2025 38:23
Toe Nicoleen Thirion (52) vyf jaar gelede met borskanker gediagnoseer is, het haar lewe vir ʼn oomblik byna stilgestaan. As iemand met geen ervaring van dié lewensveranderende siekte nie, het talle verdoemende scenario’s in haar kop begin afspeel. Sy het egter vinnig besluit om dit nie as ʼn doodsvonnis te beskou nie. Maroela Media
Amor Vittone terug agter mikrofoon 21.10.2025 23:03
“Ag, ek praat nie sommer meer oor dáárdie dae nie. Ek dink dis al lankal verby en mense het aanbeweeg. Ek kon gaan lê het, maar my wonde het my gemaak wie ek is. Vir my gaan my liedjie juis ook daaroor om te leer uit jou foute en jou lig helder te laat skyn.” Maroela Media
Harmonieuse duet ‘eerste van meer’ vir Andriëtte, Herman Kleinhans 21.10.2025 5:28
“Ek dink dit is die mooi ding van musiek: Elkeen kan ʼn ander betekenis in ʼn lied vind.” Maroela Media
Jong sangeres van Worcester wil skares met musiek inspireer 17.10.2025 7:10
“Ek verbaas myself steeds wanneer ek op televisie of in nuusberigte verskyn. Ek dink altyd: Sjoe, Melissa, jy het so ver gekom.” Maroela Media
Danny Smoke wys sy romantiese kant 17.10.2025 24:55
Terwyl Danny in ʼn klein vertrek in sy huis oor sy troudag geskryf het, het hy nie gedink dit sou soveel vreugde en emosies by ander getroude paartjies of aanstaandes op sosiale media ontketen nie. Maroela Media
Taai jaar vir Christia inspireer nuwe musiek 17.10.2025 15:25
“Ek is hierdie jaar deur baie dinge. Ek het my loopbaan weer aan die gang gekry en is deur ʼn egskeiding, so ek is nou meer as ooit vantevore dankbaar vir my sirkel van mense.” Maroela Media
Kwartmiljoen pakke sanitêre ware hou meisies in die klas 15.10.2025 0:22
Die HelpHetta-projek van Helpende Hand verhoed dat meisies tot 55 skooldae per jaar mis en verseker so toegang tot onderwys en drome wat bewaarheid word. Danelle du Plessis, projekorganiseerder van HelpHetta, verduidelik van die nuwe mikpunt vir HelpHetta wat jy kan ondersteun. Maroela Media
Geloof, verlies kerf Lucia se musikale pad 07.10.2025 23:11
“Dis wonderlik om te sien wat die Here in ʼn mens se lewe kan doen as jy totaal en al oorgee aan Hom.” Maroela Media
Kos, goeie eetgewoontes sleutel tot bloedsuikerbeheer 03.10.2025 14:26
In die laaste aflewering van Maroela Media se podsendingreeks oor diabetes, werp twee kenners lig op die impak van eetgewoontes op bloedsuikerbeheer. Maroela Media
Geloof dryf Len Muller se musiek 02.10.2025 13:59
“Ek maak musiek uit eie sak en hoop dat iemand iewers aanklank daarby sal vind en dat dit hulle nader aan di Maroela Media
Proteïenpoeiers: gesonde alternatief of geldmors? 30.09.2025 14:25
In die tweede episode van Maroela Media se proteïen-podsendingreeks delf ons dieper in die wêreld van proteïenpoeiers en gesels met Chanel Vogl, eienaar van Ovo Protein – ʼn unieke eierwitproteïenpoeier. Maroela Media
Onderwysers sê skooltas gee kinders hoop 29.09.2025 12:50
Elke kind verdien om die eerste dag van die skooljaar met trots te begin, en jy kan dit help moontlik maak. Juffrou Nita Gerber Heyns het die waarde van ʼn skooltas en skryfbehoeftes benadruk en wyse raad met ouers van kinders in die grondslagfase gedeel. Maroela Media
Armand Hofmeyr druk eie stempel af 29.09.2025 13:23
Pa en seun se musikale genres verskil hemelsbreed, maar albei probeer dieselfde ding deur hul musiek bereik: om Afrikaans as taal te bevorder. Maroela Media
Anthonie Bougas se ma vertel van aanvalle op gesin 27.09.2025 5:20
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee. Maroela Media
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.