Maroela Media

Maroela Media-nuus

News AF ↓ 108 episodes

Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.

Author

Maroela Media

Category

News

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Mar 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Miljoene vir infrastruktuur in KZN nie bestee 09.05.2023

Martin Meyer, die DA se woordvoerder oor samewerkende regering en tradisionele sake in KwaZulu-Natal, sê dit het tydens ʼn portefeuljekomiteevergadering aan die lig gekom dat toelae teen ʼn slakkepas bestee word. Luister hier: Maroela Media Nuus

Kommer oor ‘dubbele standaarde’ oor haatspraak 04.05.2023

Ernst van Zyl van die burgerregtegroep AfriForum sê hulle is bekommerd oor die “verergerende dubbele standaarde” wat na sy mening gesien kan word in hofuitsprake, die regering se toepassing van wetgewing en mediaveroordeling. Maroela Media Nuus

Hokaai met kabinet se ruim voordele - DA 03.05.2023

Die kabinet kos Suid-Afrikaners byna R1 miljard per jaar. “En wat is die opbrengs op dié belegging vir Suid-Afrikaners? Fase 6-beurtkrag, ongebreidelde misdaad, toenemende armoede en dienste wat ineenstort," sê dr. Leon Schreiber. Maroela Media Nuus

67 miljoen kinders weens Covid nie ingeënt 20.04.2023

“Ons kan nie toelaat dat vertroue in roetine-inentings nog ʼn slagoffer van die pandemie word nie.” Maroela Media Nuus

Tshwane se Brink bou g’n lugkastele, wél ʼn metro 05.04.2023

Christel Cornelissen van Maroela Media gesels met Tshwane-burgemeester Cilliers Brink oor die groot uitdagings wat vir die stad voorlê en die nuwe span se planne om die hoofstad reg te ruk. Maroela Media Nuus

#NationalShutdown: Vreedsaam of nie, ‘skade is gedaan’ 23.03.2023

Maroela Media het vandeesweek met internasionale kenner Jaco Kleynhans gesels oor hoe die EFF se nasionale stilstand die land se beeld oorsee geraak het. Maroela Media Nuus

Transmissienetwerk: Eskom wíl bou, maar grondregte sukkel 09.03.2023

Nuwe transmissielyne is dringend nodig om ʼn toename in beskikbare krag behoorlik te herlei, maar Eskom sukkel tot tien jaar lank om grondregte hiervoor te bekom, sê Ronald Marais van die kragverskaffer. Maroela Media Nuus

Skorsing van boelies ‘nie enigste uitweg’ 17.02.2023

Yolandi Singleton, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum in Pretoria-Noord, gee raad oor wat ouers en skole kan doen indien hul kinders by die skool afgeknou of geboelie word. Maroela Media Nuus

Listen to the Maroela Media-nuus podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.