Maroela Media

Maroela Media-nuus

News AF ↓ Odcinki: 108

Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategoria

News

Strona podcastu

maroelamedia.co.za

Ostatni odcinek

10 mar 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android 5 mln+ pobrań · ocena 4,8 iOS niedługo

Odcinki

VSA-ambassadeur oor sy rol: ‘Daar lê ’paar harde gesprekke voor’ 10.03.2026

Brent Bozell, die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, het Dinsdag by die aanlyn sakekoerant BizNews se konferensie in Hermanus in die Wes-Kaap sy eerste openbare toespraak gelewer sedert hy in dié posisie aangestel is. Luister hiér na die volledige toespraak. Maroela Media Nuus

Theo Venter kies ná 40 jaar eindelik kant; dís hoekom 17.02.2026

Theo Venter vertel dat hy aanvanklik met die besluit geworstel het nadat die DA hom genader het om as burgemeester van Potchefstroom te staan. Maroela Media Nuus

DA verwerp Ramaphosa se lofsange oor Zim se ‘grondhervorming’ 02.09.2025

Pres. Cyril Ramaphosa se lofprysing van Zimbabwe se besluit in die vroeë 2000’s om op groot hoeveelhede grond beslag te lê, word verwerp. Ramaphosa het die afgelope naweek in Harare dié land se destydse grondverdelingsmodel bestempel as “noodsaaklik” en “ambisieus”. Willie Aucamp, nasionale woordvoerder van die DA, sê die party veroordeel en verwerp Ramaphosa se lof vir ʼn proses wat Zimbabwe aan f...

Helen Zille stel haarself verkiesbaar in Johannesburg 19.07.2025

Helen Zille verduidelik dat sy aan dieselfde keuringskriteria sal moet voldoen as al die ander kandidate wat vir burgemeesterskap in Johannesburg oorweeg wil word. Maroela Media Nuus

‘Bidvest-rasseskema’: Solidariteit vra steun in VSA 11.07.2025

Solidariteit het ʼn formele versoek aan die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Marco Rubio, en groot Amerikaanse aandeelhouers in Bidvest Group Limited, gerig, waarin dié organisasie vra vir onmiddellike optrede teen ʼn rassediskriminerende werknemersvoordelebeleid van Bidvest wat die kinders van wit Bidvest-werknemers in Suid-Afrika uitsluit. Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakelin...

7/7-bomaanvalle: SA’ner onthou dag van angs, slagoffers 07.07.2025

Adrian Heili (45) was op die moltrein toe die eerste bom 20 jaar gelede in ʼn reeks terreuraanvalle in Londen ontplof het. Hy is vanjaar vir die eerste keer deel van die amptelike herdenkingsplegtigheid, maar bring al die afgelope twee dekades op sy eie manier hulde aan diegene wat daardie dag nie oorleef het nie. Maroela Media Nuus

Dirk Hermann se ope brief aan Bidvest-hoof: 'As kinders se kryte en drome gevat word …' 04.07.2025

"Ek wonder hoe jy sou voel as iemand jou kind se inkleurkryte vat – as iemand hul geleenthede steel," skryf dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, aan Mpumi Madisa, uitvoerende hoof van Bidvest. Die brief volg op 'n beursskema van die maatskappy vir kinders van werknemers wat minder as 'n bepaalde salaris verdien - met wit werkers op dieselfde salarisskaal wat van die skema uitgesluit wo...

Luister | R15 000 vir goudklagte om te ‘verdwyn’ 13.06.2025

Het die Valke ʼn goudsmokkelring oopgevlek, of ʼn growwe flater begaan toe hulle in Mei twee mans voorgekeer wat in besit van ʼn skoendoos vol goudstafies was? Maroela Media het vroeër berig oor hoe Daniel Schubert (61) en Adriaan du Plessis (49) in hegtenis geneem en die 80 goudstawe wat in besit gevind en op beslag gelê is. Schubert beweer egter hy is die regmatige eienaar van die goud en dat daar...

‘Niggies’-medevervaardiger ‘wou stem aan Issie, Petro gee; name in ere herstel’ 23.05.2025

Willem van der Merwe, medevervaardiger van die reeks “Niggies”, het met Mariska Nanni gesels oor die vermoorde niggies in sy familie se geskiedenis, die maak van die reeks en hoe dit hom en sy familie geraak het. Maroela Media Nuus

Binnelandse sake slaan toe op Plastic View 23.05.2025

Cilliers Brink, die DA se koukusleier in Tshwane, het die optrede van die departement van binnelandse sake in die Plastic View-nedersetting in die ooste van Pretoria verwelkom. Maroela Media Nuus

Koelbloedig | Geregtigheid nog in weegskaal ná ma se branddood 03.04.2025

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni onder meer met Charlene Pretorius se seun, Jason Venter, oor wie sy ma was, wat hy oor die dag van haar dood en verhouding met die beskuldigde in die saak onthou en hoe geregtigheid vir hulle as familie lyk. Maroela Media Nuus

Koelbloedig | Die nagklubmoord op Daniël Botha 27.03.2025

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met die geliefdes van Daniël Botha (26) wat in 2018 so erg in ʼn nagklub aangerand is dat hy later breindood verklaar is. Tania Heyns, verslaggewer by Maroela Media, vertel ook meer oor wat alles in die hof gebeur het. Maroela Media Nuus

Klagte oor opdrag vir slegs Engels-verklarings by Noord-Kaapse polisie 14.03.2025

Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis van die betrokke Grondwet-artikel verkeerd interpreteer, sê Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum. Maroela Media Nuus

Afskryf van waterrade se skuld ten koste van betalende inwoners 17.01.2025

AfriForum sê die skuld-afskryf-meganisme beloon swak finansiële bestuur eerder as om die voortgesette verkwisting te stuit. Maroela Media Nuus

Louis en Dezzi Liebenberg staan rug 'teen die muur’ 24.12.2024

Louis Liebenberg, die omstrede diamanthandelaar, het die naweek in ‘n oproep vanuit die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria onder meer gepleit by sy beleggers om te help met sy regkoste. 'n Vertroueling van Liebenberg het die opname aan Maroela Media bevestig en gesê hy probeer die sakeman bystaan om ‘n regverdige verhoor te verseker. Maroela Media Nuus

Bela-wet | 'Wen-wen-skikking', sê DA 20.12.2024

Die DA sê pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die inwerkingstelling van die Bela-wet maak dit duidelik dat die DA se Siviwe Gwarube - as minister van basiese onderwys - die plig het om regulasies, norme en standaarde te ontwikkel wat die wetgewing gaan bestuur. Dit sluit in die omstrede artikels oor taal en toelating. Die party sê hy het volle vertroue in Gwarube se vermoë om doelgerigte rig...

Omstrede artikels nie sonder beskerming teen magsmisbruik ingestel - Dirk Hermann 20.12.2024

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die Solidariteit Beweging, sê die omstrede artikels oor taal en toelatingsbeleid in die Bela-wet kan nie ingestel word voordat Siviwe Gwarube, minister van basiese onderwys, ’n tydsraamwerk vasgestel het en die nodige norme, standaarde en regulasies ontwikkel het nie. “Prakties beteken dit dat hierdie artikels nie onmiddellik in werking kan tree nie," sê Hermann....

Nedlac-rekords wys ondertekenaars hét mandaat gehad. 11.12.2024

Dié paragraaf in Nedlac se rekords bewys dat die regering se afvaardiging die nodige toestemming gehad het om namens die president oor die Bela-wet te onderhandel en 'n ooreenkoms te teken. Maroela Media Nuus

Só lyk situasie in Sirië 10.12.2024

Só lyk situasie in Sirië Maroela Media Nuus

Solidariteit Beweging bereik skikking met regering oor Bela 28.11.2024

Die Solidariteit Beweging, waarvan Solidariteit en AfriForum deel is, het ʼn skikking met die regering by Nedlac oor die Bela-dispuut bereik. Maroela Media Nuus

NVG besluit om aanklagte teen voormalige sport minister terug te trek 01.11.2024

NVG besluit om aanklagte teen voormalige sport minister terug te trek. Maroela Media Nuus

Louis Liebenberg se lewe 'hel in tronk' 31.10.2024

Louis Liebenberg se regsverteenwoordiger het aan die hof gesê sy kliënt se lewe in die tronk word 'hel' gemaak. Maroela Media Nuus

Só sal rand voor, gedurende en ná Amerikaanse verkiesing maak 24.10.2024

Dit is moontlik. Maroela Media Nuus

Clover-moorde: Verligting nadat twee skuldig bevind word 15.10.2024

Twee voormalige werkers van Clover is skuldig bevind aan die dubbelmoord op die sekuriteitswagte Terence Tegg en JJ Cassanga. Michele Bebbington, Tegg se verloofde, sê dit was 'n emosionele wipwarit tot op hierdie punt. Maroela Media Nuus

Kinders as ‘politieke pionne’ gebruik - AfriForum 14.10.2024

Alana Bailey, AfriForum se hoof van kultuursake, sê die Gautengse departement is al jare lank “berug vir oorreaksie op ongetoetste bewerings” teen funksionele skole, terwyl weinig oor die wanfunksionele skole in die provinsie bekend gemaak word. Maroela Media Nuus

Słuchaj podcastu Maroela Media-nuus w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS