Maroela Media

Maroela Media-nuus

News AF ↓ 108 episodes

Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure. Hier kan jy in klankformaat daarna luister.

Author

Maroela Media

Category

News

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Mar 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Luister: Boek oor stropery ‘lewenstaak’ vir oudverslaggewer   12.10.2024

De Wet Potgieter ondersoek en skryf al die afgelope 36 jaar oor die smokkelhandel van ivoor en renosterhoring in Suid-Afrika, en het al male sonde tal sy eie lewe gewaag om gevaarlike sindikaatnetwerke bloot te lê. Maroela Media Nuus

Brink reageer op Moya se verkiesing tot burgemeester 09.10.2024

Altesame 122 uit 213 raadslede teenwoordig het Woensdag ten gunste van dr. Nasiphi Moya gestem. Cilliers Brink het 86 stemme ontvang. Maroela Media Nuus

Nog ’n vermeende dwelmmuil by OR Tambo vas 06.10.2024

’n 43-jarige vermeende dwelmmuil van Paraguay is Sondag by die OR Tambo- internasionale lughawe in hegtenis geneem. Die man is die 14de vermeende dwelmmuil om die afgelope ruk by dié lughawe in hegtenis geneem te word. Maroela Media Nuus

Onderwysposte: Solidariteit waarsku oor afleggings 04.10.2024

Johan Botha, hoof van die Solidariteit Onderwysernetwerk, sê indien onderwysers in Suid-Afrika in groot getalle afgelê sou word, sal die land ʼn nasionale krisis op hande hê Maroela Media Nuus

Twee Nederlanders by ORT vas oor dwelms 04.10.2024

Kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die 21-jarige en 59-jarige verdagtes was van Suid-Afrika na Nederland via Dubai onderweg toe polisiebeamptes hulle onderskep het. Maroela Media Nuus

Tshwane-metro | Mashaba sê hoekom hy nóú saam met ANC sal werk 01.10.2024

Herman Mashaba, president van ActionSA, beantwoord onder meer Maroela Media se vraag oor waarom hy besluit het om tog saam met die ANC te werk. Maroela Media Nuus

AfriForum eis behoorlike konsultasie oor NGV 19.09.2024

Fitch, ʼn kredietgraderingsagentskap, het die NVG vandeesweek gelys as een van die vernaamste bedreigings vir die stabiliteit van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Maroela Media Nuus

VL betreur amptenaar se ‘Kill the Boer’-uitlating 23.08.2024

“Hoe kan daar van boere verwag word om dié taak te vervul wanneer iemand in die rol van samewerkende dienste sulke uitlatings maak?” Maroela Media Nuus

Solidariteit stel ekonomiese herstelplan bekend - Theuns du Buisson, ekonomiese navorser by die SNI 10.07.2024

“Ek dink die gemiddelde Suid-Afrikaner ken die gevoel van ‘ons is besig om die bus te mis’. Jy voel hoe jy armer word, hoe jy al minder kan koop. Al pad hieruit is ekonomiese groei.” Maroela Media Nuus

Solidariteit stel ekonomiese herstelplan bekend - Connie Mulder, hoof van die SNI 10.07.2024

“Ek dink die gemiddelde Suid-Afrikaner ken die gevoel van ‘ons is besig om die bus te mis’. Jy voel hoe jy armer word, hoe jy al minder kan koop. Al pad hieruit is ekonomiese groei.” Maroela Media Nuus

Sunfield Home kry eerste betaling ná hofstryd 03.07.2024

Die Sunfield Home Fortuna, ʼn tehuis vir fisiek en verstandelik gestremde mense in Mpumalanga, het Woensdag vir die eerste keer in 15 jaar ʼn verhoogde subsidiebedrag van die staat ontvang. Maroela Media Nuus

Saai dagvaar polisie vir skade wat Limpopo-boer ly 06.06.2024

“Saai wil boere help wat met onwettige betredings op hul plaas gekonfronteer word en waar die SAPD, ten spyte van hul grondwetlike plig, versuim om daarteen op te tree,” sê Theo de Jager, direksievoorsitter van Saai. Maroela Media Nuus

20 stuur regsbrief aan OVK 01.06.2024

SARA deel hul regsbrief aan OVK met media. Maroela Media Nuus

EFF: Dié sewe pilare ononderhandelbaar vir koalisieooreenkoms 01.06.2024

Dié sewe pilare ononderhandelbaar vir koalisieooreenkoms - EFF. Maroela Media Nuus

VF Plus eis antwoorde oor haatspraakklag teen Malema 23.05.2024

Julius Malema, die EFF-leier, se aanhitsing van geweld teen boere ongeag hul ras, en wit mense in die algemeen, is goed gedokumenteer en die VF Plus en ander het oor die jare al verskeie klagte teen hom ingedien, sê dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Maroela Media Nuus

Jankielsohn oor dubbelmoord by Glen 06.05.2024

Dr. Roy Jankielsohn, DA-leier in die Vrystaat, het sy innige medelye met die familie van Christo en Christa Morrison betuig. Die egpaar is op hul plaas naby Glen in die Vrystaat vermoor. Maroela Media Nuus

DA reg om hof te nader oor Mapisa-Nqakula se regskoste 20.04.2024

Kobus Marais, die DA se woordvoerder oor verdediging, meen die minister behoort geen oorweging te skenk aan die "uiters buitengewone en moontlik onwettige" versoek om finansiële hulp wat die voormalige speaker by die departement ingedien het om haar regskoste in die korrupsieverhoor te betaal nie. Maroela Media Nuus

Optrede teen Mapisa-Nqakula wys hoe diep verrotting in weermag strek - Groenewald 22.03.2024

Die VF Plus verwelkom die optrede van die polisie en die nasionale vervolgingsgesag teen Nosiviwe Mapisa-Nqakula, speaker van die Nasionale Vergadering (NV), weens bewerings dat sy omgekoop is met “geskenke” van weermag-kontrakteurs terwyl sy minister van verdediging was. Luister hier na dr. Pieter Groenewald. leier van die VF Plus. Maroela Media Nuus

‘Rietbok’-vliegramp: ‘Ons sal nie vergeet’ 13.03.2024

“As ons die vliegtuig kan herwin en ʼn sekere stuk van die vliegtuig kan opspoor, sal ons die laaste stukkie van die legkaart bymekaar kan sit.” Maroela Media Nuus

Springbokke is 2023 se nuusmaker van die jaar 14.02.2024

Die Nasionale Persklub het Woensdag die Springbokke as sy nuusmaker van die jaar aangewys. Antoinette Slabbert, voorsitter van die klub, verduidelik hoe die besluit gemaak is. Maroela Media Nuus

Verdedigingsdeskundige getuie bevestig integriteit van getuienis teen verkragtingbeskuldigde 14.02.2024

’n Forensiese ontleder wat aangestel is om AfriForum se privaatvervolgingseenheid se videobewyse in die verkragtingsaak teen Isaac Andile Memese aangebied is, het bevestig dat hy geen onreëlmatighede of wysigings op die lêers gevind het nie. Jason Jordaan, ’n ervare multimedia- en digitale forensiese ontleder, is gister deur Memese se verdedigingspan geroep om in die Somerset-Oos-landdroshof te ge...

Polisie gryp miljoene se nagemaakte items 08.02.2024

Gedurende die operasie het die span ook ʼn vervaardigingsfabriek en stoorfasiliteit afgebreek waar nagemaakte goedere na winkels in en om Johannesburg versprei is. Lt.kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, lewer kommentaar. Maroela Media Nuus

Groot kommer oor ‘afgryslike toestande’ by Groblersdal-hospitaal 05.02.2024

Lindy Wilson, die DA se provinsiale leier in Limpopo, sê die toestande by die Groblersdal-hospitaal is ysingwekkend en bedreig die gesondheid en welstand van sy ongeveer 200 pasiënte. Maroela Media Nuus

Gemeenskap haal self meer as 1 600 ton waterslaai uit Vaal 05.02.2024

Meer as 15 bote en jetski’s het die waterslaai na vier verskillende uithaalpunte gestoot waar ongeveer 50 vrywilligers die plante met hul kaal hande uit die water verwyder het. Jaco Grobbelaar, AfriForum se hoof vir die sentraalstreek, sê egter die gemeenskap is besig om die regering se werk vir hom te doen. Maroela Media Nuus

Prys van skoolklere gee ouers steeds grys hare 12.01.2024

Die mededingingskommissie het gedurende die 2023-skooltermyn bykans 200 klagtes van ouers ontvang wat hoofsaaklik met bu Maroela Media Nuus

Listen to the Maroela Media-nuus podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.