Magalies Afrikaanse Podcast
Magalies Potgooi
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Ons het geen antwoorde nie, maar nogsteeds hou ons nie ons bekke nie. Daar is 'n nuwe episode elke week op Woensdag. Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek Hensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcKletsBotBoks - Debatte tussen twee ChatbotsKommentaar of inligting: magaliespotgooi@gmail.comKategorië: https://open.spotify.com/user/3147gcb7efpfrxgrdcev3jhxr3py
Author
Magalies Afrikaanse Podcast
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 11, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Seisoen 2 inleiding 19.01.2022 1:22:03
Magtag, ja uiteindelik is ons terug. Welkom by die inleiding van seisoen 2! Ons reflekteer bietjie op seisoen 1 en gee 'n behind the scenes kyk oor ons produksie proses. Praat ook oor Joe Rogan, Lex Fridman, Scott Manley, Veritasium, ander paar ander podcasts. Veritasium: Skaduwee Veritasium: Godel En oor geloof soos Scientology, Covid inentings, Road Rage. Pelindaba naam: No more talking! Ons h...
[13] Boekklub: Sewe en ‘n half lesse oor die brein - Lisa Feldman Barrett 18.08.2021 1:32:20
Francois se brein leer oor ditself Seven and a half lessons (Lisa se werf) Lisa en Lex (episode 1 en episode 2) Audible Audiobook (audible) Soek vir kindle boeke met audio (amazon) Downhill mountain racing: 1000->1 (youtube) Moer 'n 'roo (youtube) Plasticity vs elasticity (webwerf) "your choices are half chance, so are everybody else's" Baz Luhrmann - Everybody's free to wear sunscreen (youtube) D...
[12] Waar het jou Oupa gekuier? 11.08.2021 1:01:50
Rudolph deel Evert die SKOKKENDE nuus oor sy familie :-D Lees die artikel hier . Anton Petrov - The entire human genome finally sequenced ( youtube ) How DNA Codons only code for 20 amino acids ( www ) Locke Movie Trailer ( youtube ) Mitochondrial DNA ( www )
[11] Internet Privaatheid: Die skaam of die faam 04.08.2021 1:32:56
Ons praat met Francois oor skaam fotos, verskeie tipes privaatheid en sekuriteit. Ook oor: - Google of Duck Duck Go? - WhatsUp of Signal? - Persoonlike verantwoordlikheid vs regulasies - Onstaan van privaatheid Joseph Goebbels wiki .
[10] Judas se keuse (Free Will) 28.07.2021 1:34:11
Nee serious bra! Diekeer praat ons rerig oor vrye wil. Anal Retentiveness Bananas and atheists Compatibilism Determinism Arthur Schopenhauer : “Man can do what he wills but he cannot will what he wills”. Lauryn Hill - Everything is everything
[9] Klim uit jou boks en voel die multipotentialite in die lug (Michelle Cheyne) 21.07.2021 1:34:12
Michelle is die stigter van Instinctive Living , deel van Content College , en Celebrate Southern Africa wat binnekort die Celebrate Southern African Woman event gaan host. Vir 'n spesiale aanbod om by Content College aan te sluit, kyk hier . Ons praat oor allerhande bokse waarin ons mense sit, die teenpool " Multipotentiality " en vele relevante onderwerpe. "Refuse to choose" boek details . ...
[8] Bewussyn, realiteit, sintuie, mindfulness 14.07.2021 1:30:48
Wat is die verskil tussen om net 'n brein met insette en uitsette te wees en om diep ervarings te voel? Hoe word ons realiteit gevorm deur 'n brein wat in 'n donker gat sit met 'n paar drade na buitentoe? En.... so wat dan as ons die antwoorde het? Annaka Harris oor bewussyn . Donald Hoffman oor realiteit en korter weergawe . Dan Dennett video . ...en debunking van Rudolph se chilli storie h...
[7] Klets: Fietsry sektes met 'n polisie chase scene 07.07.2021 43:09
Rudolph vertel van sy betrokkenheid by 'n fietsry cult en 'n clash met polisie. Artikel oor die toyi-toyi en die nuusberug .
[6] Passop vir Deepak se kullery! (Denkfoute II) 30.06.2021 1:43:20
Rudolph en Evert borduur verder voort in the algemene rigting van logiese foute. Is hierdie die episode waar ons meer twyfel opklaar as verwarring saai? Moet liefs maar nie die potjie verkoop totdat jy die ding self geproe het nie! Deepak Chopra (wiki) en random wysheid skepper Carl Jung (wiki) - synchronicity (wiki) Greg Egan (wiki): Permutation Citi (wiki), Quarantine (wiki) CGP Grey - You are t...
[5] Boekklub: Sapiens: A Brief History of Humankind - Yuval Noah Harari 23.06.2021 1:35:15
Rudolph en Evert probeer Francois oortuig om die boek Sapiens te lees. Yuvel Noah Harari ( wiki ) - Sapiens ( wiki - audible ) Italy and illegal vegans ( time.com ) SA Constitution - Bill of rights ( gov.za ) Donners duur duiwe ( link )
[4] Denkfoute I 16.06.2021 1:56:56
“Niks is beter as 'n Ferrari!... ...maar 'n Volla is darem beter as niks... ...So 'n Volla is beter as 'n Ferrari!" Klink reg, maar daar het erens 'n denkfout ingeglip! Tobie, Rudolph en Evert praat uiteindelik nie heeltyd net oor hulleself nie. Wat is die denkfoute wat mense gereeld maak? Hoe kan dit help om meer daarvan bewus te wees? Rudolph se hond op Wikipedia (wiki)
[3] The Road - skoene polish of plakkies dra deur die lewe 09.06.2021 1:25:46
Ons praat met Willem oor sy unieke loopbaan paadjie en die tye saam met Piet Botha wat 'n heel ander lewensuitkyk gehad het. Check uit "The Road" , 'n dokumenter oor Piet Botha waarby Willem betrokke was.
[2] Doelloos 26.05.2021 49:52
As jy nou al sover gelees het in die inleiding is hier vir jou 'n moerse verrassing! Nee, ons is nie doelloos nie, in fact, hier solve ons die doel van die lewe probleem. Hitchhiker's Guide To The Galaxy Movie Trailer In Time (2011) Official HD Movie Trailer Richard Dawkins - River out of Eden ( wiki ) Good Charlotte - Girls don't like boys Steven Pinker - Enlightenment now ( wiki ) Kim Stanley Ro...
[1] Is ons hensoppers? 12.05.2021 40:58
Rudolph, Evert en Tobie praat oor voetsek uit die land uit. Sien hierdie maar as 'n intro vir julle onbetaalde gashere. Vanaf die volgende episode sal ons ons kakpraat haelgeweer min of meer mik in die rigting van ligte filosofie.
[00] Nerd wees met Aliens en Time Travel 28.04.2021 49:49
Inleiding tot die Magalies Potgooi! Ons stel onsself voor aan al die Magalies wat wil luister. Ons wys ook ons “nerd" kant en praat bietjie oor Time Travel en Aliens. Laat ons gooi! Evolusie en bang wees om voor mense te praat: link Convergent evolusie: link Pioneer Plaque: link
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.