Maroela Media

Leon van Nierop se fliekresensies

Tv AF ↓ 150 episodes

Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Tv

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Dec 22, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Adam Driver, Penelope Cruz ‘briljant’ in Ferrari-fliek 10.12.2023

Selfs al hou jy nie van blitssnelle vuurwaens nie, of jy kan nie die gebrul van renmotors verduur nie, tussenin al die lawaaierige drama ontvou die menslike verhaal van die voortgedrewe Ferrari.

Geliefde Kersfliek 20 jaar later weer op grootskerm 10.12.2023

Lag, giggel, raak verstom, raak meegevoer, maar gun jouself ‘Love Actually’.

Vraatkyk jou voorland met Nicole Kidman, Hugh Jackman in nuwe reeks 06.12.2023

Jy kry nie beter Kersvermaak as dit nie.

Joaquin Phoenix ‘briljant’ as Napoleon in geskiedenisfliek 01.12.2023

Die fliek gee jou ʼn blitskursus in Napoleon Bonaparte se geskiedenis, maar of jy hom werklik gaan leer ken, is ʼn ope vraag.

Boeiende laaste buiging vir ‘The Crown’ 24.11.2023

Die seisoen beeld Diana se laaste dae uit, en konsentreer op haar warm, liefdevolle verhouding met haar seuns, prinse William en Harry, en haar vriendskap met Dodi Fayed.

Marvel-meisies se fliekverhaal ‘sit pot mis’ 17.11.2023

Dit kom voor asof dit afgejaag is en daar nie behoorlik aandag aan karakterisering of die vloei van die storie gegee is nie.

Spannende misdaad-dokkie ‘slaan kyker katswink’ 09.11.2023

Jy sal ná elke episode redekawel en die nuwe feite opnuut uitpluis.

‘Seepgladde’ Deon Meyer-speurverhaal kry gestalte op kleinskerm 02.11.2023

Hilton Pelser se spel help hom om Griessel se speurderbroek vol te sit, en die storie beweeg vol kinkels en draaie deur die Kaapse onderwêreld.

Veterane te sien in Maggie Smith se ‘beste een nog’ 23.10.2023

As jy die moeite gedoen het om na ‘Hans steek die Rubicon oor’ te gaan kyk, mag jy net sulke lang en mooi trane in ‘The Miracle Club’ huil.

Insiggewende dokkie-reeks gee blik op lewe van sokkerster 17.10.2023

Dit verduidelik ook dat Beckham eintlik maar net ʼn normale Brit bly, wat sy land hartstogtelik liefhet, sport aangryp, maar steeds ʼn balans probeer hou.

Dié Morgan Freeman-fliek is ‘halfhartig, mak’ 11.10.2023

'57 Seconds' is nie noodwendig die soort fliek waarvoor jy jou veilige tuiste sal verlaat nie.

‘Robothasies’ uit hoed gepluk in fliek oor KI 04.10.2023

Dit is nie die gewone wetenskapfiksie waarby jy vrolik betrokke raak nie.

Duik-fliek meer uitgerek as spannend 28.09.2023

Die fliek is 30 minute te lank.

Onbekende Agatha Christie-storie kry lewe op grootskerm 21.09.2023

Dis die ene atmosfeer, gruwelgebeure, hol stemme van die anderkant van die graf, en spoke. Nie eintlik waaraan ʼn mens van die geniale ou dame gewoond is nie.

Dié reeks se ligte is aan, maar is iemand tuis? 15.09.2023

Jy moet vrede met die storie maak, want min in die reeks maak sin.

Skop, skiet en moord in Denzel-aksiefliek 06.09.2023

Hierdie resep het die vorige rolprente op die pad na sukses gestuur, en sal seker weer.

Depp, Heard was vuil wasgoed in dokkie oor hofsaak 01.09.2023

‘Depp V Heard’ sal jou hare laat orent staan.

Boeiende reeks oor pynpille ‘klop soos skeelhoofpyn’ 21.08.2023

Die reeks bewys net weereens: Bose mense met geld en mag kan lewens vernietig en daarmee wegkom.

Fliekresensie: Kinderhandel-fliek is ‘witwarm van woede’ 16.08.2023

Hierdie is moontlik die mees veelbesproke rolprent van die jaar.

Lekker-kyk-reeks se gebeure soos roulettewiel 08.08.2023

Soos verwag word, tuimel al die domino- en dobbelsteentjies inmekaar, wanneer korrupsie, omkopery en skelmstreke die botoon voer.

Gʼn kinderspeletjies vir dié ikoniese poppe 25.07.2023

Die fliek skakel elke liewe breinsel aan wat tevore suf geraak het van voorspelbare superheldvermaak.

Dié Tom Cruise-waaghalsfliek ‘buitengewoon vermaaklik’ 19.07.2023

Die feit dat ʼn mens bewus is daarvan dat Tom Cruise self van ʼn krans afgery het, en self hardloop, dien as ʼn verdere adrenalien-inspuiting.

‘Rosemary’s Hitlist’ wys bloedige hart van berugte misdadiger 14.07.2023

Dit is sielsopenbarend skokkend, en kykers moet veral let op al die waarskuwings. Nietemin, uitmuntend.

Indiana Jones hang sy hoed, sweep op 07.07.2023

Die fliek is egter heel gangbaar as jy vir oulaas vir dié sweep wil koets. Indiana Jones and the Dial of Destiny kry 7/10. Kom luister hier om uit te vind waarom Leon van Nierop so sê.

‘Extraction 2’ laat jou suf van al die aksie 30.06.2023

Daar is feitlik nie ʼn storie van ʼn uur oud nie. Gaan verby.

Listen to the Leon van Nierop se fliekresensies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.