Maroela Media

Leon van Nierop se fliekresensies

Tv AF ↓ 150 episodes

Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Tv

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Dec 22, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Sluipskutter laat kykers swymel in Netflix-komedie 21.06.2024

Hierdie aantreklike man vermom homself dan sodat hy nie herken kan word nie, maar boeta, as hy daardie vermomming afhaal, swymel die vroue.

Volpunte vir emosiebelaaide animasieprent 13.06.2024

Op unieke wyse gee “Inside Out 2” gestalte aan die oorlog wat tieners teen hulself voer wanneer hulle 13 jaar oud word en hoe dit uiteindelik uitgesorteer word.

Vierde ‘Bad Boys’-fliek bied woeste fliekavontuur 05.06.2024

“Bad Boys: Ride or Die” het net bestaansreg in die aksiegenre, want alles is oordrewe en simplisties vermaaklik.

‘Mad Max’-fliek ʼn oordonderende aanslag op sintuie 30.05.2024

Wees absoluut daarop voorberei dat jy ʼn geharwar, kakofonie van klank en met maltrap spesiale effekte gekonfronteer gaan word soos nooit tevore nie.

Dié ‘Planet of the Apes’ skouspelagtig, boeiend op grootskerm 24.05.2024

Hierdie een kom miskien die naaste aan die 1968-weergawe met Charlton Heston, want dit is eintlik sy voorganger.

Kinderfliek gryp verbeelding van volwassenes ook aan 16.05.2024

Dit is een van die opwindendste en vrolikste kinderflieks van die afgelope paar jaar.

‘Baby Reindeer’ onthuts; het miljoene aan’t gons 09.05.2024

'Baby Reindeer' is geskoei op ʼn nare ware verhaal en het werklik met Richard Gadd, wat die rol van Donny speel, gebeur.

Verteerbare dokkie bekyk binnewerke van binnegoed 30.04.2024

ʼn Mens moet jou woorde maar versigtig kies, want die dokkie gaan oor ʼn omstrede onderwerp: presies wat in jou spysverteringstelsel en daarna gebeur!

Ripley kry nuwe lewe in ‘TV-meesterstuk’ 24.04.2024

ʼn Man bestudeer sy slagoffer en neem dan sy identiteit oor. Die reeks is in wit en swart gemaak om aan te sluit by die film noir-genre van ouds.

Britse prins se “vreemder as fiksie”-onderhoud in fliek oorvertel 16.04.2024

Dit sal jou aangryp en verstom laat kyk asof jy na ʼn fiktiewe drama kyk.

Riller oor moederinstink, vriendskap ‘tref soos vuishou’ 10.04.2024

ʼn Dramatiese gebeurtenis verander twee egpare se vriendskap en lewens vir altyd. Dan doen die storie ʼn regsomkeer en verander alles.

Godzilla, King Kong meet kragte in fliekteaters 04.04.2024

Dit is die soort fliek wat jy op ʼn Vrydagaand gaan kyk as jy die breinselle wil laat rus, of jou wil verbeel die monsters kry jou onsimpatieke baas beet.

Guy Ritchie-reeks ‘breek vingers wyl gehore skaterlag’ 28.03.2024

Hoe skerper sy sêgoed en vinniger die opeenvolgende geweerskote, hoe meer mense kyk. Weet dus waarvoor jy jou inlaat.

Straathond voer gesinne mee in boeiende avontuurfliek 20.03.2024

Maak ʼn knoop in jou oor. Gaan bietjie uit gedurende die baster-langnaweek en trakteer jouself en jou gesin.

Resepmatige fliek laat kykers dwarsdeur gaap 13.03.2024

Wees versigtig. Dit is nie soos “The Beekeeper” wat reeds vier weke lank Suid-Afrika se gewildste fliek naas “Dune Part Two” is nie.

Nuwe ‘Dune’-fliek betower op die grootskerm 06.03.2024

Die woestyn het ʼn oorweldigende invloed op die kyker, veral in teaters. Dit voel of jy self teen daardie duine afrol.

‘Briljante, unieke’ reeks bevredig fynproewersmaak 01.03.2024

Dít is een van daardie soepel stories wat jy hoegenaamd nie kan voorspel nie.

Skreeusnaakse avontuur wag saam met Frankie, Felipé 22.02.2024

Dis spontaan, die humor het spiere, waarmee bedoel word al is die storie voorspelbaar, is dit die reis tot by die wenstreep wat die moeite werd is.

Verrassende toneelspel, draaiboek inspireer in ‘The Holdovers’ 14.02.2024

Dit gaan weer oor die verhouding tussen ʼn onderwyser en ʼn groep testosteroon-besmette seuns wat op die rand van volwassenheid staan.

Weskus-liefde blom in ‘doller-as-kop-af’-liefdesverhaal 06.02.2024

Nie almal gaan aanklank vind by die lekker loslit-styl nie, maar as jy Valentynsdag saam met jou geliefde wil vier, sal jy “Die Tragiese Saak van Pamina Vermaak” ʼn hartjie gee.

'Nagmerrie-ontvoering’ bekyk in spannende dokkie-reeks 02.02.2024

Dit is waar wat hulle sê. Die waarheid is vreemder as fiksie.

Treffende weermagreeks ingewikkeld, taai 25.01.2024

As jy van politieke reekse met ʼn weermag-agtergrond hou, is ‘Class of ‘09’ bietjie anders as die gewone skiet-, skop- en doodbloeireekse op televisie.

Gemene tieners wys weer naels op grootskerm 18.01.2024

Kom ons wees nou nugter. Min pa’s of manne gaan by “Mean Girls” aanklank vind.

Kyk sonder inspanning na dié boeiende romkom 09.01.2024

Veel vir die oog, wol vir die brein.

Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeks 10.12.2023

Marion Holm, wat groter en wreder met die tong is as meninge draak in ʼn sepie, swaai die septer, en wil sorg dat die trompoppies die beste in daardie spesifieke skool vaar.

Listen to the Leon van Nierop se fliekresensies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.