Maroela Media

Leon van Nierop se fliekresensies

Tv AF ↓ 150 episodes

Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Tv

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Dec 22, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

'Kookwater’ politieke intrige in boeiende reeks 13.12.2024

As jy nog nie 'Black Doves' gesien het nie, kan jy nie saampraat nie, hoor ek gisteraand by ʼn braai. Almal praat daaroor.

Niks nuuts in tweede ‘Moana’ 06.12.2024

Soms dink ʼn mens: Kyk ek nou na “Moana”, of is dit “Moana 2”?

ʼn Fliek wat die hele gesin sal betower 28.11.2024

Wicked moet, soos Gladiator 2, in die rolprentteater gesien word – dis die enigste manier om dit te waardeer.

Nuwe Neeson-fliek ‘holruggery, vervelig’ 22.11.2024

As jy al drie die “Taken”-flieks gesien het, en “The Grey” asook vele ander Liam Neeson-flieks, sal jy hierdie een agterstevoor kan opsê.

‘Gladiator II’ ʼn moet-sien in fliekteaters 14.11.2024

Dis darem nie net skop, skiet en doodbloei nie, of in hierdie geval doodsteek, maar bloed is daar baie.

‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op 11.11.2024

So baie woorde, so min sinvolle gebeurtenisse.

Reeksmoordenaar sleep vlerk in veelbesproke riller 01.11.2024

Die rolprent sal jou met verwondering en afgryse laat staar na wat in die werklikheid kan gebeur.

Lomperds se kaperjolle sorg vir prettige reeks 24.10.2024

Hierdie twee kontrasterende karakters sal jou dikwels net laat kop skud terwyl jy na hulle onmoontlike manewales kyk.

Dokkie oor Menendez-moorde byna vreemder as fiksie 18.10.2024

Hierdie dokumentêr is eerlik, sonder foefies en drama, en wys hoe die broers in die getuiebanke breek, en hul reaksie ná die hofuitspraak.

Reeks oor The Penguin sal Batman-aanhangers meevoer 10.10.2024

The Penguin word baie ernstig gespeel deur ʼn onherkenbare Colin Farrell.

Gesinsfliek vermurwe harte van jonk tot oud 01.10.2024

Die ideale fliek vir ʼn naweek.

Bisarre moorde opgelos met skreeusnaakse sjarme 27.09.2024

Dit mag baie grillerig klink, maar moenie dat die naam jou afsit nie. Een kyk na die plakkaat en jy kan sien: dis die ene jollifikasie.

Menslikheid seëvier in reeks geskoei op trefferboek 20.09.2024

Wees dus gewaarsku dat daar wrede tonele is oor die toestande in konsentrasiekampe.

Bo blink, onder stink in gewaagde dramareeks 13.09.2024

Dit is soos baie ander soortgelyke televisiereekse wat jy al gesien het, maar jy sal nêrens gedurende ʼn episode opstaan om te gaan koffie maak nie.

Dodelike dokter oorrompel met sjarme in rillerreeks 06.09.2024

Onthou, die reekse is op die waarheid gebaseer.

Tiener los moordsaak op in liggewig, skadelose reeks 29.08.2024

Dis die soort reeks waarna jy kyk voor en ná aandete en dan skakel jy oor na iets anders met meer inhoud en sjarme.

Spoginhoud op vanjaar se Silwerskermfees te sien 23.08.2024

ʼn Bonus is nie net dat die publiek vanjaar die vertonings van die Silwerskermfees-flieks kan bywoon nie, maar ook dat meeste van die inhoud binnekort kassie toe gaan.

Boeiende topverkoperroman kry gestalte op silwerdoek 13.08.2024

Blake Lively is te sien as die pragtige Lily Bloom, ʼn koppige jong vrou wat op twee vleispaleise verlief raak. Watter een van die twee moet sy kies?

Onopgeloste sake weer oopgevlek op Netflix 09.08.2024

“Unsolved Mysteries” begin seker met, naas die Loch Ness-monster, die mees berugte onopgeloste saak in die geskiedenis – Jack the Ripper. Wie was hy werklik?

Vuiste klap, messe blink in fliek oor rowwe motorfietsryers 02.08.2024

As kru taal en geweld tussen stewige manne wat sommer oor niks baklei nie jou afsit, mag ‘The Bikeriders’ jou aanstoot gee.

Fliekresensie: ‘Deadpool & Wolverine’ oordonderende superheld-fliek vir massas 26.07.2024

Dié twee bulle dwing respek af met aweregse dialoog, vreemde gebeure, spesiale effekte en tallose gevegte op die maat van bekende popliedjies.

Stormjagters wys hul staal in nuwe tornado-fliek 17.07.2024

Glen Powell en Daisy Edgar-Jones bewys dat geen tornado hulle van stryk sal laat bring nie.

Verbode liefde vind agterpaadjies in Netflix-romanse 12.07.2024

Die vonk tussen Zac Efron en Nicole Kidman is genoeg om die wa deur die drif te trek.

Spitsvondige romanse vertel geskiedkundige verhaal 02.07.2024

Dit is regtig ʼn vermaaklike, vrolike, nostalgiese en ontspannende rolprent oor wat werklik in 1969 gebeur het toe die manne op die maan geland het.

Jongste Minions-avontuur ʼn doller-as-kopaf gejaag 26.06.2024

Die enigste ligpunt is natuurlik die Minions wat in hulle snaakse brabbeltaal daarin slaag om suur mondhoeke te trek tot in ʼn glimlag.

Listen to the Leon van Nierop se fliekresensies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.