Maroela Media

Leon van Nierop se fliekresensies

Tv AF ↓ 150 episodes

Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.

Author

Maroela Media

Category

Tv

Podcast website

maroelamedia.co.za

Latest episode

Dec 22, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

‘Transformers’-robotte ‘bedrieglik eenvoudig’ 21.06.2023

Fliekgangers sal moontlik ʼn wortelkanaalbehandeling verkies in plaas van die jongste “Transformers: Rise of the Beasts” wat teaters nou landswyd ratel en skud.

Besondere dokkie-reeks ondersoek SA raaisels, geheime 15.06.2023

Die reeks begin met die moord op Bubbles Schroëder. Sy was ʼn pragtige jong meisie wat eintlik in 1949 ʼn rolprentster wou word, maar verwurg is. Wie het dit gedoen, en hoekom?

‘Beste Spidey-animasiefliek nóg’ slaan jou katswink 08.06.2023

Dit verander jou siening van helde, en selfs Spider-Man, vir altyd.

Jongste Disney-meerminfliek kort vonk, charisma 31.05.2023

Die tekenprent het egter meer lewe en emosie in 10 minute gehad, as die hele nuwe “The Little Mermaid”.

Fliekresensie: Vin se 10de ‘voet-innie-hoek’-fliek bevredig aksievrate 24.05.2023

Gaan kyk dit as daar nié die naweek rugby is nie. Jy sal net soveel testosteroon-besmette aksie kry.

Vrolike ‘Book Club’-fliek is dun, maar propvol pret 15.05.2023

Hierdie lighartige, kreukelpapierstorie behoort in ʼn hele paar vroue se smaak te val.

Dié Emily gee haar oor aan misdaad, swendelary 12.05.2023

Die puik rolprent wys jou presies hoe hierdie laakbare slenters werk, maar veral in watter morele dilemma dit die stomme Emily dwing en in konflik met haarself plaas.

Reeks blaas nuwe lewe in bekende misdaadverhaal 08.05.2023

Dit wys jou net wat ʼn goeie draaiboek kan regkry.

Olifante deel hul geheime in emosionele dokkie-reeks 26.04.2023

Dis die bydrae van spesialiste in olifantoptrede en hul verduidelikings, wat die program onmisbaar vir enige diereliefhebber maak.

Moord g’n ernstige saak in dié Adam, Jen-komedie 24.04.2023

Agatha Christie draai in haar graf om!

‘The Night Agent’ pik so vinnig soos ʼn kobra 13.04.2023

Elke aflewering van hierdie 10-episode-reeks is so volgepak, as dit in ʼn Ziplock-sakkie was, het dit uitgepeul.

Videospeletjie-fliek sal tieners in vervoering hê 06.04.2023

Mense wat dié videospeletjie ken, sal weet hulle moet ʼn karakter kies om mee te identifiseer. Daar is bewys dat dit terapeuties kan wees.

Fliekresensie: ‘John Wick’ se 4de hoofstuk is ‘hardebaard-skuurpot-vermaak’ 31.03.2023

Dié fliek kry wêreldwyd beter resensies as menige Oscar-wenner.

Fliekresensie: ‘Stella Murders’-dokkie ‘stroef, ontnugterend’ 22.03.2023

Hier is geen opspraakwekkende vars getuienis of gedramatiseerde tonele wat bykomende inligting bevat nie; slegs vermoeide mense, veral die dogters se ouers, wat emosioneel vertel wat gebeur het.

Kry insig oor VSA-presidentsvroue agter geslote deure 16.03.2023

Dit klink dalk doodgewoon, maar jy sal gou vir die vroue se sjarme val.

Uitklophou vir nuwe boksfliek 06.03.2023

Die fliek word benader uit ‘n mensliker oogpunt, daarom is dit nie net ‘n geslaan dat die kakebene breek nie.

Kom verlustig jou in komedie oor baanbrekersjef 01.03.2023

Mensig! Is dit nou ʼn lekker reeks hierdie!

Beleef ʼn fliekreënboog saam met kleurvolle Otto 24.02.2023

Dit is ʼn opwindende en lewegewende komedie. Gaan kyk! Dit sal jou laat beter voel.

Halfgebakte ‘Ant-Man’ stel teleur 16.02.2023

ʼn Fliek moet ʼn hart en ʼn doel hê, en dit het Ant-Man and the Wasp: Quantumania nie.

Kinkels in wetenskapsfiksie betrap jou onkant 09.02.2023

Dis die diaboliese wendings en skokkende gebeure wat jou vasgenael sal hou.

‘Plane’ is propvol aksie, koes-vir-koeëls 03.02.2023

Is jy bang vir vlieg? Dink dan liefs twee keer voor jy jou springmielies koop óf gooi iets sterk by jou koeldrank! Luister hier wat Leon van Nierop van dié rolprent sê:

Kragtoer-reeks knel soos ʼn doringdraad 27.01.2023

ʼn Gemeenskap kry swaar en kinders word mishandel. Dan begin die kleintjies die een ná die ander verdwyn. Hoekom?

Hierdie robotpop is nie kinderspeletjies 19.01.2023

Dis haar bleeksiel, uitdrukkinglose voorkoms wat mense mislei, maar wanneer sy die dag haar humeur verloor, moet jy vlug, swaer!

MI6-reeks is ‘verteerbaar, boeiend’ 10.01.2023

Mense wat van politieke intriges hou waarin niemand vertrou kan word nie en ʼn sneller enige oomblik getrek kan word, kan lekker gemaklik hiermee vermaak word.

Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreis 16.12.2022

Dit voel asof jy saam met die visse swem en aan hul vinne kan vat. Visueel is dit onverbeterlik en meevoerend.

Listen to the Leon van Nierop se fliekresensies podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.