RSG

Leefwêreld van die Gestremde

Health AF ↓ 732 episodes

Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.

Author

RSG

Category

Health

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Jul 5, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

9 Nov 2014 08.11.2014

Jacqui January gesels met Tracy Todd, n vrou wat gestremd is, maar voorwaar 'n rolmodel vir almal kan wees.

2 Nov 2014 02.11.2014

Leefwêreld van die gestremde 2 November 2014

2 Nov 2014 02.11.2014

Hoe affekteer depressie mans? Raak dit vroue meer as mans? Fanie du Toit het gaan uitvind. Jacqui January gesels oor mense met Downsindroom se vergewensgesindheid.

26 Oct 2014 26.10.2014

Leefwêreld van die gestremde 26 Oktober 2014

26 Oct 2014 26.10.2014

In Oktober word daar op geestesgesondheid gefokus. Jacqui January gesels met 'n psigiater oor selfhelp-idees en ondersteuning aan pasiënte. Fanie du Toit fokus op intellektuele gestremde volwassenes.

19 Oct 2014 19.10.2014

Leefwêreld van die gestremde 19 Oktober 2014

19 Oct 2014 18.10.2014

Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die integrasie van mense met gestremdhede in gemeenskappe, en behuisingsoplossings vir hulle.

12 Oct 2014 12.10.2014

Leefwêreld van die gestremde 12 Oktober 2014

12 Oct 2014 11.10.2014

Verskeie instansies wat met verstandelik gestremde volwassenes werk, span saam om geld in te samel. Jacqui January het met die organisasies gesels. En Fanie du Toit gesels met 'n sakevrou, wat ten spyte van haar gestremdheid, groot sukses behaal.

5 Oct 2014 05.10.2014

Leefwêreld van die gestremde 5 Oktober 2014

5 Oct 2014 04.10.2014

Fanie du Toit gesels met 'n vrou oor die impak van makulêre degenerasie op haar lewe. En Jacqui January gesels met 'n jong vrou wat passievol werk om ouer mense en kinders te bemagtig.

28 Sep 2014 28.09.2014

Leefwêreld van die gestremde 28 September 2014

28 Sep 2014 27.09.2014

Meervoudige gestremdhede bring soveel meer uitdagings mee. Fanie du Toit gesels met 'n doktor wat doof-blind is en hoor van sy deursettingsvermoë. Jacqui January fokus op sosiale netwerkweek en hoor hoe gestremdes tegnologie tot hulle voordeel inspan.

21 Sep 2014 21.09.2014

Leefwêreld van die gestremde 21 September 2014

21 Sep 2014 20.09.2014

Jacqui January en Fanie du Toit kyk na die uitdagings van en inisiatiewe om ouer mense in gemeenskappe te integreer.

14 Sep 2014 14.09.2014

Leefwêreld van die gestremde 14 September 2014

14 Sep 2014 13.09.2014

Ondersteuningsgroepe vir mense wat beroerte gehad het, help om die stories van betrokkenes te boekstaaf. Fanie du Toit het gaan uitvind hoe dit werk. Jacqui January gesels oor Wêreld Geletterdheidsdag waar die fokus val op uitdagings van jongmense met gestremdeheid.

7 Sep 2014 07.09.2014

Leefwêreld van die gestremde 7 September 2014

31 Aug 2014 31.08.2014

Leefwêreld van die gestremde 31 Augustus 2014

31 Aug 2014 30.08.2014

Suid-Afrika het 'n goeie beleid oor slagofferbemagtiging, maar soos Fanie du Toit uitgevind het, is daar groot leemtes in die regstelsel ten opsigte van mense met gestremdhede wat slagoffers van misdaad is. Baie nieregeringsorganisasies trek jaarliks voordeel uit fonds wat ingesamel word op Loslitdag. Jacqui January het meer gaan uitvind oor hierdie inisiatief.

24 Aug 2014 24.08.2014

Leefwêreld van die gestremde 24 Augustus 2014

24 Aug 2014 23.08.2014

Jacqui January gesels met 'n voormalige radio-omroeper wat 'n traumatiese breinbesering tydens 'n motorongeluk opgedoen het. Fanie du Toit vertel van 'n vrou wat met haar tone tik, tandeborsel en naaldwerk doen.

17 Aug 2014 17.08.2014

Leefwêreld van die gestremde 17 Augustus 2014

17 Aug 2014 17.08.2014

Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes.

17 Aug 2014 16.08.2014

Fanie du Toit kyk na watter ondersteuning daar vir jong gestremde vroue in die werkplek is. Este Gross besoek die Mascincedane Sorgsentrum en hoor van die uitdagings en wanpersepsies t.o.v sosiale kommunikasie vir gestremdes.

Listen to the Leefwêreld van die Gestremde podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.