MaxMedia

Klipkouers

Business AF ↓ 150 episodes

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.

Author

MaxMedia

Category

Business

Podcast website

rss.iono.fm

Latest episode

Jun 29, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Klipkouers SON | W8E1 | Volle Onderhoud 09.12.2022

Jacques stel die vraag aan Dewald: Hoekom behoort ’n mens die digitale bemarking van jou besigheid uit te kontrakteer? Marais bespreek die veld van korporatiewe bestuur (corporate governance), oftewel ‘regeerkunde’. Met ander woorde, wie besluit wat in ’n maatskappy? Ernes verduidelik vervolgens die B van MBA in Eiendomsbelegging, naamlike ‘Berekeninge’. Luister na die episode hier: Spotify: https...

Klipkouers SON | W7E5 | Gesondheid & Welstand 02.12.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W7E4 | Finansies 02.12.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W7E3 | Regspraak 02.12.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W7E2 | Digitale Bemarking 02.12.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud 02.12.2022

Dewald stel voor dat, alvorens ’n mens ’n besigheid begin, jy moet besluit of jy die B2B- of B2C-model gaan volg, en verduidelik hoe die dinamika van die twee modelle verskil. Marais maan dat regslui met groot omsigtigheid moet omgaan wanneer hulle ‘templates’ van kontrakte kies, aangesien die tipe ‘template’ en invul daarvan massiewe implikasies kan hê. Ernes bespreek die ‘M’ van sy MBA in Eiendo...

Klipkouers SON | W6E4 | Finansies 25.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W6E3 | Regspraak 25.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W6E2 | Digitale Bemarking 25.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud 25.11.2022

CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel. Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE), wat, aan die een kant, ’n geleentheid bied vir transformasie, maar terselftertyd ook ’n verpligting is tot gelykheid en regverdighe...

Klipkouers SON | W5E4 | Finansies 18.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W5E3 | Regspraak 18.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W5E2 | Digitale Bemarking 18.11.2022

Dewald gesels padlangs oor marksegmentasie, hoe dit inpas in die groter strategie en hoe dit ’n mens kan help om nismarkte te ontgin. Marais neem ’n kykie na plaaslike afleweringsdienste, en hoe die strukture daarvan, vanuit ’n regsoogpunt, moontlik aangepas kan word om bestuurders meer te bemagtig, terwyl Ernes die verskil tussen konvensionele beleggings en ’n eiendomsbelegging van nader beskou....

Klipkouers SON | W5E1 | Volle Onderhoud 18.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud 11.11.2022

E-posbemarking is al bykans so oud soos die berge, maar vandag steeds nuttig en effektief. Volgens Jacques, gaan e-posbemarking oor verhoudings bou. En, dis koste-effektief. In die regte-segement, benadruk Marais die belangrikheid van ’n Aandeelhouersooreenkoms met die stig van ’n maatskappy, terwyl Ernes verduidelik hoe ’n mens te werk kan gaan om jou huisverband aan te wend om geld vir jouself t...

Klipkouers SON | W4E2 | Digitale Bemarking 11.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W4E3 | Regspraak 11.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W4E4 | Finansies 11.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W3E4 | Finansies 04.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W3E3 | Regspraak 04.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W3E2 | Digitale Bemarking 04.11.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W3E1 | Volle Onderhoud 04.11.2022

Wat bemarking, die reg en finansies betref is dit deesdae noodsaaklik om straatwys te wees. Jacques meen dat sakelui nog nie naastenby vir potgooie, verál wat meetbare bemarking betref, genoeg na waarde skat nie. Sover dit regsgedinge aangaan, voeg Marais by dat ’n mens meer sg. ‘Straatreg’, waar die straat en handboek ontmoet, moet toepas om konflikte effektief te assesseer en op te los. Wanneer...

Klipkouers SON | W2E4 | Finansies 28.10.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W2E3 | Regspraak 28.10.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Klipkouers SON | W2E2 | Digitale Bemarking 28.10.2022

Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie. Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit. Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: htt...

Listen to the Klipkouers podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.