Netwerk24 Klankgolwe
Klankgolwe: Weg Stories
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.netwerk24.com
Author
Netwerk24 Klankgolwe
Category
Podcast website
Latest episode
Nov 19, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Ep.5 Verloor jou hart op die buurman 15.11.2017 10:53
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg se Namibië-gids 2016. Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Nicolene Louw.
Ep.4 Deur Gugs op 'n jakkalsdraffie 20.10.2017 11:35
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #65, Maart 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Erns Grundling, skets deur Fred Mouton.
Ep.3 Die vreugde van die alledaagse 20.10.2017 11:41
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #138, April 2016. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.2 Daai draffie oor die pad 20.10.2017 12:52
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #66, April 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.1 Sout van die aarde 20.10.2017 10:29
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #137 in Maart 2016. Dit is geskryf en word gelees deur François Haasbroek, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.