Netwerk24 Klankgolwe

Klankgolwe: Weg Stories

Society AF ↓ 55 episodes

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.netwerk24.com

Author

Netwerk24 Klankgolwe

Category

Society

Podcast website

www.netwerk24.com

Latest episode

Nov 19, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 10M+ downloads · 4.7+ rating iOS soon

Episodes

Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe 17.10.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169. Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa 03.10.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151. Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam 19.09.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.

Ep.27 Een aand in 'n bar op die 'Bok 05.09.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2017, uitgawe #154. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.26 Toe ek klein was... 22.08.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton

Ep.25 Vliegvoos en vlugvies 08.08.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in April 2006, uitgawe #18. Gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep.24 'n Goeie gewoonte 25.07.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2017, uitgawe #157. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.23 Waar die pad smaller raak 11.07.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.

Ep.22 Ek en my Beetle 27.06.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.

Ep.21 Waar's die 'kêffie'-hamburger? 13.06.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Augustus, 2005, uitgawe #11. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep. 20 Nog 'n Royal groet 30.05.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2006, uitgawe #19, Dit is geskryf deur Willemien Brummer, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.19 Slagspreuke vir die winter 16.05.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Junie 2015, uitgawe #128. Die is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.18 Ek tree aan vir 'n potjie verspoeg... 02.05.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.

Ep.17 Moleste met muskiete 18.04.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Julie 2013, uitgawe #105. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.

Ep.16 Op pad na intervarsity 04.04.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2009, uitgawe #54. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep.15 Die bus na Dar es Salaam 21.03.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Maart 2008, uitgawe #41. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.

Ep.14 Die hele wêreld in jou kop 07.03.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2014, uitgawe #114. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.13 Die verskil tussen 'n flits en 'n 'toorts'? 21.02.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2005, uitgawe #8. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep.12 Reën 16.02.2018

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.

Ep.11 Ons (vakansies) is nie almal so nie... 07.02.2018

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #148 in Februarie 2017. Dit is geskryf en word gelees deur Esma Marnewick, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Ep.10 Lank leef beskuit! 24.01.2018

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Ep.9 Toe breek ek Griekeland... 10.01.2018

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #133 in November 2015. Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Ep.8 Die Citi's in my lewe 27.12.2017

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Ep.7 Jy lol nie met tradisie nie 13.12.2017

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #122 in Desember 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Ep.6 Suidwaarts met Saki en Ayumi 29.11.2017

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.

Listen to the Klankgolwe: Weg Stories podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.