Netwerk24 Klankgolwe

Klankgolwe: Weg Stories

Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.netwerk24.com

Autor

Netwerk24 Klankgolwe

Categoría

Society

Web del podcast

www.netwerk24.com

Último episodio

22 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

51. Waar slaap jy vanaand? Met Toast Coetzer 22.10.2026

Op 'n reis uit die Kalahari na Kaapstad tob Toast Coetzer oor die lewe en sy draaie.

50. The Good, The Bad... en die blouaap. Met Evan Naudé 15.10.2026

Moenie alles glo wat gesoute wildtuinmense jou vertel nie, want soms sien jy wél iets interessants as jy laat slaap en in jou tent agterbly wanneer die vroegopstaners gaan wild soek.

49. So byna was ek 'n Himba. Met Sophia van Taak 08.10.2026

Ons reis om te sien hoe mense anders as ons lewe. Maar soms is juis dít wat ons met vreemdelinge gemeen het, wat ons die meeste verras.

48. Wat is cool? Met Toast Coetzer 01.10.2026

Dis goed om “cool” te wees, maar nie te cool nie. Maar hoe weet jy wanneer jy cool is? Of te cool? Of nie cool genoeg nie?

Seisoen 2, episode 1: Om 'n boomhuis te bou 05.04.2025

Gelees en geskryf deur Francois Haasbroek, skets deur Fred Mouton.

Ep.46 As Moeder Natuur haar strip 18.10.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #66. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naude, en skets deur Fred Mouton.

Ep.45 Met 'n Cortina en 'n Gypsey op 'n plaaspad 02.10.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Oktober 2006, uitgawe #4. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.

Ep.44 Op die spoor van James Bond 01.07.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg!-tydskrif in Maart 2008, uitgawe #41. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur Francois Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.43 'n Ding wat ruk 19.06.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegRy in Oktober 2014, uitgawe #65. Die was gelees en geskryf deur Evan Naudé, skets deur Fred Mouton.

Ep.42 Die les van 'n gebore kampeerder 05.06.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Junie 2014, uitgawe #67. Die was gelees en geskryf deur Zigi Ekron, skets deur Fred Mouton.

Ep.41 Die nonne in Etosha 17.04.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Desember 2009, uitgawe #18. Die was gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.40 Die nag van die snorkes 04.04.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in WegSleep in Augustus 2015, uitgawe #74. Dit was gelees en geskryf deur Evan Naudé, en skets deur Fred Mouton.

Ep.39 Ken jy die tipe? 20.03.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep in Mei 2016, uitgawe #88. Dit was gelees en geskryf deur Zigi Ekron en skets deur Fred Mouton.

Ep.38 Etosha... waar die leeus Afrikaans verstaan 06.03.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Julie 2005, uitgawe #10. Dit was geskryf deur Piet Grobler, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.37 'n Bondige gids vir nie-voëlkykers 20.02.2019

Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg-tydskrif in Julie 2011, uitgae #81. Dit was geskryf deur Schalk Kotze, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.36 Sweef soos 'n... arend? 06.02.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2005, uitgawe #9. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep.35 'Full throttle' op vakansie 22.01.2019

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegsleep se November/Desember uitgawe in 2008, uitgawe #10. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.34 Van vele vure 12.12.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Januarie 2019, uitgawe #171. Gelees en geskryf deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.

Ep.33 Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo 28.11.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Wegbreek in die Desember 2014/Januarie 2015-boek, uitgawe #5. Dit was geskryf deur Dana Snyman, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.32 Die nag toe ek blind geword het 14.11.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2009, uitgawe #46. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.

Ep.31 Vryheid is 'n fiets 31.10.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2017, uitgawe #155. Dit was gelees en geskryf deur Leon-Ben Lamprecht, skets deur Fred Mouton.

Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe 17.10.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169. Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa 03.10.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151. Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.

Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam 19.09.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.

Ep.27 Een aand in 'n bar op die 'Bok 05.09.2018

Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2017, uitgawe #154. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.

Escucha el podcast Klankgolwe: Weg Stories en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos