RSG

Groeipyne

Kids AF ↓ 634 episodes

Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Kids

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 15, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

3 Aug 03.08.2017

Johan van Lill praat met Wietske Boon, 'n spelterapeut, oor toiletafrigting en hoe om jou kind daarmee te help. Wanneer begin jy, en hoe weet jy wanneer jou kind gereed is daarvoor?

27 Jul 27.07.2017

Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor leerprobleme by kinders.

20 Jul 20.07.2017

Johan van Lill gesels verder met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor 'n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van 'n voorskoolse onderwyseres.

13 Jul 13.07.2017

Johan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, die skoolhoof van Leeuwenhof Pre-primêr, oor 'n afmerklysie vir kinders grootmaak uit die perspektief van 'n voorskoolse onderwyseres.

6 Jul 06.07.2017

Johan van Lill gesels met dr Ettienne van der Walt, 'n neuroloog, oor hoe die brein van konsepsie tot volwasse bedraad word.

29 Jun 29.06.2017

Johan van Lill gesels met Martjie Malan oor alles wat jy met kinders oor die wintervakansie kan aanpak om hulle besig te hou.

22 Jun 22.06.2017

Johan van Lill gesels met 'n opvoedkundige en skrywer, Marise Oberholzer, oor hoe om jou kinders by die huis met breuke in Wiskunde te help.

15 Jun 15.06.2017

Johan van Lill gesels met Charne van der Walt, 'n finansiële beplanner, oor hoe om jou kinders van jongs af te leer om met geld te werk, en hoe huishoudings oor finansies kan kommunikeer.

8 Jun 08.06.2017

Johan van Lill gesels met Annalise Kempen, die redakteur van Servamus Veiligheids- en Sekuriteitstydskrif, oor die hartseer realiteit van kindermishandeling. Ons gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou.

1 Jun 01.06.2017

Johan van Lill gesels met 'n omgewingskundige, Peet Crous, oor hoe gesinne meer ekologies sensitief kan leef. Hoe kry jy jou kinders om te herwin, herbruik en te heroorweeg as dit kom by rommel.

25 May 25.05.2017

Johan van Lill gesels met Lizanne du Plessis oor hoe om goeie slaapgewoontes en -roetines by kinders te vestig.

18 May 18.05.2017

Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner, dr. Melodie de Jager, oor die ontwikkeling van die tassintuig. Die tassintuig is ons grootste sintuig en speel 'n belangrike rol in hoe kinders leer en ontwikkel. Ons gee wenke oor hoe ouers en versorgers dit tuis kan ontwikkel om kinders se passiewe leefstyl, wat die normale ontwikkeling van hierdie sintuig belemmer, teen te werk.

11 May 11.05.2017

Johan van Lill gesels met 'n pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor selfdood onder tieners.

4 May 04.05.2017

Johan van Lill gesels met prof. Jannie Feirrera oor kruisdominansie, en die rol wat dit kan speel om sekere kinders as aandagafleibaar te laat voorkom.

27 Apr 26.04.2017

Johan van Lill gesels met Quinton Adams oor die uitdagings van ouers en versorgers, wat hulle kinders in plakkerskampe grootmaak.

20 Apr 20.04.2017

Johan van Lill gesels met Cynthia Linde oor wat ouers kan doen as hulle sien hulle kinders trek swaar of kry seer. Hoe en wanneer moet jy as ouer of versorger betrokke raak?

13 Apr 13.04.2017

Johan van Lill kyk na aandagafleibaarheid, en hoe ouers wat nie toegang tot private gesondheidsorg het nie, dit kan hanteer.

6 Apr 06.04.2017

Johan van Lill gesels met Annalies van Rijswijk, direkteur van die Organisasie SNAP, oor outisme. Sy vertel van die pad wat ouers loop om hulp te kry om hierdie kinders hulle volle potensiaal te laat bereik.

6 Apr 06.04.2017

Johan van Lill gesels met Annalies van Rijswijk, direkteur van die Organisasie SNAP, oor outisme. Sy vertel van die pad wat ouers loop om hulp te kry om hierdie kinders hulle volle potensiaal te laat bereik.

30 Mar 30.03.2017

Johan van Lill gesels met dr. Marlena Kruger, 'n neuro-opvoedkundige, oor tegnologieverslawing, en hoe ouers en versorgers die impak van tegnologie op die brein en gesin kan hanteer.

23 Mar 23.03.2017

Johan van Lill gesels met twee pa's oor die rol wat 'n pa in 'n kind se lewe speel. Francois du Plessis bedryf 'n karateskool, en ds. Ewald van Rensburg is 'n skrywer van ouerskapsboeke.

16 Mar 16.03.2017

Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager oor wat ouers van neurowetenskap moet kennis neem. Die gesprek is na aanleiding van 'n kongres wat hulle albei onlangs in San Francisco bygewoon het.

9 Mar 09.03.2017

Johan van Lill gesels verder met die skrywer, arbeidsterapeut en motveringspreker, Lizanne du Plessis, oor hoe om uiters sensitiewe kinders te hanteer.

2 Mar 02.03.2017

Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om 'n laerskoolkind te leer leer.

23 Feb 23.02.2017

Johan van Lill gesels met Cynthia Linde oor hoe om boeliedrag by die skool te hanteer.

Listen to the Groeipyne podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.