RSG
Gesondheid
'n Paneel medici bespreek gesondheidsake.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
1 Jul 01.07.2015 23:46
Gesondheid 1 Julie 2015
24 Jun 24.06.2015 21:21
Gesondheid 24 Junie 2015
17 Jun 17.06.2015 23:28
Gesondheid 17 Junie 2015
10 Jun 10.06.2015 30:32
Gesondheid 10 Junie 2015
3 Jun 03.06.2015 22:42
Gesondheid 3 Junie 2015
27 May 27.05.2015 24:29
Gesondheid 27 Mei 2015
20 May 20.05.2015 22:37
Gesondheid 20 Mei 2015
13 May 13.05.2015 25:42
Gesondheid 13 Mei 2015
6 May 06.05.2015 20:13
Gesondheid 6 Mei 2015
29 Apr 29.04.2015 23:29
Gesondheid 29 April 2015
22 Apr 22.04.2015 18:43
Gesondheid 22 April 2015
15 Apr 15.04.2015 19:52
Gesondheid 15 April 2015
8 Apr 08.04.2015 33:45
Gesondheid 8 April 2015
1 Apr 01.04.2015 30:50
Gesondheid 1 April 2015
25 Mar 25.03.2015 29:15
Gesondheid 25 Maart 2015
18 Mar 18.03.2015 31:00
Gesondheid 18 Maart 2015
11 Mar 11.03.2015 30:11
Gesondheid 11 Maart 2015
4 Mar 04.03.2015 25:40
Daar is nou, vir die eerste keer, nuwe behandeling vir melanoon wat reeds versprei het. Hoe werk dit? Hoe effektief is dit en hoe bekostigbaar is dit? 'n Dermatoloog bespreek die nuwe middels, en vertel ook van nuwe behandeling vir basale velkanker.
25 Feb 25.02.2015 27:12
Jongmense se breine is nog aan die ontwikkel, en dinge kan maklik skeefloop as verkeerde stowwe met breinfunksie inmeng. Dis presies wat dagga en Tik doen. Die middels kan skisofrenie en ander psigoses aanskakel, wat dalk nooit weer afgeskakel kan word nie. Mari Hudson kyk verder na die probleem, wat aan die toeneem is.
18 Feb 18.02.2015 23:42
Om 'n enkele daggasigaret te rook, kan sekerlik nie te skadelik vir jou tiener wees nie, of hoe? Jy sit die pot lelik mis. 'n Enkele daggasigaret kan 'n psigose soos skisofrenie aanskakel wat nooit weer afgeskakel kan word nie. Ja, jou kind kan een van die wees wie se kop uithak. Geen bloedtoets kan voorspel watter jongmens kwesbaar is vir die ontwikkeling van 'n psigose met die gebruik van dwelms...
11 Feb 11.02.2015 31:53
Narkotiseur dr. Heinz Mödler beantwoord luisteraarsvrae oor naarheid ná narkose, en narkose en rooikoppe.
4 Feb 04.02.2015 26:43
Dr. Heinz Mödler is 'n narkotiseur, skryf boeke en het 'n wye belangstelling in mediese sake. Hy gesels oor interessante feite oor narkose, en ook dinge soos of mens kan doodgaan as jy jou hele lyf in verf doop.
28 Jan 28.01.2015 21:50
As jy al die pyn van migraine ervaar het, sal jy sekerlik dokters vergewe dat hulle jare lank gemeen het die pyn ontstaan in slagare binne die brein. Dit is eintlik veranderings in die klein slagaartjies, vlak onder die kopvel en dus buite die brein, wat tot die geweldige pyn lei. En omdat medici nou die oorsaak van die pyn beter verstaan, is dit moontlik om deur 'n klein prosedure mense wat aan e...
21 Jan 21.01.2015 26:28
Nuwe tegnologie om hartritmestoornisse, veral atriale fibrillasie, wat baie mense bo sestig tref, het die afgelope vyf jaar dramaties ontwikkel. Marí Hudson kyk na 'n nuwe tegniek waar 'n Kaapse hospitaal weer die eerste in die ontwikkelende wêreld was. En, vir die eerste keer raak private hospitale formeel betrokke by doktersopleiding.
14 Jan 14.01.2015 17:33
Het jy geweet dat slegs een TB-kiem nodig is om jou aan te steek as iemand met TB naby jou nies of hoes? En dat die TB-lyer met elke nies of hoes sowat 40 000 TB-kieme die lug instuur? Het jy geweet dat die meeste keel- en longinfeksies deur virusse veroorsaak word en dus nie met antibiotika behandel moet word nie? Maar dat een spesifieke keelinfeksie wat wel deur 'n bakterie veroorsaak word, wel...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.