RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
27 Aug 2013 27.08.2013 45:02
Louis & Lise gesels oor die verskillende manier om uit te vind wie jy is en hoe om jou geestesgesondheid te verseker. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130827_GEESTESGESONDHEID_WIE_IS_EK.mp3
20 Aug 2013 20.08.2013 45:03
Verhoudings is baie gekompliseerd, maar wat staan jou te doen wanneer daar ontrouheid was of is? Hoe konfronteer jy die persoon? Is daar ‘n spesifieke manier om daardeur te werk? Kan ‘n mens leer om iemand weer te vertrou?
14 Aug 2013 14.08.2013 22:50
‘n Nuwe RGN verslag toon dat Suid-Afrika se gesondheidsdienste op ‘n ramp afstuur weens die ontploffing in leefstylsiektes soos hartprobleme, hoë bloeddruk en diabetes. En dit raak ons sakke, want mediese fondspremies kan nie byhou by die nuwe epidemie nie. Mari Hudson praat met ‘n gesondheidsorgkenner oor leefstylsiektes en mediese fondspremies en hy gee ook praktiese raad.
13 Aug 2013 13.08.2013 45:03
Homoseksualiteit is ‘n onderwerp waaroor baie gepraat en geredineer word, maar wat van die indiwidu wat met al die vrae en stigmas moet worstel? Louis & Lise gesels oor die moontlike sielkundige toestande wat kan ontwikkel as gevolg van die angs wat iemand kan ervaar wat in die “kas” is. Hulle bespreek ook die belangrike rol van ouers in hierdie situasie.
6 Aug 2013 06.08.2013 45:06
Louis en Lise gesels oor die emosionele uitwerking wat ‘n miskraam of infertiliteit op ‘n vrou en haar gesin kan hê. Hulle gesels met Martelize van der Linde wat deur twee onsuksesvolle swangerskappe gegaan het, nooit kinders van haar eie kon kry nie en in die proses amper haar lewe verloor het.
30 Jul 2013 30.07.2013 45:03
Drink jy graag ‘n drankie na werk? Kan jy voel hoe jou lyf daarna smag? Sê mense gereeld vir jou jy drink te veel? Is jy bang jy, of jou geliefde, is dalk ‘n alkoholis? Louis en Lise vertel jou hoe jy jou lewe weer kan terugneem.
23 Jul 2013 23.07.2013 45:03
Wat is Bi-polêre Gemoedsversteuring? Hoe kry ‘n mens dit? Hoe kan ‘n mens daarmee saamleef? Elsabe Britz, wat al jare lank met hierdie toestand saamleef, deel haar verhaal.
16 Jul 2013 16.07.2013 45:05
Vir baie ouers is ‘n tiener ‘n spesie op hulle eie. Meeste van die tyd praat hulle ‘n onverstaanbare taal. Hulle verander daagliks en mens weet nooit wat om volgende te verwag nie. Cornel van der Merwe, ‘n kliniese sielkundige van die Paarl vertel hoe jy en jou tiener weer dieselfde taal kan praat.
9 Jul 2013 09.07.2013 45:04
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
2 Jul 2013 02.07.2013 45:04
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
25 Jun 2013 25.06.2013 45:03
Hoewel die voorkoms van selfdood in Suid-Afrika baie hoog is, bly dit ‘n duistere onderwerp vir die meeste mense. Wat veroorsaak dit? Hoe beweeg ‘n mens aan nadat ‘n geliefde hulle lewe geneem het? Die bekende skrywer en joernalis, Jeanne Els, deel haar eie selfdoodpoging met ons en hoe sy geveg het om uit die donkerte van depressie te kom. Niemand kan ooit met sekerheid sê hoekom iemand hulle lew...
17 Jun 2013 17.06.2013 45:04
Het jy ‘n hol kol op die maag? Slaap jy slegter as gewoonlik? Is jy die heeltyd bekommerd? Hierdie simptome mag dalk Algemene Angs wees. Dit is ‘n diagnoseerbare toestand wat jou lewe erg kan beїnvloed sonder dat jy dit besef. Ons ontmoet André en sy vrou van 37 jaar, Erna. André is 20 jaar gelede medies ongeskik verklaar as gevolg van Algemene Angs.
11 Jun 2013 11.06.2013 45:04
Louis en Lise stel jou voor aan Christelle Bekker. Sy is ‘n wonderlike voorbeeld van iemand wat die lang pad saam met Major Depressie suksesvol stap. Depressie is die siekte van ons tyd, maar steeds verstaan mense nie die belang van behandeling nie. Enige iemand kan met kennis en selfinsig leer om ‘n vol en ryk lewe saam met depressie te leef en Christelle sal jou inspireer om die nodige stappe te...
4 Jun 2013 04.06.2013 45:01
Hannes is ‘n polisieman, wat al vir 15 jaar met posttraumatiese stresversteuring saamleef. Volgens Louis Awerbuck het Hannes die ergste vorm van hierdie toestand wat hy nog in sy 20 jaar loopbaan as kliniese sielkundige gesien het.
28 May 2013 28.05.2013 41:41
Christelle Webb-Joubert gesels met Gwen de Villiers van Alzheimers SA oor hierdie breinsiekte.
21 May 2013 21.05.2013 28:03
Christelle Webb-Joubert praat met 'n onderwyseres, Gadidja Samuels, en 'n maatskaplike werker, Jeanne van den Bergh, oor bendegeweld.
14 May 2013 14.05.2013 39:11
Gedink net kinders se aandag word afgelei? Jy het dalk ook ’n rustelose brein wat help om die hele huishouding te ontwrig en op sy kop te draai! Johan van Lill, bekende opvoedkundige van GROEIPYNE-faam, plaas die probleem in perspektief en gee raad.
7 May 2013 07.05.2013 42:53
Christelle Webb-Joubert gesels met die maatskaplike werker, Jeanne van den Berg, oor ouers wat deur hulle kinders geboelie word.
30 Apr 2013 30.04.2013 38:47
Christelle Webb-Joubert gesels met ds. Jaco Strydom, direkteur van Echo Youth, oor gebrokenheid tot heelheid deur die gemeenskap.
23 Apr 2013 23.04.2013 38:45
Christelle Webb-Joubert gesels met prof. Christo Lombaard oor hoe om eg te lewe.
16 Apr 2013 16.04.2013 43:27
Christelle Webb-Joubert gesels met die psigiater dr. Gerhard Grobler oor depressie en selfdood. Is my eie dood ‘n langtermyn oplossing vir ‘n tydelike probleem?
9 Apr 2013 09.04.2013 40:08
Hoe word ek heel na ‘n egskeiding?
26 Mar 2013 26.03.2013 35:17
Christelle Webb-Joubert gesels met Frikkie Gouws oor kinderveiligheid tydens die Paastyd en hoe om trauma te voorkom.
19 Mar 2013 19.03.2013 37:40
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor die terapeutiese uitwerking van gebed.
12 Mar 2013 12.03.2013 35:40
Christelle Webb-Joubert gesels met die dieetkundige John Greyvenstein oor anaboliese steroïde en die effek daarvan op die liggaam en psige van die gebruiker.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.