RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
18 Mar 18.03.2014 35:20
Christelle Webb-Joubert geseks met dr. Tessa van Wijk oor die trauma van ouers wanneer hulle kinders met spesiale behoeftes gebore word.
11 Mar 11.03.2014 35:37
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor aborsie. Wat is die effek daarvan op 'n vrou en is dit nodig vir iemand wat 'n aborsie gehad het om wel vir terapie te gaan?
4 Mar 04.03.2014 37:33
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor skinder en kritiek.
25 Feb 25.02.2014 34:54
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor jaloesie.
18 Feb 18.02.2014 37:55
Hoe traumaties is dit om nie gelief te voel nie, spesifiek binne die konteks van 'n spesiale romantiese verhouding? Christelle Webb-Joubert en Dr. Tessa van Wijk gesels hieroor.
11 Feb 11.02.2014 36:06
Hoe gemaak as iemand na 'n traumatiese voorval nie wil gaan vir behandeling nie?
4 Feb 04.02.2014 33:46
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor die trauma van buite-egtelike en veral tiener swangerskappe.
28 Jan 28.01.2014 37:21
Is jy moeg om altyd moeg te wees? Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor uitbranding.
21 Jan 21.01.2014 38:28
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor verwerping. Wat is die gevolge daarvan en hoe hanteer mens dit?
14 Jan 14.01.2014 34:27
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor teleurstelling en hoe om dit te verwerk.
7 Jan 07.01.2014 36:46
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor Januarie Blues en hoe om 'n nuwe jaar reg te begin.
17 Dec 17.12.2013 37:57
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor hoe 'n mens vrede vind oor Kerstyd as jy deur die jaar wat verby is, baie seer gekry het a.g.v. 'n traumatiese voorval.
3 Dec 03.12.2013 38:18
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor mishandeling.
26 Nov 26.11.2013 35:13
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor gesinsmoord. Is daar 'n spesifieke profiel …
19 Nov 19.11.2013 36:22
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels verder oor die kranksinnige kringloop in 'n huw…
12 Nov 12.11.2013 38:31
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor die kranksinnige kringloop in 'n huwelik. N…
5 Nov 05.11.2013 39:58
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor tieners en hulle liefdesteleurstellings. Ho…
22 Oct 22.10.2013 39:39
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor angs ná 'n traumatiese gebeurtenis.
15 Oct 15.10.2013 40:07
Christelle Webb-Joubert en Raymond Dye gesels oor die trauma van 'n tweede huwelik.
8 Oct 08.10.2013 39:40
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor pornografie.
1 Oct 01.10.2013 38:42
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor trauma ná egbreek.
24 Sep 24.09.2013 40:26
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels oor trauma ná 'n plaasaanval.
17 Sep 17.09.2013 39:26
Christelle Webb-Joubert en dr. Tessa van Wijk gesels verder oor trauma ná molestering en verkragting…
10 Sep 2013 10.09.2013 41:14
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Tessa van Wijk oor trauma ná molestering en verkragting.
3 Sep 2013 03.09.2013 42:01
Dr. Tessa van Wyk gesels oor trauma.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.