RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
25 Apr 25.04.2017 37:38
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Sulette Ferreira oor konstante verlies. Wat is dit? Hoe hanteer mens dit?
18 Apr 18.04.2017 41:36
Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale sielkundige dr. Deon Bruwer oor aftrede en die emosionele impak daarvan.
11 Apr 11.04.2017 42:28
Phil Loots gesels met Annaliese Rix, 'n maatskaplike werker oor Substansmisbruik
4 Apr 04.04.2017 42:08
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor bipolêre depressie.
28 Mar 28.03.2017 37:15
Wêreld Outismedag word op 2 April gevier. Christelle Webb-Joubert gesels met die kliniese maatskaplike werker, Elsa Struwig, oor hierdie siekte.
21 Mar 21.03.2017 38:55
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat om te doen as die lewe net te veel raak.
14 Mar 14.03.2017 39:14
Este Gross gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor hoe om verandering te hanteer.
7 Mar 07.03.2017 39:15
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Fanie Kriel oor nageboorte-depressie.
28 Feb 28.02.2017 35:15
Christelle Webb-Joubert gesels met pastorale terapeut dr. Deon Bruwer oor afhanklikheid van alkohol en ander middels.
21 Feb 21.02.2017 34:18
Dit was verlede week Tienerselfdood-voorkomingsweek. Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Jeanne van den Bergh oor die gevaartekens.
14 Feb 14.02.2017 34:15
Christelle Webb-Joubert gesels met dr. Sulette Ferreira, 'n terapeut wat spesialiseer in emigrasieverlies. Watter effek het emigrasie op die ouer of ouers wat agterbly?
7 Feb 07.02.2017 39:26
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor oorpresteerders.
31 Jan 31.01.2017 39:18
Christelle Webb-Joubert gesels met verslawingskonsultant en maatskaplikewerker Sorika de Swardt oor hoe om op te hou rook.
24 Jan 24.01.2017 34:29
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor outisme.
17 Jan 17.01.2017 37:57
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor hoe om teleurstelling te hanteer waneer jy nie eksamen geslaag het nie. Hoe moet jy die nuwe jaar aanpak?
10 Jan 10.01.2017 37:05
Christelle Webb-Joubert gesels met Susan van Niekerk van Elim Kliniek oor 'n positiewe uitkoms vir verslawing.
3 Jan 03.01.2017 39:57
Christelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor persoonlike bestuur. Hoe pak ek die nuwe jaar aan?
27 Dec 27.12.2016 45:38
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige dr. Johan Ferreira oor ouervervreemding, na aanleiding van 'n luisteraarsbrief. Dit gebeur dikwels dat een ouer, ná 'n egskeiding, nie meer kontak met die kinders mag hê nie en dit veroorsaak dikwels baie seer.
20 Dec 20.12.2016 38:26
Christelle Webb-Joubert gesels met maatskaplike werker Sorika de Swardt oor verantwoordelike alkoholgebruik in die feesseisoen. Hulle gesels ook oor die wettige limiet en ander opsies as om te bestuur onder die invloed.
13 Dec 13.12.2016 34:58
Christelle Webb-Joubert gesels met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor selfbeskikking. Hoe motiveer jy jouself vir die einde van die jaar, en vir alles wat voorlê in die jaar wat kom?
6 Dec 06.12.2016 37:17
Christelle Webb-Joubert gesels met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor geweld teen kinders.
29 Nov 29.11.2016 36:18
Christelle Webb-Joubert gesels met sielkundige Christo van der Westhuizen oor angs.
22 Nov 22.11.2016 34:14
Christelle Webb-Joubert gesels met Esta. Sy vertel haar storie van hoop, en van haar pad as 'n substansverslaafde. Susan van Niekerk van Elim Kliniek gesels saam.
15 Nov 15.11.2016 40:49
Renske Jacobs gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige van die Paarl, oor hoe ek my ouers, gesin en familie kan vertel dat ek gay is.
8 Nov 08.11.2016 37:29
Christelle Webb-Joubert gesels met die traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor hoe om positief te bly met al die chaos om ons.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.