RSG

Geestesgesondheid

Health AF ↓ 734 episodes

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.rsg.co.za

Author

RSG

Category

Health

Podcast website

www.rsg.co.za

Latest episode

Oct 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Geestesgesondheid 7 Januarie 2020 07.01.2020

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor nuwejaarsvoornemens. Dit is dikwels nie haalbare voornemens nie, wat kan lei tot teleurstelling.

Geestesgesondheid 17 Desember 2019 17.12.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat kan jy doen om jou geestesgesondheid in stand te hou of te verbeter.

Geestesgesondheid 10 Desember 2019 10.12.2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor eiewaarde of selfbeeld, en hoe dit dikwels 'n struikelblok kan wees.

Geestesgesondheid 3 Desember 2019 03.12.2019

Hoe effektief is die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, en is 16 dae lank genoeg?

Geestesgesondheid 26.11.2019

Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor boelies. Hoe help jy jou kind as hy of sy afgeknou word?

Geestesgesondheid 19.11.2019

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die belangrikheid van praat oor jou trauma. Hoe belangrik is dit om te gesels oor die traumatiese gebeure in jou lewe?

Geestesgesondheid 12.11.2019

Christelle Webb-Joubert praat met 'n predikant en pastorale terapeut, Braam Klopper, oor die rouproses wanneer jy iemand aan die dood afstaan wat sy eie lewe geneem het.

Geestesgesondheid 05.11.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor selfdood, en hoe dit voorkom kan word.

Geestesgesondheid 29.10.2019

Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor slaappil-afhanklikheid.

Geestesgesondheid 22.10.2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor slaap en slapeloosheid.

Geestesgesondheid 15.10.2019

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die verband tussen geestesgesondheid en oortredings of kriminele dade.

Geestesgesondheid 08.10.2019

Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor hoe die verhouding of verbinding tussen ouer en kind herstel kan word.

Geestesgesondheid 01.10.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor positiwiteit. Navorsing het bewys dat mense wat positief is, langer leef.

Geestesgesondheid 24.09.2019

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor hoe om hoopvol te bly in 'n land wat dikwels hopeloos lyk.

Geestesgesondheid 17.09.2019

Christelle Webb-Joubert praat met Pieta Mare, stigter van die Loneliness Foundation, oor eensaamheid.

Geestesgesondheid 10.09.2019

Christelle Webb-Joubert praat met predikant en pastorale terapeut Braam Klopper oor die rouproses, en hoe om ander by te staan wat deur hierdie moeilike tyd gaan.

Geestesgesondheid 03.09.2019

Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor nasorg. Hy gee raad oor wat om te doen wanneer jy uit 'n rehabilitasiesentrum kom.

Geestesgesondheid 27.08.2019

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die emosionele impak van orgaanskenking.

Geestesgesondheid 20.08.2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor die verskillende vorms van boelie.

Geestesgesondheid 13.08.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Johan Ferreira oor die dinge waaroor mense beheer het, wat hulle geestesgesondheid kan beïnvloed.

Geestesgesondheid 06.08.2019

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor aftrede. Wat is die emosionele impak van aftrede?

Geestesgesondheid 30.07.2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Mariëtte le Roux oor jongmense wat deesdae al hoe vroeër seksueel aktief is. Wat is die emosionele impak hiervan?

Geestesgesondheid 23.07.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor eensaamheid. Hoe belangrik is dit om êrens te behoort?

Geestesgesondheid 16.07.2019

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die uitwerking van droogte op die emosionele welstand van die boerderygemeenskap.

Geestesgesondheid 09.07.2019

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten. Met al die raad en menings in die media, veral sosiale media, hoe weet ek na wie om te luister?

Listen to the Geestesgesondheid podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.