RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Geestesgesondheid 31 Maart 2020 31.03.2020 43:42
Este Gross praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor betekenisvolle kontak in die tyd van afsondering.
Geestesgesondheid 24 Maart 2020 24.03.2020 36:00
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die Corona-pandemie wat wêreld in sy wurggreep het. In 'n krisis skop jou beskermingsmeganismes outomaties in, maar jy kan nie konstant in daardie veg-of-vlug-gevoel leef nie. Hoe kan jy stil word en asemhaal binne die krisis wat ons tans beleef?
Geestesgesondheid 17 Maart 2020 17.03.2020 40:29
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese pastorale terapeut Fanie Kriel oor die psige van Suid-Afrika. Kan 'n blymoedige nasie verander in 'n siniese nasie?
Geestesgesondheid 10 Maart 2020 10.03.2020 38:04
Die kunstenaar Corlie de Kock vertel van haar uitstalling.
Geestesgesondheid 3 Maart 2020 03.03.2020 38:59
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor grenslyn persoonlikheidsversteuring.
Geestesgesondheid 25 Februarie 2020 25.02.2020 38:57
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor finansiële stres, en hoe dit jou geestesgesondheid beïnvloed.
Geestesgesondheid 18 Februarie 2020 18.02.2020 37:56
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor woede.
Geestesgesondheid 11 Februarie 2020 11.02.2020 27:44
Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor allerdaagse gebeure in 'n kind se lewe, wat tot trauma kan lei.
Geestesgesondheid 4 Februarie 2020 04.02.2020 38:39
Sielkundige dr. Johan Ferreira fokus op die ouers van kinders, wat hulle eie lewens neem.
Geestesgesondheid 28 Januarie 2020 28.01.2020 37:00
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor vroue en substansafhanklikheid.
Geestesgesondheid 21 Januarie 2020 21.01.2020 36:40
Braam Klopper is 'n predikant en pastorale terapeut wat spesialiseer in rou. Christelle Webb-Joubert praat met hom oor die verlies van 'n kind.
Geestesgesondheid 14 Januarie 2020 14.01.2020 40:13
Christelle Webb-Joubert praat met die kliniese maatskaplike werker, Sorika de Swardt oor hoe om met vreugde oud te word.
Geestesgesondheid 7 Januarie 2020 07.01.2020 36:43
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor nuwejaarsvoornemens. Dit is dikwels nie haalbare voornemens nie, wat kan lei tot teleurstelling.
Geestesgesondheid 17 Desember 2019 17.12.2019 39:46
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor wat kan jy doen om jou geestesgesondheid in stand te hou of te verbeter.
Geestesgesondheid 10 Desember 2019 10.12.2019 37:10
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor eiewaarde of selfbeeld, en hoe dit dikwels 'n struikelblok kan wees.
Geestesgesondheid 3 Desember 2019 03.12.2019 43:50
Hoe effektief is die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog, en is 16 dae lank genoeg?
Geestesgesondheid 26.11.2019 36:30
Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor boelies. Hoe help jy jou kind as hy of sy afgeknou word?
Geestesgesondheid 19.11.2019 39:29
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die belangrikheid van praat oor jou trauma. Hoe belangrik is dit om te gesels oor die traumatiese gebeure in jou lewe?
Geestesgesondheid 12.11.2019 38:37
Christelle Webb-Joubert praat met 'n predikant en pastorale terapeut, Braam Klopper, oor die rouproses wanneer jy iemand aan die dood afstaan wat sy eie lewe geneem het.
Geestesgesondheid 05.11.2019 40:01
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor selfdood, en hoe dit voorkom kan word.
Geestesgesondheid 29.10.2019 37:30
Christelle Webb-Joubert praat met dr. Michiel van der Merwe van Stabilis oor slaappil-afhanklikheid.
Geestesgesondheid 22.10.2019 35:03
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor slaap en slapeloosheid.
Geestesgesondheid 15.10.2019 37:29
Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die verband tussen geestesgesondheid en oortredings of kriminele dade.
Geestesgesondheid 08.10.2019 30:17
Christelle Webb-Joubert praat met maatskaplike werker Riana Hugo oor hoe die verhouding of verbinding tussen ouer en kind herstel kan word.
Geestesgesondheid 01.10.2019 38:15
Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor positiwiteit. Navorsing het bewys dat mense wat positief is, langer leef.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.