RSG
Geestesgesondheid
Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Geestesgesondheid 21 September 2021 21.09.2021 49:30
Christelle Webb-Joubert praat met Stefan Lessing oor van die uitdagings in sy lewe, en hoe hy dit te bowe gekom het.
Geestesgesondheid 14 September 2021 14.09.2021 45:08
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor tienerselfdood en waarom dit die afgrlope tyd so toegeneem het.
Geestesgesondheid 7 September 2021 07.09.2021 48:39
Christelle Webb-Joubert praat met spesialis maatskaplike werker Sorika de Swardt oor hoe om jou kind aanlyn veilig te hou. Christelle gesels ook met Wayne Preston van die Norwood GPF oor die drankie, LEAN, wat deesdae weer deur tieners misbruik word.
Geestesgesondheid 31 Augustus 2021 31.08.2021 45:37
Christelle Webb-Joubert se gas die spesialis maatskaplike werker Sorika de Swardt. Die pandemie het veroorsaak dat een of beide ouers of voogde oorlede is. Hoe hanteer jy jou eie, en jou kinders se verlies?
Geestesgesondheid 24 Augustus 2021 24.08.2021 44:14
Christelle Webb-Joubert se gas is die aktrise Stephnie Baartman-Peterson. Sy was sewe jaar lank in ‘n huwelik waar sy emosioneel en fisies mishandel is. Sy vertel haar storie.
Geestesgesondheid 17 Augustus 2021 17.08.2021 46:07
Christelle Webb-Joubert gesels met Helena van Blerk. Sy is die ma van ‘n skisofreen.
Geestesgesondheid 10 Augustus 2021 10.08.2021 43:45
Christelle Webb-Joubert praat die bestuurshoof van Stabilis, dr. Michiel van der Merwe, oor die invloed wat die pandemie op substansafhanklikheid gehad het.
Geestesgesondheid 3 Augustus 2021 03.08.2021 45:28
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor die dood.
Geestesgesondheid 27 Julie 2021 27.07.2021 43:44
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten angstigheid.
Geestesgesondheid 20 Julie 2021 20.07.2021 46:28
Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord verskeie vrae oor geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 13 Julie 2021 13.07.2021 44:09
Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor Covid-uitputting of -moegheid.
Geestesgesondheid 6 Julie 2021 06.07.2021 41:59
Moet jy nou weens Covid-19 van die huis af werk? Hoe gemaak om jou werk- en huislewe van mekaar te skei om en te keer dat dit verhoudings of jou alledaagse lewe beïnvloed? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met opvoedkundige sielkundige, dr. Ilse Karsten.
Geestesgesondheid 29 Junie 2021 29.06.2021 42:19
Hoe gaan jy aan met jou lewe as jy jou kind aan die dood moes afstaan? Christelle Webb-Joubert gesels met Mariska Robberts, wie se dogtertjie in 2013 in ‘n motorongeluk oorlede is.
Geestesgesondheid 22 Junie 2021 22.06.2021 39:42
Dit is van 21 tot 27 Junie SANCA se dwelmbewusmakingsweek. Christelle Webb-Joubert praat met die akteur Philip Henn oor sy pad van afhanklikheid.
Geestesgesondheid 15 Junie 2021 15.06.2021 38:45
Christelle Webb-Joubert praat met Ina Theunissen, direkteur van Centurion Raad vir Bejaardes, oor die mishandeling van bejaardes en ander uitdagings.
Geestesgesondheid 8 Junie 2021 08.06.2021 41:07
Christelle Webb-Joubert en sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae en onderwerpe oor geestesgesondheid.
Geestesgesondheid 1 Junie 2021 01.06.2021 41:04
Dit is Kinderbeskermingsweek van 30 Mei tot 6 Junie. Christelle Webb-Joubert se gas die direkteur van Kinderwelsyn in Tshwane, Linda Nell.
Geestesgesondheid 25 Mei 2021 25.05.2021 39:28
Christelle Webb-Joubert praat met Johan Laten, ‘n naratiewe terapeut, oor snellers en die invloed daarvan op die herstelproses. ‘n Anonieme luisteraar vertel ook hoe snellers hom geraak het.
Geestesgesondheid 18 Mei 2021 18.05.2021 40:52
Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hoe om nuwe gewoontes aan te leer.
Geestesgesondheid 11 Mei 2021 11.05.2021 40:30
Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor oorlewingskuld.
Geestesgesondheid 4 Mei 2021 04.05.2021 38:05
Boervrou Lisa Wilson vertel hoe hulle gemeenskap die droogte en al die ander uitdagings hanteer.
Geestesgesondheid 27 April 2021 27.04.2021 40:55
Sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie geestesgesondheidskwessies.
Geestesgesondheid 20 April 2021 20.04.2021 39:33
Christelle Webb-Joubert praat met narratiewe terapeut Johan Laten oor depressie.
Geestesgesondheid 13 April 2021 13.04.2021 39:47
Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor hoe met die boerderygemeenskap en hulle geestesgesondheid gaan.
Geestesgesondheid 6 April 2021 06.04.2021 37:23
Christelle Webb-Joubert praat sanger en aktrise Amanda Strydom, oor haar uitdaging met bipolêre gemoedsversteuring.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.