Mienke Jacobs

Ek Jy Ons

Health AF ↓ 20 episodes

Adulting is baie rof, kom ons figure dit saam uit. Ons voer gesprekke oor relevante topics waarmee meeste van ons emosioneel en fisies worstel. Ek hoop jy is hier vir ACTUAL self-improvement, want ek deel hard-truths en jy gaan definitief soms dink my “tone” is harsh.  Maar my intensie is altyd om te probeer help.  Afrikaans en trots, met steeds bietjie Engels. 

Author

Mienke Jacobs

Category

Health

Podcast website

ahappieryou.buzzsprout.com

Latest episode

Jan 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Are we STILL doing New Year's resolutions? 14.01.2026

Kom leer oor hoe om minder emotional op te tree in 2026 en op te hou jouself en almal om jou te micromanage.  Met ander woorde jou angs te probeer verminder. Ek sien al hoe minder en minder mense wat hul resolutions aanlyn share, hoekom? Het jy iets wat jy in 2026 wil bereik?  Change is as good as a holiday, right?  Die is my New Year's Resolutions en ek dink hul kan vir jou ook iets beteken!...

The Cost of Choosing Life — even when they said abort. 20.11.2025

Shana tells the story of her daughter, Ava. And I share how Ava's story two years later touched and changed me. Life on earth is short and fickle. Every moment, every situation, every tribulation and  every victory is a "Lord what are you teaching/showing me?" opportunity.  When you choose life, there will always be a cost involved, this is the truth. Mamma, be willing to pay that c...

Wanneer positiwiteit toksies raak 14.10.2025

Ek is 'n realis, wat soms grens aan negatiwiteit so ek hoor gereeld dat ek net meer positief na die lewe moet kyk.  Moet ek? Moet jy? Moet ons? Kom vind uit wanneer jou positiewe uitkyk op die lewe toksies kan raak. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com

Moet jy Kaap toe trek of nie? 16.09.2025

Blykbaar is die Kaap tans n popular opsie om na toe te verhuis, wie sou kon raai.  Die DA bedien die mense goed, "alles werk", dis Afrikaans (is dit regtig?), die berg is so mooi, dis so veilig en die see is kort op Mauritius se hakke.  Kom ek help jou agter die kap van die byl kom.  As 'n Vrystater wat in 2021 Kaap to getrek het op soek na beter geleenthede, het ek BAIE geleer, wie...

Hoe om jou single vriende te help, of nie... 31.07.2025

Om vir drie jaar single te gewees het, soos ek is een ding, maar Charlene het 28 jaar se ervaring.  Kom vind uit hoe om jou single vriende te hanteer of te ondersteun in die tydperk van hul lewens. Ek weet jy wil net help. Maar maak jy dalk meer skade ?  Ek doen soms. Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business part...

Hoe om single wees te handle 08.07.2025

Wat moet jy nou regtig doen in die tyd vat jy single is? Wat moet jy met al die tyd op jou hande doen?  Meer bid? Minder bid? Meer vry? Minder vry? Tinder join? Opgee? 'n Non word? Dis is nie 'n one-size-fits-all-solution nie, maar ek dink wel daar is wyse en dan is daar ook dom dinge om te doen in daardie tyd, waarmee is jy besig? Liefde Mienke PS: die volgende episode interview ek my v...

It's not all BLACK and WHITE 11.06.2025

It's somewhere inbetween... Junie is Jeugmaand. Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling.  Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt? As jy reeds vooropgestelde idees in j...

Gebeur alles in die lewe regtig vir n rede? 26.05.2025

WAAAAAR kom die saying 'alles gebeur vir 'n rede' vandaan? Ek weet nie eers nie maar ek hoor dit SO baie. Kinda annoying. Ons maak die redes op, want ons is konstant op soek na rede en purpose in ons lewens wat andersins boring is.  Wat ons eintlik na op soek is, is vryheid en vrede. Kom vind uit hoe om jouself van soveel angs te spaar. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mien...

Breek jou procrastination gewoonte NOU 05.05.2025

Ag, uitstel en uitstel is al deel van ons DNA.  Procrastinate raak vinning, vinnig 'n gevaarlike gewoonte. Ek is n baas in procrastinate en deel graag my ervaring en hoekom jy so gou as moontlik moet ophou uitstel. Kom leer wat die gewoonte jou regtig kos en hoe om op te hou. liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs...

Dinge wat skool ons nie leer nie, maar jy MOET weet van die lewe. 14.04.2025

Wat is wyshied en kennis as ons dit nie met mekaar deel nie? Hier is my top 10 of wat tips wat ek dink jou gaan help om 'n gelukkiger jy te wees. Foute met voordele, sou ek (en Chat GPT) dit noem, want ek weet nou van beter. Leer by my.  Liefde Mienke Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gm...

Hoe Bulimia en Anorexia lewens kan verwoes. 24.03.2025

My vriendin, Fiona deel met my haar verhaal oor hoe sy bulimia en anorexia oorwin het na 6 jaar in die greep daarvan. Hoe verval mens in so 'n kondiesie, hoe gebeur dit? Met wie gebeur dit? Wat is die warning signs? Hoe lyk dit prakties om so iets te oorwin? Wat kan ons doen om seker te maak ons kinders word beskerm? Kom vind uit. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs...

Moet jou passie jou loopbaan word? 04.03.2025

Hoe identifiseer ek my passie? Wat moet 'n "passie" vir my bied? Wat moet 'n "werk" vir my bied? Kan die twee dieselfde ding wees? My opinie verskil dalk van die algemene-moderne-voorstel, maar ek hoop jy kan my perspektief raaksien en oor jou eie lewe en unieke omstandighede gaan nadink.  Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on...

Kan mense regtig verander? 11.02.2025

Hoe weet ek as daar iets in my lewe is wat ek moet verander?  Hoe vind verandering plaas?  Is accountability regtig so belangrik?  Hoe help ek ander om te verander? Kom vind uit!  Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com

As iemand jou offend is dit jou eie skuld, but hear me out. 20.01.2025

Dis jou verantwoordelikheid om te begin boundaries instel, maar wat is maklikste manier om dit te doen? Hoe bou jy selfvertroue op om bv. 'n vriendskap te verbreek.... What you allow is what will continue, dis wat jy moet onthou! Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs Business partnership: ekjyonspodcast@gmail.com

Hoe om actually by jou "New Year's Resolutions" te stick 11.12.2024

Ek hoop jou jaar was oraait, cope jy nog?  Let's recap the big news stories of 2024 en hoe dit jou raak. Dis ideaal om 'n goed-ingeligde mens te wees.  Dan... 2025, new year, new you? Ons bespreek ook effektiewe maniere om seker te maak dat jy jou New Year's Resolutions kan na kom in 2025. YOU CAN DO IT!  Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke o...

A new perspective on Daddy Issues 26.11.2024

Think you don't have Daddy Issues, think again.  This is possibly a very tender topic to tackle and it gets under my skin when others in the public eye start to romanticize it in today's day and age. The romantic love a woman settles for is directly influenced by what her father figure conditioned her to believe she is worth. I urge you to seek help if you feel like you are lacking becau...

How to communicate like a pro 06.11.2024

"Did you hear what I said?" "Are you listening to me?" Sound familiar? In this episode we explore how our differences in personality types and gender influence the way we communicate.  Find yourself in a place where whatever you say is falling on deaf ears? Let's fix that. Communication makes the world go round, no two ways about it. In our most treasured relationships, we...

Let's address your stress and how to control your thoughts. 18.10.2024

"Never make an important decision when you're emotional" Ever heard that statement? BUT what if I feel like I'm constantly emotional? What are we to do if our emotions are out of control? GET CONTROL BACK, as simple as that. Sometimes YOU need to adapt and change because society is not here to serve or accommodate you. Life is constantly on the move and won't wait for us....

Will more gratitude really result in more happiness? 02.10.2024

Experience more gratitude in one easy step. We've all been told that a grateful heart is a happy heart, but what does it really mean and how can I realistically and practically achieve it? Let me make it make sense to you by explaining to you how I've managed to experience more gratitude daily. Message my as jy wil Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs Follow Mienke on Facebook: Mien...

Start with this TRAILER. 20.09.2024

"How are you?" when was the last time you could with all honesty answer; "I am very well and happy, thank you." ? How do we achieve happiness in a world where we are conditioned by instant gratification and always seeking our next feel-good opportunity? Our aim should rather be to reach at state of consistent happiness that is rooted deep in our souls and not fleeting or easily...

Listen to the Ek Jy Ons podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.