Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Die ekonomie krimp in die derde kwartaal 04.12.2024

Statistieke Suid-Afrika het gister die derde kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groei-syfers aangekondig. Dit is onverwagte slegte nuus. Die ekonomie het met 0,3% gekrimp in die derde kwartaal. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Vandag se groeisyfers tel 03.12.2024

Statistieke Suid-Afrika maak later vandag die derde kwartaal se bruto binnelandse produk en ekonomiese groei syfers bekend. Almal hoop dat die syfers die positiewe sentiment wat posgevat het na die verkiesing sal reflekteer. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Nog BTW nulkoerse gaan nie "die armes" help nie. 02.12.2024

President Ramaphosa het verlede week in die Raad van Provinsies weer gesê dat die regering stel ondersoek in of meer basiese voedselitems ʼn BTW nulkoers moet kry. Dit is vir verskillende redes ʼn fout. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Hoe kan SA 3% groei kry? 29.11.2024

Gister het ek by ʼn funksie middagete geëet. Die gas lang my was ʼn belasting prokureer wat toe vra, hoekom is ekonome so optimisties dat die Regering van Nasionale Eenheid vinniger ekonomiese groei gaan bewerkstellig? Gewoonlik is die kort antwoord ʼn storie van hervorming wat lei tot investering en dan tot groei, maar dit is die moeite werd om die lang antwoord te gee. Hierdie episode word onderste...

Goeie nuus oor die vervaardigingsektor 28.11.2024

Nog twee aanwysers het hierdie week positiewe nuus oor die ekonomie. ABSA en die Buro se opname onder vervaardigers wys dat sakevertroue in die sektor toegeneem het in die vierde kwartaal en die Reserwebank se leidende aanwyser lyk ook beter. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Dobbel is soos 'n belasting 27.11.2024

Baie van ons sal, soos die liedjie sê, kan doen met ʼn miljoen. Maar ongelukkig sê die lirieke niks oor harde werk, spaar en beleggings nie. Die hoop vir ʼn meevaller bring ons by die ekonomie van dobbel. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Dit is die gemiddelde werknemer wat die twee-pot spare nodig het 26.11.2024

Onttrekkings uit die spaar-pot van die twee-pot pensioenstelsel word genoem as een van die aanwysers van die druk op verbruikers, en ook as ʼn moontlike drywer van verbruiksbesteding. Daar is nog nie ʼn samevatting beskikbaar nie, maar daar is genoeg om ʼn interessante prentjie te skets. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Die ekonomie het jou Swart Vrydag-besteding nodig (maar nie op kredit nie) 25.11.2024

Oor die afgelope tien jaar het Swart Vrydag-uitverkopings 'n instelling in Suid-Afrika geword. Mense gebruik dit om winskopies te koop en hulself te bederf met alledaagse luukshede. In 2023 het verkope egter teleurgestel, aangesien hoë inflasie en hoë rentekoerse verbruikers onder druk geplaas het. Hierdie jaar lyk die vooruitsigte beter. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomies...

But it turned out to be only 25 bps 22.11.2024

The Monetary Policy Committee lowered the repo rate by just 25 basis points yesterday. Fortunately, the South African economy is like a Kalahari farmer who counts every 1 and 2 ml of rain in the meter. This episode is supported by the NWU Business School.

Maar dit is toe net 25 bps 22.11.2024

Die Monetêre Beleidskomitee het die repokoers toe met net 25 basispunte verlaag. Gelukkig is die Suid-Afrikaanse ekonomie soos ʼn Kalahari boer wat elke 1 en 2 ml reën in die meter tel. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

I think there is a strong case for a 50bps cut 21.11.2024

Statistics South Africa yesterday released the consumer price inflation figure for October, which decreased to 2.8%. If ever there was a chance to cut the repo rate by 50 basis points, it is today.  This episode is supported by the NWU Business School. 

Ek dink daar is 'n goeie saak vir 'n 50 bps verlaging 21.11.2024

Statistieke Suid-Afrika het gister Oktobermaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend gemaak en dit het afgeneem tot 2,8%. As daar ooit ʼn kans was om die repokoers met 50 basispunte te sny is dit vandag. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

What are the big picture forces influencing the repo rate? 20.11.2024

Analysts are in agreement that the Monetary Policy Committee will cut the repo rate by 25 basis points tomorrow. The expectation is two more 25 basis point reductions early next year, but after that things are uncertain. This episode is supported by the NWU Business School.

Wat is die groot kragte wat die repokoers bepaal? 20.11.2024

Ontleders is dit eens dat die Monetêre Beleidskomitee more die repokoers met 25 basispunte gaan verlaag. Die verwagting is nog twee 25 basispunte verminderings vroeg volgende jaar, maar daarna is dinge onseker. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

How do we keep track of reform? 19.11.2024

One of the reasons for S&P's positive outlook for South Africa's credit rating is that they think the Government of National Unity can implement reform that will increase economic growth. These are things like the creation of an electricity market and the implementation of the freight transport and logistics master plan. But when you read the newspaper, the process often sounds like two steps...

Hoe hou ons spoor van hervorming? 19.11.2024

Een van die redes vir S&P se positiewe vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering is dat hulle dink die Regering van Nasionale Eenheid kan hervorming deurvoer wat ekonomie groei sal verhoog. Dit is dinge soos die skep van ʼn elektrisiteitsmark en implementering van die vragvervoer en logistiek meesterplan. Maar as mens die koerant lees klink die proses baie keer soos twee tree vorentoe en e...

Good news from S&P 18.11.2024

On Friday, the credit rating agency S&P adjusted the outlook for South Africa's rating from stable to positive. It is not yet an upgrade, but a movement in that direction. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School.

Goeie nuus van S&P 18.11.2024

Die kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. Dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Trump, the rand, inflation, and the repo 15.11.2024

If you have watched the markets in the last week, it is clear that the impact of the election of President Trump is still in the rand-dollar exchange rate and the JSE. The depreciation is about a stronger dollar and the question is what this means for our fuel price, inflation and interest rates. This episode is supported by the NWU Business School.

Trump, die rand, inflasie, en die repo 15.11.2024

As jy die laaste week die markte dopgehou het is dit duidelik dat die impak van die verkiesing van President Trump nog in die rand-dollar wisselkoers en die JSE sit. Die depresiasie gaan oor ʼn sterker dollar en die vraag is wat dit beteken vir ons brandstofprys, inflasie- en rentekoerse. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Domestic workers under pressure 14.11.2024

Together with yesterday's labour force survey data, Statistics South Africa put the spotlight on the domestic workers. Approximately 1.1 million South Africans are employed in private households and of these 854 000 are domestic workers who clean, cook, and care for children or the elderly. This is a group that is particularly vulnerable to a downturn in the economy. This episode is supported by t...

Huiswerkers onder druk 14.11.2024

Saam met gister se arbeidsmagopname data het Statistieke Suid-Afrika die kollig geplaas op die huiswerkers. Ongeveer 1,1 miljoen Suid-Afrikaners is in privaat huishoudings indiensgeneem en van hulle is 854 000 huiswerkers wat skoonmaak, kook, en kinders of bejaardes versorg. Dit is ʼn groep wat besonder kwesbaar is vir ʼn afswaai van die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakesko...

Unemployment decreased in Q3 13.11.2024

Analysts hope the economy performed better in the third quarter, but we do not yet have a GDP growth figure available. Friend and foe alike were surprised by the decline in the unemployment rate. This episode is supported by the NWU Business School.

Werkloosheid het afgeneem in die derde kwartaal 13.11.2024

Ontleders hoop dat die ekonomie beter gevaar het in die derde kwartaal, maar ons het nog nie ʼn BBP groeisyfer beskikbaar nie. Vriend en vyand is verras deur die afname in die werkloosheidskoers. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

The COP summit is a bad Nash equilibrium 12.11.2024

The COP29 summit takes place this week and the main goal is to create a so-called  New Collective Quantified Goal (NCQG) for financing the initiatives to address climate change. This episode is supported by the NWU Business School.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.