Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Moet ons die inflasiemikpunt verander? 13.09.2021

Met verlede week se episodes oor die BBP syfers en ekonomiese groei was daar nie kans om te praat oor die inflasiemikpunt nie. Die Goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het in ʼn toespraak gesê dat die mikpuntband van 3-6% vervang kan word deur ʼn enkele puntteiken van 3 of 4%. Daar kan wel ʼn marge van plus en minus 1 persentasiepunt toegelaat word. Hy het die argument gemaak dat die tei...

Growth? It all depends on July data 10.09.2021

Overall, economists are excited about the strong economic growth in the second quarter. They expect the economy to return to pre-pandemic output levels by mid-2022. Yet much depends on the impact of the social unrest and riots in July, but third-quarter GDP data will only be published in December. In the meantime, we need to look at other clues.

Groei? Dit hang alles af van Julie-maand se data 10.09.2021

Oor die algemeen is ekonome opgewonde oor die sterk ekonomiese groei in die tweede kwartaal. Hulle verwag dat die ekonomie sal terugkeer na die vlak van uitset voor die pandemie teen die middel van 2022. Baie hang af van die impak van die onluste in Juliemaand, maar die derde kwartaal se BBP data word eers in Desember gepubliseer. Intussen moet ons kyk na ander leidrade.

What will drive growth beyond 2021? 09.09.2021

We know that the economy grew by 1.2% in the second quarter. Economists have divergent forecasts for the full year's growth rate. Johan Els of Old Mutual predicts 5.5% growth for 2021, in July the Reserve Bank still said 4.2% and Investec estimates it could be 3.9%. Prof Raymond Parsons makes the point that we really should not worry about growth this year. The Covid-19 pandemic was a demand- and...

Wat sal groei dryf na 2021? 09.09.2021

Ons weet dat die ekonomie het met 1,2% gegroei in die tweede kwartaal. Ekonome se voorspellings van die groeikoers vir die hele jaar is uiteenlopend. Johan Els van Old Mutual voorspel 5,5% groei vir 2021, die Reserwebank het in Juliemaand gesê 4,2% en Investec reken dit kan 3,9% wees. Prof Raymond Parsons maak die punt dat ons eintlik glad nie bekoomerd moet wees oor groei hierdie jaar nie. Die Co...

Economic growth in the second quarter 08.09.2021

GDP figures for the second quarter were released yesterday. As a technical point, it is important to note that after the recent revision, StatsSA no longer publishes an annualised growth rate, but only publishes the seasonally adjusted quarter-to-quarter growth rate. According to this measure, the economy grew by 1.2% in the second quarter.

Ekonomiese groei in die tweede kwartaal 08.09.2021

Die tweede kwartaal se BBP syfers is gister bekend gemaak. As ʼn tegniese punt is dit belangrik om daarop te let dat StatsSA na die onlangse hersiening nie meer ʼn jaarlikse groeikoers bekend maak nie, maar net die seisoensaangepaste kwartaal-to-kwartaal groeikoers. Hiervolgens het die ekonomie in die tweede kwartaal met 1,2% gegroei.

No taper, no tantrum? 07.09.2021

The US Federal Reserve is currently pursuing expansionary monetary policy. Their quantitative easing program means that they buy $ 120 billion worth of financial assets every month. It keeps the prices of those bonds and treasury bills high and the yields low. Cheap liquidity helps support the recovery of the US economy. This keeps the dollar weak and the stock market strong. So what happens when...

Waar is die markte se vloermoer? 07.09.2021

Die Amerikaanse Federale Reserwebank volg tans uitbreidende monetêre beleid. Hulle program van kwantitatiewe verruiming beteken dat hulle elke maand $120 miljard se finansiële bates koop. Dit hou die pryse van daardie skuld hoog en die opbrengs/rentekoerse laag. Goedkoop likiditeit help om die herstel van die Amerikaanse ekonomie te ondersteun. Dit hou die dollar swak en die beurs sterk. So wat ge...

Economic growth in the news this week 06.09.2021

This week's news on the economy will focus on the second quarter's economic growth rate. Statistics South Africa announces the GDP figure on Tuesday. Economists expect the economy to have grown more slowly in the second quarter than in the first quarter, due to the third wave of the coronavirus pandemic and level 4 lockdown that took effect in June.

Ekonomiese groei is in die nuus die week 06.09.2021

Hierdie week se nuus oor die ekonomiese gaan fokus op die tweede kwartaal se ekonomiese groeisyfer. Statistieke Suid-Afrika maak Dinsdag die BBP syfer bekend. Ekonome verwag dat die ekonomie in die tweede kwartaal stadiger gegroei het as in die eerste kwartaal as gevolg van die derde golf van die coronavirus pandemie en vlak 4 inperking wat in Junie-maand gegeld het.

Vehicle sales in August make for good news 03.09.2021

One of the leading indicators of economic growth is new vehicle sales and the figures for August are encouraging. In June, the industry sold 38 030 new cars and commercial vehicles and exported 28 384. Thereafter, sales and exports declined due to the level 4 restriction and riots in KwaZulu-Natal. In July, sales were 32 949 units and 16 931 units were exported. In August, it improved to 41 425 un...

Voertuigverkope in Augustus was goeie nuus 03.09.2021

Een van die leidende aanwysers van ekonomiese groei is nuwe voertuigverkope en die syfers vir Augustusmaand lyk positief. In Juniemaand het die bedryf 38030 nuwe motors en kommersiële voetuie verkoop en 28384 uitgevoer. Daarna het verkope en uitvoere afgeneem as gevolg van die vlak 4 inperking en onluste in KwaZulu-Natal. In Julie was verkope 32949 eenhede en 16931 eenhede is uitgevoer. In Augustu...

This week's indicators 02.09.2021

This week's economic indicators give an indication of the impact of July's riots and level 4 lockdown on the economy, and of the recovery thereafter.

Hierdie week se aanwysers 02.09.2021

Hierdie week se ekonomiese aanwysers gee ʼn aanduiding van die impak van Juliemaand se onluste en vlak-4 inperking op die ekonomie, en van die herstel daarna.

The sugar tax is back in the news 01.09.2021

In episode 113 I talked about the so-called sugar tax, but it's in the news again this week after a group of academics called on the government to double the levy from 10 to 20%.

Die suikerbelasting is weer in die nuus 01.09.2021

Ek het in episode 113 gepraat oor die sogenaamde suikerbelasting, maar dit is hierdie week weer in die nuus nadat ʼn groep academici ʼn beroep op die regering gedoen het om die heffing te verdubbel van 10 tot 20%.

Global supply chains are choked 31.08.2021

This episode of The Economics Minute was written in South Africa, but my cellphone, microphone and the hosting platform are the products of global supply chains and these are now under pressure. Bloomberg reports that manufacturers are struggling to get hold of raw materials and components. Transportation costs are skyrocketing, which in turn increases the cost of products.

Die virus wurg voorsieningskettings 31.08.2021

Hierdie episode van die Ekonomie Minuut is in Suid-Afrika geskryf, maar my selfoon, mikrofoon en die platvorm word in wêreldwye voorsieningskettings gemaak en dit is nou onder druk. Bloomberg berig dat vervaardigers sukkel om grondstowwe en kompenente in die hande te kry en vervoerkoste skiet op, wat weer koste verhoog.

Investment is too low 30.08.2021

Friday's episode briefly explained last week's review of GDP figures. The economy ended up 11% larger. Our per capita output is, therefore, higher, and our debt to GDP level is therefore lower. The scary news is that gross fixed investment as a percentage of GDP is even lower than we thought. The levels of private sector fixed investment determine the speed at which the economy can grow in the fut...

Investering is te laag 30.08.2021

Vrydag se episode het die hersiening van Suid-Afrika se BBP syfers kortliks verduidelik. Die ekonomie is toe 11% groter. Ons uitset per capita is dus meer, en ons skuld tot BBP vlakke is dus laer. Die skrikwekkende nuus is dat bruto vaste investering as ʼn persentasie van BBP is nog laer as wat ons gedink het. Die vlakke van privaatsektor vaste investering bepaal die spoed waarteen die ekonomie in...

Policy uncertainty looms large 27.08.2021

Risk can be measured and managed, but when a situation is unique, and the outcome of events is unpredictable, it causes uncertainty. Policy uncertainty is when economic decision-makers are uncertain about the consequences of government policy. Research shows that it causes investment to be delayed and dampens economic growth. Unfortunately, there are weekly examples of policy uncertainty in South...

Die voorbeelde van beleidsonsekerheid 27.08.2021

ʼn Risiko kan gemeet en bestuur word, maar wanneer ʼn situasie uniek is, en die uitkoms van gebeure is onvoorspelbaar, veroorsaak dit onsekerheid. Beleidsonsekerheid is wanneer ekonomiese besluitnemers onseker is oor die gevolge van regeringsbeleid. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Ongelukkig is daar weekliks voorbeelde van beleidsonsekerh...

GDP revised 26.08.2021

The Gross Domestic Product is the one indicator that economists talk about the most. It is the measure of economic growth and the basis for all those important ratios, such as government debt to GDP. Once every five years, the GDP is revised and that is big news.

Hersiening van BBP 26.08.2021

Die Bruto Binnelandse Produk is die een aanwyser waaroor ekonome die meeste praat. Dit is die maatstaf van ekonomiese groei en die basis vir al daardie belangrike verhoudinge, soos staatskuld tot BBP. Een keer elke vyf jaar word die BBP hersien en dit is groot nuus.

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.