Waldo Krugell
Die ekonomie minuut
Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.
Author
Waldo Krugell
Category
Podcast website
Latest episode
Jul 10, 2026
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Moet ons die SARB se mandaat uitbrei? 25.01.2022 1:27
Na die styging in die inflasiekoers in Desembermaand verwag ekonome 'n repokoers verhoging van 25 basispunte hierdie week. Klokslag sê die SAKP dat die Reserwebank se mandaat uitgebrei moet word om werkskepping in te sluit, maar dit is ʼn slegte idee.
Will the World Bank loan help South Africa? 24.01.2022 1:34
On Friday the World Bank approved a $750 million, or approximately R11.4 billion loan for South Africa. The EFF protested and a regular listener sent me some questions over the weekend.
Gaan die Wêreldbanklening Suid-Afrika help? 24.01.2022 1:34
Die Wêreldbank het Vrydag ʼn $750 miljoen, of ongeveer R11,4 miljard lening vir Suid-Afrika goedgekeur. Die EFF protesteer en ʼn gereëlde luisteraar het oor die naweek vir my paar vrae gestuur.
Mining production and retail sales data 21.01.2022 1:19
This week's economic news was dominated by December's inflation data and the prospect of a repo rate hike next week. The other indicators: November's mining production and retail sales leave one with mixed feelings.
Mynbouproduksie en kleinhandelverkope 21.01.2022 1:23
Die week se ekonomiese nuus is oorheers deur Desembermaand se inflasie data en die vooruitsig van ʼn repokoers verhoging volgende week. Die ander aanwysers: Novembermaand se mynbou-produksie en kleinhandelverkope los mens met gemengde gevoelens.
Inflation increased (and the repo rate will probably be increased too) 20.01.2022 1:43
Statistics South Africa released its December consumer price index figure yesterday and inflation increased by 5.9%. Economists expect an increase in the repo rate at next week's meeting of the Monetary Policy Committee.
Inflasie styg (en die repokoers gaan waarskynlik ook) 20.01.2022 1:37
Statistieke Suid-Afrika het gister Desembermaand se verbruikerprysindekssyfer bekend gemaak en inflasie het met 5,9% gestyg. Ekonome verwag ʼn verhoging van die repokoers by volgende week se vergadering van die monetêre beleidskomittee.
Only 33% of SME are confident that they will grow this year 19.01.2022 1:19
The Business Partners Small Business Index, which measures business confidence among small businesses, was released this week. This shows that only 33% of the small businesses that participated in a survey at the end of last year had confidence that their business would grow over the next 12 months. They are concerned about cash flow, rising fuel costs, the availability of skilled workers, and dif...
Net 33% van KMO's dink hulle gaan hierdie jaar groei 19.01.2022 1:17
Die Business Partners Kleinsake-indeks wat sakevertroue onder kleinsake-ondernnemings meet is hierdie week bekend gemaak. Dit wys dat slegs 33% van die kleinsake-ondernemings wat einde verlede jaar aan ʼn opname deelgeneem het, vertroue gehad het dat hulle besigheid oor die volgende 12 maande gaan groei. Hulle is bekommerd oor kontantvloei, stygende brandstofkoste, die beskikbaarheid van vaardighed...
Other indicators to keep an eye on this week 18.01.2022 1:09
Along with December's Consumer Price Index data, there are also two other indicators to watch this week: mining production and retail sales.
Nog aanwysers om hierdie week dop te hou 18.01.2022 1:09
Saam met Desembermaand se Verbruikersprysindeksdata is daar ook twee ander aanwysers om hierdie week dop te hou: mynbouproduksie en kleinhandelverkope.
Interest rates will have to increase 17.01.2022 1:32
This week's key indicator is December's consumer price index and the inflation rate. Economists predict that interest rates will be raised by a quarter of a percentage point between 3 and 5 times this year, to fight inflation. There are a few things to explain.
Rentekoerse sal moet styg 17.01.2022 1:36
Hierdie week se belangrike aanwyser is Desembermaand se verbruikersprysindeks en die inflasiekoers. Ekonome voorspel dat rentekoerse hierdie jaar tussen 3 en 5 keer met kwart persentasiepunte verhoog gaan word om inflasie te beveg. Daar is ʼn paar dinge om te verduidelik.
Beleidsonsekerheid het afgeneem in die vierde kwartaal 14.01.2022 1:32
ʼn Risiko kan gemeet en bestuur word, maar wanneer ʼn situasie uniek is, en die uitkoms van gebeure is onvoorspelbaar, veroorsaak dit onsekerheid. Beleidsonsekerheid is wanneer daar onsekerheid is oor regeringsbeleid of die gevolge daarvan. Navorsing wys dat dit veroorsaak dat investering uitgestel word en dit demp ekonomiese groei. Ongelukkig is daar weekliks voorbeelde van beleidsonsekerheid in Su...
Policy uncertainty decreased in Q4 14.01.2022 1:28
Risk can be measured and managed, but when a situation is unique, and the outcome of events is unpredictable, it causes uncertainty. Policy uncertainty is when there is uncertainty about government policy or of its consequences. Research shows that this causes investment to be delayed and it dampens economic growth. Unfortunately, there are weekly examples of policy uncertainty in South Africa, bu...
Manufacturing production and vehicle sales 13.01.2022 1:08
This week's economic indicators for December and the fourth quarter of 2021 are manufacturing production and also vehicle sales. It unfortunately paints a picture of subdued growth.
Vervaardiging en motorverkope 13.01.2022 1:12
Die week se ekonomiese aanwysers vir Desember en die vierde kwartaal van 2021 is produksie in die vervaardigingsektor en ook voertuigverkope. Dit skets ongelukkig ‘n prentjie van gedempte groei.
The fiscal story of the fire at Parliament 12.01.2022 1:10
Many people feel that the fire at Parliament is just another example of the government's ineptitude and that it further undermines confidence in their plans. I think it should rather be seen within the larger fiscal context.
Die fiskale kant van die brand by die Parlement 12.01.2022 1:10
Baie mense voel dat die brand by die Parlement net nog ʼn voorbeeld is van die onbeholpenheid van die regering en dat dit vertroue in hulle planne verder ondermyn. Maar ek dink dit moet eerder binne die grotere fiskale konteks gesien word.
Clues about how the economy is doing 11.01.2022 1:28
One question that the Economics Minute is always trying to answer is, how is the economy doing? There are forecasts, for example, as to what will happen if US interest rates increase, and there are the official Statistics South Africa data, but often I talk about the high-frequency indicators. So there are now indicators available for this past December and for the fourth quarter of 2021.
Leidrade oor hoe dit met die ekonomie gaan 11.01.2022 1:25
Een vraag wat die Ekonomie Minuut probeer antwoord is, hoe gaan dit met die ekonomie. Daar is vooruitskattings, soos wat moontlik kan gebeur as Amerikaanse rentekoerse styg en daar is die amptelike Statistieke Suid-Afrika data, maar baie keer praat ek oor die hoë frekwensie aanwysers. So is daar nou aanwysers vir die afgelope Desember en vir die vierde kwartaal van 2021 beskikbaar.
How the US job market affects the SA economy 10.01.2022 1:30
Economists agree that the South African economy will be affected by international events this year, especially growth in China and inflation and interest rates in the US. That's why it's important to keep an eye on the US job market.
Hoe die Amerikaanse arbeidsmark die SA ekonomie raak 10.01.2022 1:35
Ekonome is dit eens dat die Suid-Afrikaanse ekonomie hierdie jaar sterk beïnvloed gaan word deur internasionale gebeure, veral groei in Sjina en inflasie en rentekoerse in die VSA. Daarom is dit belangrik om die Amerikaanse arbeidsmark dop te hou.
Hoe voorspellings gemaak word 07.01.2022 1:33
Na Woensdag se episode met voospellings vir 2022 het ʼn paar mense my gevra hoe sulke voorspellings werk. Daar is ʼn paar maniere om dit te doen en soms gebruik ons die wysheid van die skare.
How predictions are made 07.01.2022 1:35
After Wednesday's episode with predictions for 2022, a few people asked me on what such predictions are based. There are a few ways to do it and often we use the wisdom of crowds.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.