Waldo Krugell

Die ekonomie minuut

Soos om 'n stemnota van die ekonomie te kry. Aanwysers, ontleding en kommentaar oor alles wat in die Suid-Afrikaanse ekonomie aangaan.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.ekonomieblog.me

Author

Waldo Krugell

Category

Business

Podcast website

www.ekonomieblog.me

Latest episode

Sep 22, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

The problems of policy advice 14.06.2023

Last week, in their so-called Article IV report on their member countries, the International Monetary Fund spelt out the dangers facing the South African economy and made a number of policy proposals. The advice comes right out of the textbook but doesn't really help us now. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my...

Die probleme van beleidsadvies 14.06.2023

Die Internasionale Monetêre Fonds het verlede week in hulle sogenaamde artikel-IV verslag oor hulle lidlande die gevare uitgespel wat die Suid-Afrikaanse ekonomie in die gesig staar en beleidsvoorstelle gemaak. Die raad kom reg uit die handboek, maar help ons op die oomblik net mooi niks nie. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool . Foute en weg...

Groei of resessie in die eerste kwartaal? 06.06.2023

Statistieke Suid-Afrika maak later vanoggend die eerste kwartaal se Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groeisyfers bekend. Die ekonomie het in die laaste kwartaal van verlede jaar ingekrimp, so nog ʼn inkrimping sal tel as ʼn resessie. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Growth or recession in Q1? 06.06.2023

Statistics South Africa will announce the first quarter's Gross Domestic Product and economic growth figures later this morning. The economy contracted in the last quarter of 2022, so another contraction will count as a recession. This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Last week's data 05.06.2023

Indicators from the month of May were announced last week. ABSA and the Bureau of Economic Research's Purchasing Managers' Index was slightly lower. Naamsa's vehicle sales statistics looked much better than in May last year. The shares of consumer-oriented companies suffered on the JSE. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business Sc...

Verlede week se data 05.06.2023

Aanwysers uit Meimaand is verlede week bekend gemaak. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer. Naamsa se voetuigverkope statistiek het heelwat beter gelyk as in Mei verlede jaar. Die aandele van maatskappye wat op verbruikers gerig is, het swaar gekry op die beurs. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch e...

WAAR ekonomiese aktiwiteit plaasvind maak saak 02.06.2023

Die ouditeur-generaal se voorlegging aan ʼn Parlementêre komitee oor die oudit-uitkomste van plaaslike owerhede het hierdie week opslae gemaak. Die agteruitgang op munisipale vlak is ooglopend, maar ek wil kortliks verduidelik hoekom dit saak maak vir die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

WHERE economic activity happens also matters 02.06.2023

The auditor general's presentation to a Parliamentary committee on the audit outcomes of local governments made headlines this week. The deterioration at the municipal level is obvious, but I want to briefly explain why it matters for the economy. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Wat ons by SA se 1980s skuldkrisis kan leer 01.06.2023

Gister het iemand my gevra hoe 'n skielike stop van kapitaalinvloei in die land sou lyk. So iets gebeur min en lyk elke keer anders, maar miskien kan Suid-Afrika se ervaring in die 1980's vir ons 'n paar leidrade gee rondom so krisis. Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

What we can learn from SA's 1980s debt crisis 01.06.2023

Yesterday someone asked me what a sudden stop of capital inflows would look like. Such events are rare and always different, but maybe South Africa’s experience in the 1980’s can give us some clues to the nature of such a crisis. This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Warning lights flashing in the FSR 31.05.2023

The Reserve Bank's Financial Stability Review is a document that does not get much attention from the public because most of the time they tell us it is going well. Yet, the report published this week has important warning lights flashing. This episode is supported by Economic Research Southern Africa and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Waarskuwingsligte flikker in die FSR 31.05.2023

Die Reserwebank se oorsig oor die stabiliteit van die finansiële stelsel is ʼn dokument wat nie veel aandag kry van die publiek nie omdat hulle meeste van die tyd sê dit gaan goed. Die verslag wat hierdie week gepubliseer is, het belangrike waarskuwingsligte wat flikker. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

The buck stops here 30.05.2023

In an interview last week, Minister of Finance Enogh Godongwana said what concerns keep him awake at night. I want to add a few more to the list. This episode is supported by Jenwil financial advisory service and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Nog redes hoekom die Minister van Finansies sleg behoort te slaap 30.05.2023

In ʼn onderhoud verlede week het Minister van Finansies Enogh Godongwana gesê watter bekommernisse hom wakker hou in die nag. Ek wil nog so paar by die lys voeg. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Wat het verlede week met die rand gebeur? 29.05.2023

Saam met verlede week se repokoers besluit het daar iets ongewoon met die wisselkoers gebeur. Na die repokoersverhoging het die rand verswak. Dit is nie wat die handboek sê nie en die moeite werd om meer oor te praat. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die WU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

What happened with the rand last week 29.05.2023

Along with last week's repo rate decision, something unusual happened with the exchange rate. After the repo rate increased, the rand weakened. This is not what the textbook says and worth talking about a bit more. This episode is supported by the Bureau of Economic Research in Stellenbosch and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Wat die MBK sê 26.05.2023

Die repokoers is toe met nog 50 basispunte verhoog. Dit staan nou op 8,25%. As mens wonder of dit nodig is na inflasie in Aprilmaand bietjie laer was, en die ekonomie skaars groei, is dit nuttig om die Monetêre Beleidskomitee se media verklaring te lees. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

What the MPC says 26.05.2023

The repo rate was increased by another 50 basis points yesterday. It now stands at 8.25%. If one wonders if this was necessary after inflation was a little lower in April, and the economy is barely growing, it is useful to read the Monetary Policy Committee's media statement. This episode is supported by the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

I hope I am wrong about today's repo rate decision 25.05.2023

Fortunately, economists are wrong from time to time because yesterday the inflation figure decreased by a little more than expected. April's CPI inflation figure was 6.8%. The question is, what does this mean for this afternoon's repo rate decision? This episode is supported by Predictive Insights and the NWU Business School . Errors and omissions are my own.

Ek hoop ek is verkeerd oor vandag se repokoersbesluit 25.05.2023

Gelukkig is ekonome van tyd tot tyd verkeerd want gister het die inflasiesyfer met bietjie meer afgeneem as wat verwag is. Aprilmaand se VPI inflasiesyfer was toe 6,8%. Die vraag is, wat beteken dit vir vanmiddag se repokoersbesluit? Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool . Foute en weglatings is my eie.

Inflasie moes al laer gewees het 24.05.2023

As alles geloop het soos wat ons gehoop het sal vandag se inflasiesyfer al heelwat nader gewees het aan die teikenband. Jaar-op-jaar is die pryse van olie, gas, steenkool, koper, staal, ystererts, soya, koring, palmolie, katoen, sonneblom-olie en mielies beduidend laer. Die voorsieningsketting-bottelnekke is opgelos. Inflasie daal stadigaan oor die wêreld. Helaas, toe tref die terugslae ons. Hierd...

Inflation should be lower already 24.05.2023

If everything had gone as we hoped, today's inflation figure would have been much closer to the target range. Year-on-year, the prices of oil, gas, coal, copper, steel, iron ore, soya, wheat, palm oil, cotton, sunflower oil and maize are significantly lower. The supply chain bottlenecks have been solved. Inflation is slowly falling around the world. Alas, then the setbacks hit us. This episode...

What the US debt stand-off means for us 23.05.2023

If you follow the news, you will know that the Americans have a debt stand-off at the moment. The Democrats of the Biden administration want to spend more and incur more debt than the debt ceiling allows and they therefore want to raise the ceiling. The Republicans are using the opportunity to press for concessions that suit their agenda. This episode is supported by Jenwil financial advisory serv...

Die Amerikaanse skuldplafon raak ons ook 23.05.2023

As jy die nuus dophou sal jy weet die Amerikaners op die oomblik besig is om arm te druk oor hulle skuldplafon. Die Demokrate van die Biden administrasie wil meer bestee en skuld aangaan as wat die plafon toelaat en hulle wil dus die plafon verhoog. Die Republikeine gebruik die geleentheid om aan te dring op toegewings wat hulle agenda pas. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële ad...

Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maak 22.05.2023

Hierdie week se belangrike aanwysers is Aprilmaand se VPI en PPI syfers en ekonome verwag klein dalings in die inflasiekoers. Dan vergader die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee van Dinsdag af en Donderdag kondig hulle ʼn repokoersbesluit aan. Almal is bang dat dit nog ʼn 50-basispunte verhoging gaan wees. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en...

Listen to the Die ekonomie minuut podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.