Huisgenoot

Die Babbelbende

Kids AF ↓ 6 episodes

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord. 

Author

Huisgenoot

Category

Kids

Podcast website

www.netwerk24.com

Latest episode

Jul 6, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

6. Hoe bly vliegtuie in die lug? 06.07.2026

In die episode leer Paloeka en Palawa hoe vliegtuie werk.

5. Hoe groot is die ruimte? 29.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor die sterre en planete. 

4. Waar kom klere vandaan? 22.06.2026

In hierdie episode leer die Babbels meer oor hoe klere gemaak word. 

3. Hoekom moet ons groente eet? 15.06.2026

In hierdie episode vind die Babbels uit hoekom dit belangrik is om groente te eet.

2. Hoe werk ’n duikboot? 08.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor duikbote.

1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie? 01.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor pikkewyne.

Listen to the Die Babbelbende podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.