Huisgenoot

Die Babbelbende

Kids AF ↓ Odcinki: 25

Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord. 

Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.netwerk24.com

Autor

Huisgenoot

Kategoria

Kids

Strona podcastu

www.netwerk24.com

Ostatni odcinek

9 lis 2026

Gdzie słuchać?

Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótce

Podcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów

Pobierz z Google Play Zainstaluj za darmo Android prawie 10 mln pobrań · ocena 4,7+ iOS niedługo

Odcinki

24. Hoekom lyk mense verskillend? 09.11.2026

In hierdie episode besoek Ben ’n dokter se spreekkamer.  

23. Hoekom is Tafelberg so plat? 02.11.2026

In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor Tafelberg in Kaapstad. 

22. Hoekom sink bote nie? 26.10.2026

In hierdie episode vind Ben uit hoe bote dit regkry om te dryf. 

21 Hoe werk elektrisiteit? 19.10.2026

In die episode leer die Babbelbende hoe elektrisiteit werk.

20. Hoe beweeg slange? 12.10.2026

In hierdie episode vind Ben meer uit oor slange. 

19. Hoe word heuning gemaak? 05.10.2026

In hierdie episode vind die Babbels meer uit oor heuning en bye. 

18. Hoekom moet ek my tande borsel? 28.09.2026

In die episode kuier Ben by ’n tandarts om uit te vind hoekom dit belangrik is om ons tande te borsel. 

17. Waar kom speelgoed vandaan? 21.09.2026

In hierdie episode vind die Babbelbende meer uit oor die oorsprong van speelgoed. 

16. Hoe groot is die grootste eier in die wêreld? 14.09.2026

In die episode kuier Ben op ’n volstruisplaas. 

15. Waar kom wol vandaan? 07.09.2026

In die episode leer die Babbels meer oor wol. 

14. Hoekom het party plante blomme? 31.08.2026

In die episode vind die Babbels uit hoekom sommige plante blomme het, maar ander nie. 

13. Hoekom is daar so baie sand by die see? 24.08.2026

In die episode kuier die Babbelbende op die strand om uit te vind waarom daar soveel sand langs die see is. 

12. Waarom is padreëls nodig? 17.08.2026

In die episode vind Ben uit hoekom daar padreëls is.

11. Hoekom is ’n kameelperd se nek so lank? 10.08.2026

In hierdie episode leer die Babbels meer oor kameelperde. 

10. Wat is lawa? 03.08.2026

In die episode leer die Babbelbende meer oor vulkane en lawa. 

9. Hoe haal visse asem? 27.07.2026

In hierdie episode leer die Babbels meer oor visse en hoe hulle onder water asem haal.

8. Wat asem ek in en uit? 20.07.2026

In die episode leer die Babbelbende meer oor die lug wat ons inasem. 

7. Waar kom kaas vandaan? 13.07.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende hoe kaas gemaak word. 

6. Hoe bly vliegtuie in die lug? 06.07.2026

In die episode leer Paloeka en Palawa hoe vliegtuie werk.

5. Hoe groot is die ruimte? 29.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor die sterre en planete. 

4. Waar kom klere vandaan? 22.06.2026

In hierdie episode leer die Babbels meer oor hoe klere gemaak word. 

3. Hoekom moet ons groente eet? 15.06.2026

In hierdie episode vind die Babbels uit hoekom dit belangrik is om groente te eet.

2. Hoe werk ’n duikboot? 08.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor duikbote.

1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie? 01.06.2026

In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor pikkewyne.

25. Hoe groot is die grootste dier in die see?

In hierdie episode leer die Babbels meer oor die grootste dier in die see. Hulle vind ook uit wat dié dier eet. 

Słuchaj podcastu Die Babbelbende w Replaio

Radio i podcasty w jednej aplikacji - za darmo, bez zakładania konta. Zainstaluj już dziś i nie przegap premiery

Pobierz z Google Play

Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS