Huisgenoot
Die Babbelbende
Palawa die kameelperd en Paloeka die leeu kuier gereeld saam met hul vriendin Bibi in die Babbelboomhuis. Hier speel, sing en gesels hulle graag oor interessante dinge. Ben is net so nuuskierig en hy besoek 'n interessante plek waar hy inligting kan insamel om die vraag van die dag te beantwoord.
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
6. Hoe bly vliegtuie in die lug? 06.07.2026 7:48
In die episode leer Paloeka en Palawa hoe vliegtuie werk.
5. Hoe groot is die ruimte? 29.06.2026 8:05
In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor die sterre en planete.
4. Waar kom klere vandaan? 22.06.2026 8:25
In hierdie episode leer die Babbels meer oor hoe klere gemaak word.
3. Hoekom moet ons groente eet? 15.06.2026 7:14
In hierdie episode vind die Babbels uit hoekom dit belangrik is om groente te eet.
2. Hoe werk ’n duikboot? 08.06.2026 8:45
In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor duikbote.
1. Hoekom kan pikkewyne swem maar nie vlieg nie? 01.06.2026 7:31
In hierdie episode leer die Babbelbende meer oor pikkewyne.
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet