Carin Conradie

Bybelstories in Afrikaans

Kids AF ↓ 323 episodes

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!

Author

Carin Conradie

Category

Kids

Podcast website

www.buzzsprout.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Eks storie 13: Water uit 'n rots 21.10.2022

In Eksodus 17 word beskryf hoe die Here water voorsien het uit 'n rots! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 12: Kos uit die hemel 13.10.2022

In Genesis 16 word beskryf hoe God manna vir die Israeliete gestuur het en ook sommer daarmee getoets het of hulle Hom wil gehoorsaam. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 11: Mara en Elim 07.10.2022

In Eksodus lees ons van die interesante storie van die bitter water by Mara en die baie bederf water by Elim.  Ons lees ook van God se eerste versoek dat Israel sy voorskrifte sal nakom, om gesond te bly. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 10: Die Here laat trek Israel deur die Rietsee 30.09.2022

In Eksodus 13 tot 15 lees ons hoe Israel met 'n ompad getrek het, tog deur farao en sy soldate ingehaal is, maar hoe God hulle deur 'n merkwaardige wonderwerk red! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 9: Tiende plaag van die dood van die eersgeborenes 22.09.2022

In Eksodus 11, 12 en 13 word die eerste paasfees ingestel.  Die Here stuur ook die tiende plaag wat koning farao oortuig om die Israeliete te laat trek, Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 8: Die plae van hael, sprinkane en donkerte 13.09.2022

In Eksodus 9 en 10 lees ons van plae 7, 8 en 9.  En die farao wou steeds nie die volk laat trek nie! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 7: Die plae van steekvlieë, pes en swere 06.09.2022

Die plae nommers vier, vyf en ses word in Eksodus 8 en 9 beskryf.  Ook die ongelooflike hardkoppigheid van die koning farao! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 6: Die plae van bloed, paddas en muggies 30.08.2022

In Eksodus 7 begin ons lees van die tien plae wat God in Egipte gestuur het.  Hierdie storie vertel van die eerste drie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 5: Moses gaan terug na Egipte 22.08.2022

In Eksodus 4 - 7 word vertel hoe Moses terug is na Egipte en saam met sy broer en die Israelitiese leiers en die farao gegaan het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 4: Die Engel van die Here in die vlam in die bos 12.08.2022

In Eksodus 3 word vertel hoe God aan Moses verskyn het om hom te roep om die Israeliete uit Egipte te bevry. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 3: Moses vlug na Midian 05.08.2022

In Eksodus 2 word vertel hoe Moses moes vlug nadat hy 'n Egiptenaar vermoor het.  Maar sy pad na sagmoedigheid word begin... Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 2: Baba Moses word gebore 28.07.2022

In Eksodus 2 lees ons van die geboorte van Moses en hoe hy gered is uit die farao se kloue. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Eks storie 1: Die Israeliete word slawe in Egipte 21.07.2022

Die storie oor die Israeliete wat dwangarbeid begin doen het, soos  in Eksodus een. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 43: JAKOB SE LAASTE DAE IN EGIPTE 14.07.2022

In Genesis 47 - 50 lees ons van Josef en Jakob se laaste dae.  Jakob het sy seuns geseën en 'n profesie oor elkeen uitgespreek.  Ons bespreek nie die profesië hier nie en sal dit heel moontlik in Deuteronomium doen saam met Moses se seëninge, Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 42: JOSEF SE PLANNE IN DIE HONGERSNOOD IN EGIPTE 07.07.2022

In Genesis 47 lees ons die reëlings wat Josef getref het tydens die hongersnood om die mense te help, maar ook die farao se skatkis voller te kry. God wil vir ons almal planne gee, nes vir Josef.  As daar iemand is wat dalk sulke planne wat God gegee in 'n nood tyd met tannie Carin en Tobias wil deel, is julle welkom om dit per epos te doen na :  cconradie55@gmail.com. Boodskappe per epos is...

Gen no 41: JAKOB TREK NA EGIPTE TOE 30.06.2022

In Genesis 46 lees ons dat Jakob en sy mense begin trek het na Egipte nadat hulle aan God 'n offer gebring het.  In Genesis 47 word hulle verblyf gegee en hulle ontmoet die farao. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 40: JOSEF VERTEL VIR SY BROERS WIE HY IS 24.06.2022

In Genesis 44 en 45 lees ons hoe Josef die  broers eers nog getoets het met sy eie silwerbeker, voor hy vir hulle vertel het wie hy is . Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 39: BENJAMIN GAAN NA EGIPTE 16.06.2022

In Genesis 43 lees ons dat Benjamin saamgegaan het na Egipte en Josef het sy broers uitgenooi vir middagete. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no. 38: JOSEF SE BROERS GAAN KOOP KORING 10.06.2022

In Genesis 42 word beskryf hoe die tien broers koring in Egipte gaan koop het en vir Josef ontmoet het sonder dat hulle weet wie hy is. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 37: JOSEF LÊ DIE FARAO SE DROME UIT 02.06.2022

In Genesis 41 lees ons hoe die Farao deur God gewaarsku is van 'n komende groot hongersnood.  Josef moes die drome uitlê en word sowaar onder-koning van Egipte! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 36: DIE SKINKER EN DIE BAKKER SE DROME 26.05.2022

In Genesis 40 lees ons hoe Josef die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers van koning Farao, se drome uitgelê het.  God weet alles, en het vir Josef die betekenis daarvan gegee. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 35: JOSEF IN POTIFAR SE HUIS 19.05.2022

In Genesis 39 lees ons hoe Josef goed gevaar het as slaaf, maar deur Potifar se vrou in die tronk beland het waar die koning se gevangenes was.  Daar munt hy weer uit as leier. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 34: JOSEF WORD VERKOOP 12.05.2022

In Genesis 37 word die storie vertel hoe Josef se broers hom verkoop het aan Ismaelitiese handelaars en vir hulle pa sy bebloede jas teruggestuur het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 33: JOSEF EN SY DROME 06.05.2022

In Genesis 37 hoor ons van Josef en sy drome en sy broers se afkeer van hom. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 32: JAKOB KOM WEER BY BET-EL 29.04.2022

In Genesis 35 vra God vir Jakob om na Bet-el te trek en daar te offer.  Die hoofstuk beskryf ook Debora en Ragel se sterftes. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Listen to the Bybelstories in Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.