Carin Conradie

Bybelstories in Afrikaans

Kids AF ↓ 323 episodes

Tannie Carin en Tobias, 'n groen "puppet",-seuntjie,  vertel Bybelstories in Afrikaans.  Ons wil al die stories in die Bybel vertel - so Bybelgetrou as wat dit moontlik is op 'n kind se vlak. Geniet die Woord!

Author

Carin Conradie

Category

Kids

Podcast website

www.buzzsprout.com

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Gen no 31: DINA, JAKOB SE DOGTER 21.04.2022

In Genesis 34 lees ons van Dina se verkragting en haar broers se weerwraak.  Let wel:  die woord "VERKRAGTING"  word nie in vandag se storie genoem nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 30: JAKOB EN ESAU ONTMOET MEKAAR 14.04.2022

In Genesis 33 word beskryf hoe Jakob en Esau mekaar ontmoet na 20 jaar. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 29: JAKOB KRY 'N NUWE NAAM 07.04.2022

In Genesis 29 word beskryf hoe Jakob met sy mense oor die Jabokrivier getrek het, met sy groot vrees vir sy broer, Esau.  Maar God ontmoet hom en Jakob word Israel. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 28: JAKOB VLUG NA KANAÄN 01.04.2022

In Genesis 31 word vertel hoe Jakob , ten spyte daarvan dat God vir hom gesê het hy kan terugtrek na Kanaän,  GEVLUG het en nie vir Laban gesê wat God vir hom beloof het nie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 27: LABAN IS ONEERLIK TEENOOR JAKOB 25.03.2022

In Genesis 30 is die storie van Jakob se eienaardige skaap en bok telingsplan.  God was die een wat voorsien het en hom ryk laat word het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 26: JAKOB SE KINDERS 15.03.2022

Genesis 29 en 30 vertel van die geboorte van Jakob se elf seuns en een dogter. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 25: JAKOB WERK VIR LABAN 09.03.2022

In Genesis 29 lees ons hoe Jakob vir Ragel en Laban ontmoet en by Laban begin werk.  Die troues met Lea en Ragel is ook deel van hierdie storie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 24: JAKOB VLUG VAN ESAU AF WEG 02.03.2022

In Genesis 28 word beskryf hoe Jakob gevlug het van sy broer en die droom wat God toe gestuur het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 23: ISAK SEëN VIR JAKOB 17.02.2022

Genesis 27 vertel van die dag wat Jakob voor Esau ingeglip het by sy pa se tent om die seën van eersgeborene te kry. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 22. ISAK EN KONING ABIMELEK II 10.02.2022

Genesis 26 beskryf die onderhandelinge tussen Isak en koning Abimelek van die Filistyne. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 21. DIE TWEELING ESAU EN JACOB 03.02.2022

Genesis 25  vertel van die geboorte  en verruiling van die eerstegeboortereg tussen Jacob en Esau. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 20: ABRAHAM TROU WEER 27.01.2022

Genesis 23 en 25 vertel van Sara wat oorlede is en Abraham wat weer getrou het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 19: ISAK KRY 'N VROU 18.01.2022

Genesis 24 vertel die mooi liefdesverhaal van Isak en Rebekka en die Here se voorsiening. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 18: ABRAHAM MOET VIR ISAK OFFER 10.12.2021

In Genesis 22 lees ons van die dag wat Abraham se geloof getoets is en hy opdrag van God gekry het om Isak te gaan offer.   Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 17: ISAK EN ISMAEL 02.12.2021

Isak word gebore en Ismael en Hagar word weggestuur.  Uit Genesis 21 Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 16: ABRAHAM EN KONING ABIMELEK 22.11.2021

Genesis 20 en 21 beskryf die verhoudinge tussen Abraham en Abimelek, koning van die Filistyne. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 15: LOT WORD GERED UIT SODOM 15.11.2021

Genesis 19 vertel van Lot se redding uit Sodom en verwoesting van Sodom en Gomorra Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 14: DIE HERE EN ABRAHAM PRAAT OOR SODOM 10.11.2021

In Genesis 18 pleit Abraham vir Sodom se mense by God. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 13: ABRAHAM KRY KUIERGASTE 03.11.2021

Die storie oor die drie besoekers wat vir Abraham en Sara kom vertel het dat Isak gebore gaan word in Genesis 18.  'n Stukkie van Genesis 21 vertel dat Isak toe gebore is. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 12: ABRAM SE NAAM VERANDER 27.10.2021

Genesis 17 vertel van God wat Abram en Sarai se name verander het.  Hy stel ook die besnydenis in as verbondteken. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 11: ABRAM, SARAI EN HAGAR 17.10.2021

Genesis 16 vertel van Sarai wat haar slavin Hagar vir Abram as vrou gegee het. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 10: GOD SLUIT 'N VERBOND MET ABRAM 07.10.2021

Genesis 13 en 15 vertel van God se verbondsluiting met Abram. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 9: ABRAM EN LOT 02.10.2021

Die storie uit Genesis 13 en 14 oor Abram en Lot se skeiding en ook Lot se redding uit die hand van die Kanaänietiese konings. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 8: DIE HERE ROEP VIR ABRAM 19.09.2021

Genesis 11 en 12 vertel van Abram en hoe die Here hom geroep het om te trek.  Hy maak ook 'n draai in Egipte in hierdie storie. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Gen no 7: DIE TORING VAN BABEL 16.09.2021

Die storie oor hoe God vir mense splinter nuwe tale gegee het, uit Genesis 11. Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

Listen to the Bybelstories in Afrikaans podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.