Alwyn de Klerk

Baardberaad

News AF ↓ 127 episodes

Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com

Author

Alwyn de Klerk

Category

News

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Mar 20, 2025

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Baardberaad 65 - Groot tech- die liberale skoothondjie 20.01.2022

Ek gesels vanaand oor geskiedenis, groot tech en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik

Baardberaad 64 - Parlement brand en massa psigose 12.01.2022

Ek gesels vanaand  met Riaan oor die brand by die parlement en massa psigose.

Baardberaad 63 - Voorspellings vir 2022 29.12.2021

Ek gesels vanaand  met Johan oor die vooruitsigte van die nuwe jaar wat wink.

Baardberaad 62 - Mamparra van die Jaar 22.12.2021

Ek gesles vanaand oor my nominasie vir mamparra van die jaar.

Baardberaad 61 - Skrywer Leon Cornelius 09.12.2021

Ek gesels met Leon Cornelius. Skrywer, volksman en gewone mens. Ons gaan ook so bietjie raak aan aktuele sake.

Baardberaad 60 - Cyril en Kromomie 01.12.2021

Ek gesels vanaand  met Koot van der Ryst oor die president en omikron geelgriep variant.

Baardberaad 59 - Die VN inval 24.11.2021

Ek gesels vanaand  oor FW, Die VN inval, Brendon Horner, Andre Pienaar en ander aktuele sake.

Baardberaad 57 - Kinderoffer vir kommunisme 20.10.2021

Ek gesels vanaand oor die kommuniste wat ouerskap wil oorneem,  politieke beloftes, onwettige jag, bye en n skip wat brand.

Baardberaad 56 - Ent van rugby? 15.10.2021

Ek en Johan gesels oor ent, rugby, politiek an ander sake.

Baardberaad 55 - Politieke partye verban 07.10.2021

Ek vertel vanaand hoekom politieke partye op my program veban word, n Boer se stryd nadat hy n jong terroris bokveld toe stuur, Rooibos vir depressie, n gedig en ander aktuele sake.

Baardberaad 54 - VF+ Politiek 29.09.2021

Ek gesles met Kobus Hoffman van die VF+.

Baardberaad 53 - Die erwe van ons vaders 22.09.2021

Ek gesels vanaand oor ons erfenis, Zuma en politieke prostitusie.

Baardberaad 52 - Dood bang! 15.09.2021

Ons gesels vanaand oor die dood, Australie, koei toilette en oom Koos.

Baardberaad 51 - Paroolrot 08.09.2021

Ek en Tiaan gesels oor dr. Verwoerd, Zuma en lugskietery.

Baardberaad 50 - 50 nie uit nie! 01.09.2021

Ons gesels vanaand oor geelgriep pasboeke, spioenasie en geld bedel. Ons kyk ook na vorige programme se onderwerpe.

Baardberaad 48 - Adfganistaan of Afganivlieg? 18.08.2021

Ek gesels vanaand oor die gebeure in Afganistan en ander sake.

Baardberaad 47 - Dwang ent 04.08.2021

Ek en Johan gesles oor werkgewers wat mense wil dwing om te ent.

https://youtu.be/n52bz__XmUc 14.07.2021

Ek en Johan gesels oor die plundery

Baardberaad 45 - Gaan Zuma die seep optel? 07.07.2021

Ek en Tiaan Theron gesels oor Zuma, Cele en lamboude.

Baardberaad 44 - Zuma word ingeperk 30.06.2021

Ek gesels oor Zuma, Ramaphosa en die inperking.

Baardberaad 43 - Wat is die jeug se uitdagings? 17.06.2021

Ek en Johan gesels oor die uitdagings wat die jeug in die gesig staar.

Baardberaad 41 - Daar is perde! 02.06.2021

Ek en Koot van der Ryst gesels oor perde en perdekarre.

Baardberaad 40 - Vuurwapenvervreemding 02.06.2021

Ek gesels oor die konsepwet oor vuurwapens, Geelgriep,  en transgender goeters.

Baardberaad 39 - Wat sê die jeug? 20.05.2021

Ek gesels met Dewald van Wyk daar in Kween Liesbet se baai.

Baardberaad 38 - Nog n Geelgriepgolf 12.05.2021

Ek en Tiaan gesels oor die Geelgriep, Ace, Amerika en ander sake.

Listen to the Baardberaad podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.