Alwyn de Klerk
Baardberaad
Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com
Author
Alwyn de Klerk
Category
Podcast website
Latest episode
Mar 20, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Baardberaad 92 - Dis moeilik om n Boer te roer 09.03.2023 1:04:38
Ek gesels met Dean Chancy, die Texas Boertjie, oor sy musiek wat ons volksaak die wereld in dra.
Baardberaad 91 - Trots Boer 01.03.2023 1:04:22
Ek en Johan gesels oor die pas afgelope Majubafees en ander aktuele sake.
Baardberaad 90 - Majuba 08.02.2023 55:22
Ek gesels vannaand oor Majuba en wat te wagte kan wees tydens die fees.
Baardberaad 89 - Kumbaya 19.01.2023 1:06:44
Ek Johan maak gesels oor voedselsekerheid en sommige mense se drang om geknegtheid.
Baardberaad #88 - Nostrabaarde 11.01.2023 1:04:54
Ek en Johan waag ons hand aan voorspellings vir die komende jaar.
Baardberaad 87 - Geloftedag 14.12.2022 1:22:38
Ek en Johan gesels oor Geloftedag.
Baardberaad 86 - Ramapoefies 01.12.2022 1:03:49
Ek Johan gesels vanaand oor Ramaphosa, Janusz Walus en ander sake.
Baardberaad 85 - Hond se gedagtes 23.11.2022 1:06:27
Ek Johan gesels vanaand oor die honde debat, Janusz Walus, Ramafosa en ander sake.
Baardberaad 84 - Sit of staan? 18.11.2022 1:07:28
Ek en Johan gesels oor die onderwysdepartement se duiwelse planne vir ons kinders.
Baardberaad 83 Dubbele standaarde 09.11.2022 54:36
Ek en Johan gesels oor dubbele standaarde betreffende rassisme en die menseregte kommissie. Ons raak ook aan groen energie en ander sake.
Baardberaad 82 - Italianer met frikkadelle 28.09.2022 52:31
Ek gesels vanaand oor Giorgia Meloni, wat die eerste vrou gaan word om die Italiaanse Eerste minister te wees, geen rook binnenshuis, kraamverlof vir mans, Harry Knoesen se vonnis en Eskom.
Baardberaad 81 - Skiet die Boer 08.09.2022 52:38
Ek gesels vanaand oor die Skiet die Boer hof uitspraak en die plaasaanvalle sedert dit. Ons raak ook ander regspraak in die algemeen in die ruwe SA. Ons raak aan kween Liesbet en ander aktuele sake.
Baardberaad 80 - Terug na die platteland 31.08.2022 1:04:06
Ek en Johan gesels oor die ommekeer in verstedeling, veiligheid, n pampoen boot en ander sake.
Baardberaad 79 - Rebel 24.08.2022 1:04:39
Ek en Johan gesels oor sy Tik-Tok treffer "Rebel" en ander aktuele sake.
Baardberaad 77 - Voedselsekerheid 02.06.2022 1:05:21
Ek en Johan gesels oor hoe jy n groentetuin kan aanle en ander planne om so bietjie minder van die winkels afhanklik te wees.
Baardberaad 76 - Aappokke op vuil stokke 02.06.2022 55:21
Ek en Nerinus gesels oor aappokke, die jeug en Voetspore in Orania.
Baardberaad 74 - Bek en klouseer 27.04.2022 52:04
Ek en Tiaan gesels vanaand oor die impak van die bek en klouseer uitbrake.
Baardberaad 73 - Dankie, Jan 07.04.2022 1:08:11
Ek en Johan gesels vanaand oor Jan, Julius, Elon en ander dinge.
Baardberaad 72 - Will klap die woke uit Oscar uit! 30.03.2022 50:33
Ek gesels vanaand oor die klap, Lambchamps, werkloosheid en die nuwe Gelofte musiekblyspel.
Baardberaad 71 - Bekbedekking pleistertjie 24.03.2022 1:01:13
Ek gesels vanaand met Johan oor Cyryl se toespraak, bek-en-klouseer en ander sake.
Baardberaad 70 - Die Wet van Transvaal 17.03.2022 1:11:50
Ek gesels vanaand met Johan oor stygende pryse en die impak daarvan.
Baardberaad 69 - Oorlog 02.03.2022 58:38
Ek gesels vanaand oor die Boer en Afrikaner ding, asook die oorlog in die Oekraine.
Baardberaad 68 - Verskillende reels vir regering en gepeupel 09.02.2022 1:12:16
Ek gesels vanaand met Johan van der Merwe oor geskiedenis, die chaos by die vuurwapenregister, die minimum loon, wysigings aan die rampbestuurswetgewing en verset wat vrugte af werp.
Baardberaad 67 - Kanadese se optog vir vryheid 02.02.2022 1:02:08
Ek gesels vanaand met Tiaan Theron oor geskiedenis, die Kanadese optog vir vryheid, verset en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
Baardberaad 66 - Die land in vloed 26.01.2022 45:01
Ek gesels vanaand oor geskiedenis, vloede en ander sake. Ons lag ook so bietjie soos gewoonlik
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.