Alwyn de Klerk
Baardberaad
Ons gesels oor aktuele sake uit n Boere-Afrikaner oogpunt. Ons is konserwatief Afrikaans.
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: podcasters.spotify.com
Author
Alwyn de Klerk
Category
Podcast website
Latest episode
Mar 20, 2025
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Baardberaad 37 - Boer of Afrikaner? 05.05.2021 53:04
Ek gee my mening oor die Boer en Afriksner debat.
Baardberaad 36 - Selfbeskikking 29.04.2021 1:03:19
Ek en Johan gesels oor selfbeskikking en Orania.
Baardberaad 35 - Brand en intimidasie 21.04.2021 56:01
Ek gesels vanaand oor intimidasie tegnieke in Amerika en Piet Retief asook oor die toestand van die brandweer in Johannesburg.
Baardberaad 34 - Onregstelsel 14.04.2021 48:57
Ek gesels vanaand oor die selektiewe manier hoe die reg is ons land en die wereld gepleeg word.
Baardberaad 33 - Demokrasie of demonekrasie? 07.04.2021 1:14:32
Ek en Johan gesels oor die volhoubaarheid van demokrasie.
Baardberaad 32 - Eish! Geelgriep entsof vir Flaffie 31.03.2021 1:11:40
Ek en Andrew gesels oor Ace se gedoentes, transgender sport en Geelgriep entstof vir Flaffie.
Baardberaad 31 - Goggas en gedoentes 24.03.2021 1:06:44
Ek gesels met Kerneels oor geelgriep, spinnekoppe, Jan Smuts, FW en ander gedoentes.
Baardberaad 30 - Gatvol vir Geelgriep 17.03.2021 51:36
Ek gesels vannaand alleen oor Eskom, die 3de Geelgriep golf en die Katolieke kerk.
Baardberaad 28 - Kuier en lag Majuba uit 03.03.2021 1:08:57
Ek en Johan gesels oor Majuba en onderwys
Baardberaad 27 - Coca Cola kaskenades 24.02.2021 56:11
Ek gesels vannaand alleen oor Coke se manewales, naamsveranderin en kameelperd jag
Baardberaad 26 - Geelgriep onderwys kindermishandeling 18.02.2021 59:27
Ons gesels oor die onverstaanbare onderwys reelings en proefbuis vleis.
Baardberaad 25 - Gupta entstof probleme 12.02.2021 1:04:59
Ons gesels oor die Gupta entstof en n ekonomie wat ondermyn word
Baardberaad 23 - Alles word ge-BEE 28.01.2021 1:03:30
Ons gesels met Cornelius Oosthuizen oor BEE en kondig Baardberaad se eie BEE aan.
Baardberaad 22 - Blaartjies en dope 20.01.2021 1:08:52
Ons gesels met Tiaan Theron oor Distel wat nou in die daggabedryf is, Eiskom se probleme en Trump se moontlike nuwe party.
Baardberaad 21 - Groot tech vergrype 14.01.2021 1:10:49
Wat se invloed het groot tech op mense se denke en kan hulle diskrimineer deur sommige persone van hulle platforms verwyder?
Baardberaad 20 - Die 2de geelgriep golf 06.01.2021 1:09:46
Ons gesels oor die gereedheid van hospitale vir die tweede geelgriep golf. Kan n mens enige nuus glo? ’n Kwaai plat hond.
Baardberaad 7 05.01.2021 1:00:20
Krygsgevangene kampe vir Boere kultuur.
Baardberaad 9 05.01.2021 1:22:46
Die slag van Senekal
Baardberaad 10 05.01.2021 48:08
Plase en skole word gebrand
Baardberaad 11 05.01.2021 54:35
Tito bevestig die ANC is in sy maai
Baardberaad 12 05.01.2021 1:10:21
Trompie of Joe Mompelmond?
Baardberaad 13 04.01.2021 49:29
Die brak van Brakenfell.
Baardberaad 19 04.01.2021 1:09:56
Voorspellings vir 2021.
Baardberaad 18 04.01.2021 54:14
Storie van die Jaar 2020: Geelgriep. Vakansie wenke
Baardberaad 16 04.01.2021 53:49
Geelgriep maartreels, Growwejan en die brandende haas.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.