Hugo Swanepoel
Afrikaanse Manne
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.afrikaansemanne.com
Author
Hugo Swanepoel
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 2, 2024
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Self Help Cult 24.07.2022 1:33:40
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Dewald & Marcus oor self help en self help boeke, ons praat ook oor hoe belangrik dit is om self dissipline toe te pas in jou lewe. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en opns opinie oor boeke, gym en jou lewe. Geniet die een saam ons. Dewald Top 3 Boeke: 1. Jocko Willink - Extreme Ownership https://www.google.co...
Dronk Verhale Vol.1 18.07.2022 1:02:59
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, apple swaai en dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com...
Gratis! Afrikaanse Lesse 10.07.2022 1:14:39
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor Thailand en Thai Kultuur, ons praat ook oor Afrikaanse Kultuur en ons los die episode met 'n lekker trigger warning. Dewald vetel oor hoe hy tutor en gee 'n paar Afrikaanse Lesse. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een...
Sondag Dilemma 03.07.2022 1:04:10
Vandag chat Hugo en Hardy oor kerk gaan dae toe hulle nog op skool was. Hardy share oor sy pakslae en movie aande, Hugo vetel 'n storie van hoe toe hy op skool was, baie fiets ry hoor! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker stukkie melktert! Geniet die...
Wat die "BLEEP" 26.06.2022 1:03:33
Vandag chat Hugo en Hardy oor 'n die verassings wat by hulle werk vir hulle die week gewag het. Hardy share oor sy week van fix it 101, Hugo vetel 'n storie van hoe die week iemand baie nice by die werk was! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir jou 'n lekker...
Dankbaar Vir Ons Verlede 19.06.2022 1:08:11
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor hulle verlede en hoe dit hulle vandag gemaak het wie hulle is. Dewald vetel oor dinge wat hy probeer het in sy lewe, en Hugo vetel oor goed hy wens hy vir sy 16jaarige self kon vetel, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: htt...
1000 Ways to Die! 12.06.2022 1:00:09
Vandag chat ek en Hardy oor 'n 1000 Ways to Die en 'n paar ander tv shows van back in the day. Hardy share oor sy week van koeie en gym, Hugo vetel 'n storie van hoe die polisie gemaak het dat hy nie kinder tv shows mag gekyk het nie! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy d...
Trigger Warning - Politiek Vol. 2 05.06.2022 1:32:23
Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook! Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan kry 'n roomys by Steers! Geniet die een! As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaro...
Ons Almal Verskil! 30.05.2022 1:00:52
Vandag chat ek en Hardy oor hoe ons almal verskil. Hardy share oor sy week van draf en rugby, Hugo vetel 'n storie oor 'n baie baie ou matras! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen gaan vir 'n stoute draffie! Geniet die een! Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons...
Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 2 | Dewald Alberts 22.05.2022 1:10:22
Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 2 | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels ek en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, steroids en daai donker kant van jou brein. Dewald vetel oor dinge wat jy probeer in sy lewe, mense wat steroids reg kan gebruik en ek maak bietjie oop oor my slegte gewoontes, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. G...
Manne in Amerika! | Hardy Duvenhage 15.05.2022 1:03:42
Manne in Amerika! | Hardy Duvenhage Vandag chat ek en Hardy oor Manne & Girls in Amerika. Hardy share 'n persoonlike storie oor sy tyd in Kanada en Hugo gooi 'n wille Trigger Warning Rant oor die mense in USA! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakki...
Tax Probleme | Hardy Duvenhage 08.05.2022 54:49
Tax Probleme | Hardy Duvenhage Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel. Geniet die een saam ons. Ons het &#...
Dwelms, Evolusie & Die Toekoms | Hardy Duvenhage 01.05.2022 1:06:19
Dwelms, Evolusie & Die Toekoms | Hardy Duvenhage Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms. Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur di...
Dagga is Gagga! | Hardy Duvenhage 24.04.2022 1:09:41
Dagga is Gagga! | Hardy Duvenhage Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience. Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pa...
Stuur Ons Maan Toe | Hardy Duvenhage 17.04.2022 1:09:03
Stuur Ons Maan Toe | Hardy Duvenhage Vandag chat ek en Hardy space en blikskottel mense space is scary en uniek. Ek en Hardy gesels oor sneeu mold en sy tyd by die dokter! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n biertjie! Geniet die een! Space is Weird, check die ui...
Bly of Gly? | Dewald Alberts 10.04.2022 1:07:45
Vandag gesels ek en Dewald oor Amerika se manne met die groot bakkies en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot 'n verdere gesprek oor Suid-Afrika en die mense. Geniet die een saam ons. April se boek v...
Scam Jou Uit 'n Kar Uit! | Hardy Duvenhage 03.04.2022 58:45
Scam Jou Uit 'n Kar Uit! | Hardy Duvenhage Vandag chat ek en Hardy oor al die ouens en dames wat so lekker gescam word ons gesels ook oor 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor ons gunstelling karre en hoe jy kan begin trade . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop v...
Wat op Aarde? | Hardy Duvenhage 27.03.2022 1:11:11
Vandag begin ek en Hardy oor die dae van die Nokia 3310 te praat, ons gesels oor die goverment en 'n paar ander dinge. Ek en Hardy gesels oor rasisme en gee ons opinie oor 'n paar topics . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n lekker yskoue Coke! Genie...
Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage 20.03.2022 1:00:04
Kyalami Grand Prix | Hardy Duvenhage Vandag gesels ek en Hardy oor die F1 races. Ek en Hardy gesels oor die verskillende ouens wat jaag en hoeveel drama by hierdie sport betrokke is. Ons chat ook oor 'n paar WWE sterre en chat oor Warren Buffet en al sy geld. Hierdie was 'n sport tiepe episode waar ons bietjie oor die dit gesels en hier en daar bietjie lag. Geniet die een! F1 Show op Netf...
’n Wolf in Skaapklere | William Adendorff 13.03.2022 53:20
’n Wolf in Skaapklere | William Adendorff Vandag gesels ek en William oor die dae van die college, begin van werk en share 'n paar stories daaroor. Ek en William, gesels ook oor die aand wat ons geroof was by Mystic Boer . Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Man met die Vark Hart: https://www.bbc.com/news/hea...
Koshuise is Weird | Hardy Duvenhage 07.03.2022 1:02:11
Koshuise is Weird | Hardy Duvenhage Vandag gesels ek en Hardy oor die dae van die koshuis en share 'n paar stories daaroor. Ek en Hardy gesels oor die lewe en raak so paar keur diep. Ons chat ook oor musiek en wat vir ons 'n mooi song is. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag. Geniet die een! Maart se boek vir die maand: A B...
Kaptein Van Hunks & die Duiwel | Dewald Alberts 26.02.2022 1:30:33
Kaptein Van Hunks & die Duiwel | Dewald Alberts Vandag gesels ek en Dewald oor Suid Afrika se geskiedenis en ons raak aan verskeie topics wat dalk 'n paar mense gaan ontstel. Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons 'n ou storie lees met die naam " Kaptein Van Hunks en die Duiwel". Ons gesels ook oor Ukrai...
Die Biblioteek van Alexandria | Die Albertse 20.02.2022 1:23:29
Die Biblioteek van Alexandria | Die Albertse Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor die Biblioteek van Alexandria. Ons begin om daaroor te chat van al die verlore kennis, watse deel Rome daarin gehad het. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics, van geloof tot Judas, Hitler & verder. Kom geniet hierdie episode saam ons, ons wil graag 'n "deep dive&qu...
Bart, Stuur Ons 'n Duif | Hardy Duvenhage 13.02.2022 1:02:07
Bart, Stuur Ons 'n Duif | Hardy Duvenhage Vandag gesels ek en Hardy oor side hustle jobs, die dae van extra geld maak. Ek en Hardy gesels oor passie, die lewe en raak so paar keur diep waar ons aan die hart-snare raak. Ons gee ons opinie oor vriende goed & sleg. Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die lewe gesels en net daaroor lag, ons almal het 'n iem...
Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage 06.02.2022 1:02:01
Hardy sê sy sê! | Hardy Duvenhage Vandag gesels ek en Hardy, of altans Hardy gesels en ek luister saam julle. Hardy vetel ons in detail oor sy laaste paar weke by die werk, die wille winter speeltyd daar in Kanada en great stories oor sy jongste seun! Hierdie was 'n lekker laid-back tiepe episode waar ons oor die mal in ons lewe gesels en net daaroor lag! Februarie se boek vir die maand: Findi...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.