Hugo Swanepoel

Afrikaanse Manne

Society AF ↓ 146 episodes

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.afrikaansemanne.com

Author

Hugo Swanepoel

Category

Society

Podcast website

www.afrikaansemanne.com

Latest episode

Jun 2, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1 | Dewald Alberts 30.01.2022

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 1 | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat. Vandag gesels ek en Dewald oor  belangrike dinge soos gesondheid, geld & verslawing. Dewald gee sy opinie oor dwelms & supplements ons chat ook oor die crypto mark wat erg verswak hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Dewald se boek: The Fourth Tur...

Afrikaanse Manne Trailer 25.01.2022

Hierdie is Ons Trailer van episodes, luister volle episodes as julle meer wil hoor. Volg ons op Facebook https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Youtube Channel: https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g Enjoy soos altyd www.afrikaansemanne.com

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1 23.01.2022

Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 1 Vandag gesels ek en Dewald met 'n baie spesiale gas, Erika. Sy werk en bly vir jaar 7 jaar al in England waar jy betrokke is by groot events soos die Formula 1. Sy help met al die verskillede nageregte, sy vetel ons oor wat dit vat, hoeveel ure jy op jou voete spandeer en nog vele meer. Hierdie was ons eerste spesiale gas van baie wat die jaar kom. So bai...

Vark Tjop, Wors & Hart | Hardy Duvenhage 16.01.2022

Vergeet wat jy weet van enige iets in die mediese veld, vandag gesels ek en Hardy oor als wat vark harte benodig en gee ons kak opinie. Ons chat oor kak memories van die verlede, raak moerse diep. Ons praat oor ook wat 'n skool of leier suksesvol maak. Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premier Division league on Superbru! You can find my pool here: https://www.superbru.com/curriecup/?p=124...

Winter Sprokiesverhaal | Hardy Duvenhage 09.01.2022

Winter Sprokiesverhaal | Hardy Duvenhage Hierdie een vat vas! Vandag is dit die winter man van Kanada, Hardy. Ons chat oor ons winter experiences hier in die koue, van -2 tot -50 en alles tussen in. Ons gesels ook oor die nuwe Curriebeker wat begin, ons het 'n Superbru pool wat jy kan join. Join Afrikaanse Manne, my Currie Cup Premier Division league on Superbru! You can find my pool here: htt...

Nuwe Jaar = Nuwe Ek | Dewald Alberts 02.01.2022

Nuwe Jaar = Nuwe Ek | Dewald Alberts Voorspoed vir die nuwe jaar! Met 2022 op ons doen ek en Dewald 'n nuwe episode. Vandag chat ons oor die selfone, wat dit vat om 'n man te wees asook die nuwe chipswat uit gekom het. Hierdie is ons langste episode nog en ons is seker julle gaan dit geniet. Januarie se boek vir die maand: Greenlights - Book by Matthew McConaughey https://greenlights.com J...

Kersfees Vol. 1 | Hardy Duvenhage 26.12.2021

Kersfees Vol. 1 | Hardy Duvenhage Vandag op die Podcast het ons vir Hardy. Hierdie is ons Kersfees Special. Ons chat bietjie oor ander lande se Christmas traditions, daar is vreemde enes daar buite. Hardy vetel ons oor sy pet peeves as dit kom by takeout en wat is sy gunsteling winter drink! Link na die video van die plaas waar Hardy werk: https://youtu.be/Nc31MOh3NN8 Volg ons op Facebook: https:/...

Die Boksburg Special | Nico Myburg 19.12.2021

Die Boksburg Special | Nico Myburg Op vandag se episode het ons vir Nicklaas. Ek ken die man al vir 17 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor sport, die krieket wat ons hartseer maak, UFC fights wat ons wil sien en baie meer. Ons gesels ook oor ons jong dae se gaming, GTA San Andreas, Rachet & Clank ens. Nico vetel my ook 'n sketchy storie van die verlede. Hier is die epipen scandal;...

'n Nuwe Era | Dewald Alberts 12.12.2021

'n Nuwe Era | Dewald Alberts Dis ek en Dewald vir nog 'n episode oor wat gaan in vandag se lewe aan. Lekker chat oor die tiepe biere wat ons geniet. Ons is die nuwe generasie, mors ona  teveel geld op aardse dinge? Spandeer ons teveel tyd op social media? Ons chat ook oor almal wat die 2022 Winter Olympics Boycott en ons persoonlike opinie oor China & Noord Korea. Boek Recommendation:...

Hou Jou Trane Terug | Hardy Duvenhage 05.12.2021

Hou Jou Trane Terug | Hardy Duvenhage Vandag het ek en Hardy 'n lekker opvang week. Ons chat oor Cloud based gaming, Rona en baie belangrik: sport. Vergeet wat jy weet van boer ek en Hardy is Farming Simulator Pro's ons is plaas manne. Die rugby van 2 weke maak my kinderlik gelukkig en Hardy huil weer oor Verstappen se swak bestuur werk. Hierdie was 'n lekker een! Volg ons op Facebook:...

Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts 29.11.2021

Trigger Warning: Politiek Vol. 1 | Dewald Alberts Trigger Warning: Baie belangrik as jy sag is, ons is ook! Hierdie episode chat ek en Dewald slegs politiek so luister dalk kan ons jou opinie ook verander. Ek en Dewald is baie professioneel en weet als, so as jy meer wil leer, luister ons Podcast. As jy nie seker is wat jou politieke staans is nie, gebruik die website vir beter inligting daaroor;...

Werk, Kerk & Orania | William Adendorff 21.11.2021

Werk, Kerk & Orania | William Adendorff Vandag gooi ons 'n special Podcast met 'n lang verlore maat. Ek en William chat oor die skooldae al die plekke wat ons al gewerk het, William chat oor sy kerk en hoe hy slegs op nagmaal daar is. Ons praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid. Wiki Page Link na Orania: https://en.wikipedia...

Die Hedgehog Cult | Hardy Duvenhage 14.11.2021

Die Hedgehog Cult | Hardy Duvenhage Ons is terug vir nog 'n episode. Hardy die rugby champ vertel ons 'n detail storie oor sy gross hedgehog. Ek vetel  van my en Nardus se eerste ontmoetting. Ons praat meer oor Nardus se WWE passie en hoe wild die tjom se moves was. Ons vetel ook oor die storie van Krugersdorp se wilde cult. Link: https://youtube.com/playlist?list=PLj57boHDzT4I9tth-tywwrMJ...

Paranormal, Grotte & Déjà vu | Dewald Alberts 08.11.2021

Paranormal, Grotte & Déjà vu | Dewald Alberts My goeie vriend Dewald is terug vir nog 'n episode, ons chat oor my lekker trip na die Grand Canyon die weirdness van grotte. Ons chat ook oor die weird drome wat ek kry en hoekom Déjà vu jou soos 'n graaf in die gesig bliksem. Dewald vetel ook 'n moerse scary spook storie en die konsentrasie kampe in die Vrystaat. In die lekker gesels,...

Drink jou koffie soos 'n Man | Hardy Duvenhage 01.11.2021

Drink jou koffie soos 'n Man | Hardy Duvenhage Ek en baard bek Hardy gesels oor die goeie ou dae, vat ons 'n paar minute om als te onthou. Ons chat ook oor hoe  jy koffie deur jou neus kan filter en Hardy gee sy recommendations oor sy gunstelling series en hoekom hy dink "Squid Game" 'n klomp bok drolle is. Luister saam vir 'n lekker chat soos altyd. Enjoy  www.afrikaanse...

Rugby, Rugby & DOTA? | Hardy Duvenhage 25.10.2021

Rugby, Rugby & DOTA? | Hardy Duvenhage Vergeet wat jy weet van sport, vandag praat ek en Hardy oor als wat sport is en gee ons kak opinie. DOTA maak dit ook in die chat maar ons almal weet Gaming is nie 'n regte sport nie. Ons eindig deur kak jokes oor Grey te maak want almal wou in daai sausage fest van skool wees, even die girls. Enjoy die chat www.afrikaansemanne.com

Mxit op my Blackberry! | Hardy Duvenhage 18.10.2021

Mxit op my Blackberry! | Hardy Duvenhage Vandag chat ek en Hardy oor skooldae en skelm streke. Onthou jy die dae van Mxit, 2go & BBM, toe jou ma jou kak gee oor daai chatrooms wat kinders ontvoer ? As dit 'n nee is dan is die episode nie vir jou nie. Legit befokte dae. Enjoy www.afrikaansemanne.com

Ping Pong Trick-shot | Dewald Alberts 11.10.2021

Ping Pong Trick-shot | Dewald Alberts Thailand is 'n weird plek om jouself te vind, maar met hulle hoender pad thai en weird stripper-shows wonder jy soms hoekom jy ooit daar wou vakansie hou? Ek en Dewald gesels bietjie oor boeke, strippers en hoekom mense nie meer vandag wil werk nie. Ons like dit om almal te judge en ons opinie te gee! Enjoy www.afrikaansemanne.com

Hitler was 'n D##s! | Dewald Alberts 03.10.2021

Hitler was 'n D##s! | Dewald Alberts Na baie jare se whatsapps, facebooks en instagram likes besluit ek en Dewald om weer 'n paar chats te bou! Van skooldae tot boeke en als inbetween gesels ons 'n hond uit 'n appelkoos-boom uit. Live, Love, Laugh met 'n paar vloekwoorde. Enjoy www.afrikaansemanne.com

Be Gentle: Ons Eerste keer | Hardy Duvenhage 27.09.2021

Be Gentle: Ons Eerste keer | Hardy Duvenhage Nou hiertoe was 'n lekker chat met my pel Hardy. Van skool rugby tot my true van ons net lekker op. Wat wag volgende week!? Volg ons op Facebook: https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result Enjoy soos altyd. www.afrikaansemanne.com

Afrikaanse Manne Trailer 26.09.2021

Nou weet jy wat om te verwag!

Listen to the Afrikaanse Manne podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.