Hugo Swanepoel

Afrikaanse Manne

Society AF ↓ 146 episodes

Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.afrikaansemanne.com

Author

Hugo Swanepoel

Category

Society

Podcast website

www.afrikaansemanne.com

Latest episode

Jun 2, 2024

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Op julle Merke, Gereed, Go! | Christo Barnard 15.01.2023

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Christo oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Christo chat vuur en vlam oor sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Christo Barnard | Links: Website: http://www.thequizmaster.co.za Pelorus Jack...

Rohan Davis | Onderhoud 08.01.2023

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Rohan Davis.  Rohan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek & lewe, hy vertel oor die planne vir 2023, sy nuwe song & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rohan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Musiek wêreld , dankie aan Rohan vir die awesome onderhoud. Geniet die een saam ons! Rohan Davis| Links:...

Dis 2023! | Hardy Duvenhage 01.01.2023

Dis 2023! Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die nuwe jaar, asook 'n paar stories daaroor. Hardy gesels oor 'n paar dinge & sy planne vir nuwe jaar. Hugo preek soos gewoonlik vir almal & praat oor oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:...

Kersfees Vol. 2 | Dewald Alberts 25.12.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos Ye se nuwe trends, Hierdie is ons Kersfees Special. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor Kersfees, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram.com/afrikaanse_m...

Bietjie Siek Tjomma | Hardy Duvenhage 18.12.2022

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die siek wees, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vra Hugo oor sy siek wees en gesels oor 'n paar vakansies. Hugo vetel 'n lekker storie en gee ook 'n trigger warning uit, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis...

Tian Zietsman | Onderhoud 11.12.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Tian Zietsman of ken jy hom as die "Bosman".  Tian gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kuns & musiek, hy vertel oor die nuwe AI tegnologie wat die kuns met storm vat & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Tian te kon praat oor sy bydra in die kuns wêreld , dankie aan Tian vir die awesome onderhoud &am...

Anton Coetzer | Mier op die Man 04.12.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anton Coetzer of soos meeste hom ken "Mier op die Man".  Anton gee ons die kans om hom uit te vra oor sy skryfwerk en Podcast ( Mier op die Mic ) op Spotify, hy vertel ons oor sy gedigte en ons doen 'n deep dive in wat in sy lewe aangaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anton te kon praat oor die impak wat hy op di...

Boksburg Breker | Nico Myburg 27.11.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien. Ons gesels oor politiek, hoekom Eskom net 'n generator start vir krag en nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.inst...

FartMaister | Youtube Onderhoud 20.11.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Anrich van der Merwe aka FartMaister. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stream en videos op Youtube, hy vertel ons oor hoe hy op sy stream naam afgekom het en ons doen 'n deep dive in sy lewe . Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anrich te kon praat oor die impak wat hy op die Afrikaanse Youtube wêreld het, dankie...

Dieselfde Poeding met ’n ander Sous | Christo Barnard 13.11.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die Christo of eintlik is dit anders om! Christo vra vandag vir Hugo al die vrae en Hugo praat hopeloos te lank. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za . Geniet die een saam ons. Christo se details: http://www.thequizmaster.co...

Amerika, Pekan & Orania | William Adendorff 07.11.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en William oor William se tyd hier in Amerika asook al die plekke wat hulle al gewerk het, William chat oor sy werk op 'n Pekanneut plaas. Hulle praat ook bietjie meer oor Orania, 'n dorpie in die Noord-Kaap met hulle eie bank en geld eenheid. Wiki Page Link na Orania: https://en.wikipedia.org/wiki/Orania,_Northern_Cape Ons het 'n INSTAGRA...

Koffie, Boude & Probleme | Hardy Duvenhage 30.10.2022

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor hulle gunstelling koffie asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en 'n storie oor sy koffie order. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die werk aangaan asook verskille tussen SA & USA, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons...

Indoktrinasie Stasie | Dewald Alberts 23.10.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos hoe die media ons opinie en denke vorm. Dewald gee sy opinie oor sekere politieke areas en Hugo chat oor iets wat vir hom gevra was by die werk, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagra...

Dr. Danie Langner | Voortrekkers 16.10.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald met die Hoof van van die Voortrekkers & die FAK, Danie Langner. Danie gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rol byu die Voortrekkers, hy vertel ons oor hoe dinge verander het en hoe jy ook betrokke kan raak by Afrikaanse Kultuur. Hierdie was 'n ongelooflike geleentheid om met Danie te kon gesels en meer te kon leer. Geniet die een...

Stingel Stress | Hardy Duvenhage 09.10.2022

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die meer manlike dele, asook 'n paar stories daaroor. Hardy vetel vuur en vlam oor sy nuwe werk en wat by die rugby manne aantrek kamer gebeur. Hugo vetel 'n lekker storie oor wat by die gym gebeur het, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin...

Martin Schwella | Schink 02.10.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Martin Schwella van Schink. Martin gee ons die kans om hom uit te vra oor sy besigheid en teken werk by Schink, hy vertel ons oor sy twee boeke en al die great experiences in sy loopbaan. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Martin te kon praat oor die groot impak wat hy op die kuns wêreld het, dankie aan Martin vir die awesome onderhoud! Ge...

Cowboys Mag Huil 25.09.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister! Genie...

De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor 18.09.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dan...

1 Jaar Herdenking 11.09.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Dewald & Hardy oor hulle podcast se 1 Jaar herdenking. Dewald vertel oor sy wille house party wat hy in matriek gegooi het, Hardy vertel ons die selfde storie maar uit sy oogpunt. Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister! Geniet die een saam ons. Ons het 'n IN...

Hello Vriendin! | Onderhoud 04.09.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Lara & Janie by Hello Vriendin. Ons gesels oor hulle podcast, musiek & lewens experiences. Lara share 'n storie oor haar studies en SA efficiency, Janie google 'n Nissan 1400 in die end show game. Hierdie was 'n algemene great chat en ons is dankbaar vir die onderhoud met Lara & Janie. Geniet die een saam ons. Hello Vriendi...

Riaan Cruywagen | Onderhoud 28.08.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Christo met die legende van Afrikaans homself, Riaan Cruywagen. Riaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare op die kasie, hy vertel ons oor hoe dinge verander het oor die laaste +50 jaar in die uitsaai wêreld en baie meer. Hierdie was 'n ongelooflike ervaring wat Hugo en Christo saam hulle vir altyd sal dra, dankie aan Riaan vir 'n...

Protein Shakes & Lifestyle Blogs Vol. 3 | Dewald Alberts 21.08.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gesondheid, oefen programme en die donker kant van seksualiteit. Dewald vetel oor covid in sy lewe, mans wat ballgags gebruik en Hugo chat oor wat hy dink jy moet doen as jy begin oefen, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so...

Skool Krete! 14.08.2022

Wat 'n lekker chat!  Vandag gesels Hugo en Hardy oor die dae van skool krete, hulle sing 'n paar ook. Hardy vetel vuur en vlam oor werk en sy nuwe passie "wolke foto's". Hugo vetel 'n lekker storie oor hoekom on die volkslied moet sing in alle skole, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTA...

Die Quizmaster 07.08.2022

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met die "Quizmaster" Christo! Christo vertel oor sy Quizes, hoe dit als begin het ens. en Hugo vertel vir Christo oor hoe die pod begin het wat hulle goal was met die pod. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan en vir meer inligting oor Christo en wat hy doen check op sy website www.thequizmaster.co.za . Geniet...

Bars 'n aar! 31.07.2022

Wat 'n lekker chat! Tannie Lucé kom kuier! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die wilde werk week, Forex en club rugby. Hardy vetel vuur en vlam oor rugby en werk. Hugo vetel 'n lekker storie oor vorige verhoudings, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier: https://www.instagram....

Listen to the Afrikaanse Manne podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.