Hugo Swanepoel
Afrikaanse Manne
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.afrikaansemanne.com
Author
Hugo Swanepoel
Category
Podcast website
Latest episode
Jun 2, 2024
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Bonus Episode | Hollow Aarde 04.07.2023 1:10:07
Bonus Episode | Hollow Aarde Welkom by ons Bonus Episode! Vandag gesels Hugo oor die "Hollow Earth" teorie. In hierdie episode explore ons 'n teorie in diepte. Ons gesels oor die mense wat die teorie groot gemaak het, of self gecoin het. Ons kyk na mense soos Edmund Halley, John Sims Jr. & Admiraal Richard II Byrd. Ek probeer die tydlyn en teorie uitlê en so paar grappe tussen d...
HP Swart | Onderhoud 02.07.2023 58:50
HP Swart | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met HP Swart, rugby speler vir die Luiperds. HP gee ons die kans om hom uit te vra oor sy rugby loopbaan as ook sy rol by die Luiperds. Ons gesels oor waar hy hy groot geword het, sy begin van die rugby loopbaan, ons praat ook oor sy krieket jare en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met HP te kon gesels...
Conspiracies Vol.1 | Hardy Duvenhage 20.06.2023 1:05:29
Conspiracies Vol. 1 | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor al die crazy conspiracy theories wat hulle die laaste tyd van gehoor het & natuurlik ‘n paar stories daaroor as ook hulle opinies. Hardy vertel oor die Adam & Eve theorie. Hugo vertel oor Helen Keller en haar wilde lewe, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan....
Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage 17.06.2023 1:04:44
Gelukkige Vadersdag | Hardy Duvenhage Wat 'n lekker chat! Vandag vier ons Vadersdag saam julle dan gesels Hugo en Hardy hoe vinnig tyd gevlieg het vanaf kind tot nou, paar soapies wat hulle gekyk het & 'n paar stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy wille week & die gemors met sy lorrie. Hugo lag lekker saam & gooi 'n paar vrae in die mix, hierdie was...
Churchil Naudé | Onderhoud 06.06.2023 1:02:10
Churchil Naudé | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Churchil Naudé ’n Afrikaanse Rapper/Digter van Die Wasgoedlyn. Chruchil gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe musiek album/digbundels as ook sy rol by Die Wasgoedlyn. Ons gesels oor waar hy hy groot geword het, sy begin tot musiek & skryf werk, ons praat ook oor die apartheid jare en hoe skool vir hom was. Hier...
Riku Lätti | Die Wasgoedlyn 03.06.2023 1:17:21
Riku Lätti | Die Wasgoedlyn Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Riku Lätti by Die Wasgoedlyn. Riku gee ons die kans om hom uit te vra oor sy nuwe film & TV Reeks op Die Wasgoedlyn as ook sy musiek wat hulle aanbied. Ons gesels oor waar hy begin het en hoe hulle die film en die Wasgoedlyn begin het, ons praat ook oor ander kunstenaars saam wie hy werk. Hierdie was nog 'n great...
Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts 28.05.2023 58:58
Probeer is die beste Geweer | Dewald Alberts Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos gewere, veiligheid met hulle & stories van die verlede. Dewald vertel ons hoekom hy dink veiligheid is belangrik en Hugo chat oor sy hoe die wete tussen Iowa & New York verskil , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een...
Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 2 20.05.2023 1:00:40
Bak & Brou | Erika Greyling Vol. 2 Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Erika Greyling. Erika gee ons die kans om haar uit te vra oor haar Profesie, bak/kook as ook haar tuiste vir die laaste 8jaar, Engeland. Ons gesels oor waar sy begin het en hoe sy as chef begin het, ons praat ook oor Engeland, huis pryse & haar vakansie in Europa. Hierdie was nog 'n great ervaring om me...
Rudi Wilcocks | Fikswees 13.05.2023 1:04:20
Rudi Wilcocks | Fikswees Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Rudi Wilcocks by Fikswees. Rudi gee ons die kans om hom uit te vra oor sy gym Fikswees, oefen as ook sy Programme wat hulle aanbied. Ons gesels oor waar hy begin het en hoe hulle die gym begin het, ons praat ook oor David Goggins & die 4x4x48 challange. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Rudi te kon gesels oor...
Francois Boyce | Hoezit Samelewing 07.05.2023 1:03:50
Francois Boyce | Hoezit Samelewing Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Francois Boyce van Hoezit Samelewing. Francois gee ons die kans om hom uit te vra oor sy Hoezit Samelewing, musiek as ook sy Tik Tok, lewe as 'n Afrikaanse Influencer. Ons gesels oor waar hy begin het en hoe hy sy lewe Online begin het, ons praat ook oor sy grappe en sy onlangse 7km draf. Hierdie was nog '...
Afrikaans Wil Dans | Onderhoud 29.04.2023 59:01
Afrikaans Wil Dans | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Marshall by Afrikaans Wil Dans. Marshall gee ons die kans om hom uit te vra oor sy musiek (kyk gerus op Youtube) as ook sy lewe en hoe al die musiek/remixes begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy inspirasie en sy droom 'n vir die toekoms. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Marsha...
Anrich Herbst | Onderhoud 22.04.2023 1:02:29
Anrich Herbst | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Anrich Herbst. Anrich gee ons die kans om hom uit te vra oor sy stem werk, akteur wees as ook sy Youtube, lewe en musicals wat hy by betrokke was. Ons gesels oor ChatGPT en hoe tegnologie verander, ons praat oor sy boeke wat hy opneem en waar hy begin het by Orkney Snork Nie. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Anr...
Finansiële uur | Adrian Alberts 16.04.2023 57:50
Finansiële uur | Adrian Alberts Hierdie een was awesome! Vandag gesels Hugo , Dewald en ons spesiale gas Adrian oor 'n paar dinge in die "Trading" wêreld, finansies en baie meer. In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende topics in die mark rond en kry die geleentheid om Adriaan uit te vra oor sy werk ens. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep div...
Dronk Verhale Vol.2 | Hardy Duvenhage 03.04.2023 1:09:55
Dronk Verhale Vol.2 Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor jok as kind, die Rapport & 'n paar dronk stories van die verlede. Hardy vetel vuur en vlam oor sy seun & die vrou wat ry sonder brieke. Hugo vetel 'n lekker storie oor sy dronk jeug & gooi 'n paar videos in die mix, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet...
Gert Rautenbach | Onderhoud 01.04.2023 1:11:46
Gert Rautenbach | Onderhoud Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Gert Rautenbach. Gert gee ons die kans om hom uit te vra oor sy kunswerke (kyk gerus op Instagram) as ook sy blogs, lewe en hoe al die teken werk begin het. Hy vertel ons oor hoe hy dit doen, ons praat oor sy werk en sy droom 'n vir 'n uitstalling. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Gert te kon praat o...
Gesprek met ‘n Boksburger | Nico Myburg 25.03.2023 1:04:19
Gesprek met ‘n Boksburger Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Nico. Hugo ken vir Nico al vir 18 jaar en hy is 'n masjien, soos wild. Ons gesels oor die "GROOT" strike, Man United, Ronaldo, games & nog 'n paar lekker chats. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Join Afrikaanse Manne, op ons Formul...
Gedagte vir die Week! | Hardy Duvenhage 18.03.2023 58:38
Gedagte vir die Week! Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Hardy, hierdie episode gesels ons oor 'n klomp dinge wat in ons lewe gebeur het. Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor werk & Formula1 . Hugo vertel oor sy nuwe klasse en klas maats, daar is 'n paar trigger warnings so wees gewarsku. Hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons l...
Welkom in Amerika | Dewald Alberts 11.03.2023 1:15:05
Welkom in Amerika! Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Dewald oor belangrike dinge soos dronk bestuur, sy proses tot in Amerika & stories van die verlede. Dewald deel 'n mooi storie aan die einde en Hugo chat oor sy vakansie in South Carolina , hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Ons het 'n INSTAGRAM begin so vo...
PODK@K x AFRMNE 05.03.2023 1:00:02
PODK@K x AFRMNE Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Francois & Aldert by Podk@k. Hulle gee ons die kans om hulle te vra oor hulle lewens & hulle nuwe Podcast, Podk@k. Hulle vertel ons oor hoe hulle die Podcast begin het, hoekom hulle begin het & 'n paar stories oor hulle lewe. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Aldert & Francois te kon praat oor hulle sp...
Charles Smith | Onderhoud 26.02.2023 57:32
Onderhoud | Charles Smith Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Charles Smith. Charles gee ons die kans om hom uit te vra oor sy 34 jaar by die Volksblad, sy tyd in Amerika en sy boek "Nuusmakers". Hy vertel ons oor hoe hy getoer het deur Amerika en die mense wat hy daar ontmoet het. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Charles te kon praat oor die groot impak wat hy o...
Stefan Jansen | Onderhoud 18.02.2023 1:19:27
Onderhoud | Stefan Jansen Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Stefan Jansen. Stefan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare van musiek, toer en nuwe albums. Hy vertel ons oor hoe hy getoer het saam die Parlatones en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Stefan te kon praat oor die groot impak wat hy op Afrikaanse musiek het, dankie a...
Adriaan Myburgh | Onderhoud 12.02.2023 58:34
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo gesels met Adriaan Myburgh. Adriaan is ‘n professionele driekamp atleet wat reg oor die wêreld al deelgeneem het aan wedrenne. Adriaan gee ons die kans om hom uit te vra oor sy triathlons & sy lewe, hy vertel oor sy oefen program & nog meer. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Adriaan te kon praat oor sy bydra in die Afrikaanse Triathlo...
Spesiale Gas | Onderhoud 05.02.2023 1:01:21
Wat 'n lekker chat! Vandag voer Hugo met Hardy 'n onderhoud, hierdie episode gee ons die kans om vir Hardy beter te leer ken . Hardy vertel oor 'n paar dinge oor homself en chat oor klein dorpies . Hugo vertel sy supernatural ervaring oor spoke, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die een saam ons. Join Afrikaanse Manne, op ons Six Nation...
Ses Nasies Trofee | Hardy Duvenhage 29.01.2023 1:02:10
Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo en Hardy oor die Ses Nasies Trofee, hierdie episode is Rugby intensief . Hardy gesels oor 'n paar dinge b y sy nuwe werk en gee ons 'n les in olie. Hugo vertel oor sy week by die werk, 'n tramatiese ervaring in sy lewe en gee advies vir single jong mans, hierdie was 'n algemene great chat oor als wat in ons lewe aangaan. Geniet die e...
WWII Samesweringsteorieë 22.01.2023 1:40:38
Hierdie is 'n lang een! Vandag gesels ek, Dewald en ons spesiale gas Marcus oor 'n paar samesweringsteorieë van Wêreld Oorlog 2. Ons elkeen kry 'n kans om oor hulle eie teorieë te gesels . In hierdie episode dwaal ons na klomp verskillende teorieë, van Hitler tot Yamashita & Roosevelt daar tussen. Kom geniet hierdie episode saam ons, waar ons 'n "deep dive" in Wê...
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.