Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ 439 episodes

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Author

Annemie Ress

Category

Society

Podcast website

podcasters.spotify.com

Latest episode

Jul 10, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Kunsmatige intelligensie 6 uur in die oggend 08.03.2024

Hendrik en ek gesels te heerlik!

Wat doen jy die naweek? 06.03.2024

Stefan en ek gesels oor lekker naweke!

Goeie nuus van Nadia uit China! En kom ontmoet Delan! 06.03.2024

So heerlik om weer met Delan te praat!

Kaapstad, Durban en Johannesburg … weet jy die? 04.03.2024

10 interessante feite wat jy dalk of nie van weet nie!

Berlyn, Berlyn 29.02.2024

Interessante Feite!

Luister bietjie na Laurens van der Post 17.02.2024

Stefan lees voor

Karel, Bettina en Annemarie gesels nie oor hygromans nie 15.02.2024

Kom luister bietjie wat hier aangaan…

Kry ‘n kroegman en beperk jou tyd 12.02.2024

Natashe en ek skop die week af!

Nog nie deur die maan gepla nie 11.02.2024

Sondagoggend geselsie

Van Tokyo, Beijing, Seoul en Hong Kong 07.02.2024

Hoe anders en interessant is dit daar!

Watter van die 13 dinge doen jy? 06.02.2024

13 Things Mentally Strong People don’t do - ‘n interessante boek wat ek gelees het

Ken jy die Kappie Kommando? 01.02.2024

‘n Verjaarsdagboek leer my baie!

Moenie Annemie se flieks kyk nie! 28.01.2024

Ietsie oor Leave the World Behind

Soentjies, skuimpies en pannekoek 28.01.2024

Kom luister hoe ons oor bak en brou gesels!

Pak die halfte klere en vat dubbel die geld! 15.01.2024

Natashe en ek gesels oor ons reis emmerlys

Weet jy dalk die van Afrikaans? 13.01.2024

Baie interessante feite!

Brille en geen pille! 11.01.2024

Wat weet jy van Brille?

23, die jaar wat was en 24, die jaar wat kom 31.12.2023

Die laaste boodskao van die jaar

Berlyn in 4 dae! 31.12.2023

Natashe en ek besoek Berlyn

Soos die bedoude vygies op die tuinmuur in die more 29.12.2023

‘n Mooi storie vir die oujaar

Die geskiedenis van braai en ander woorde, ook! 18.12.2023

Dalk weer julle van die geskiedenis, maar dis tog lekker om te onthou

10 interessante feite oor Kersfees 12.12.2023

Luister na die kort stukkie!

Onderskudding van die harsings 05.12.2023

Ek en Stefan klets lekker

Kom stap terug in die verlede- verder as die 50er jare 04.12.2023

Stefan lees ons ‘n storie voor wat mooi is in Afrikaans en Engels!

Springbok om die hoek 30.11.2023

Weet iemand wanneer dit geskryf is?

Listen to the Afrikaans Vandag met Annemie podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.